
Professor Ben Turok, voorsitter van die parlementêre etiekkomitee, het volgehou dat doodsdreigemente teenoor hom ernstig opgeneem moet word.
Die komitee het bevind dat Dina Pule, minister van kommunikasie, haar skuldig aan opsetlike leuens aan die parlement gemaak het het tov haar finansiële belang mbt die 2012 ICT Indaba. Die polisie hou vol dat die oudminister nie met die dreigemente verbind kon word nie.
Turok voer aan dat Pule se vriend, Phosane Mcebisa, nie vertrou kan word nie. Turok het gesê dat die parlement se voorlopige ondersoek aangedui het dat die dreigemente nie geignoreer kan word nie.
Pule is aan wangedrag skuldig bevind en is die maksimum straf deur die parlement opgelê. Sy is in die parlement aangespreek en sal ook ‘n maand se salaris moet inboet.
Verder sal sy ook nie toegelaat om vir twee weke aan parlementêre debatte deel te neem nie.
Pule is verlede maand deur President Jacob Zuma, met die vierde kabinetskommeling sedert 2009, uit haar pos ontslaan.

Doodsdreigemente teen hom moet ernstig opgeneem word! En wat van verkragting, marteling en moord of dink hierdie prof hy is belangriker as ons mense? As hy hom by daardie lot wil skaar moet hy maar sy vingers brand. Kry vir jou prof.
Interesant, ebersohn van cosathu, hier in die Kaap het ‘n doodsdreigement gekry, na die landbou staking wat hy , ebersohn begin het, en dadelik was daar wagte beskikbaar gestel om hom te beskerm.
jy is nie lekker by nie. wie’s ebersohn? en wat is cosathu? bedoel jy tony ehrenreich van cosatu?
Dit is met minagting dat ek doelbewus die name ens. verkeerd spel.
http://www.bnp.org.uk/news/national/least-60-white-south-africans-murdered-two-months-world-media-silent
BNP in Engeland berig die naweek dat 60 BLANKES in RSA die laaste 2 maande al vermoor is. Ons moet ons oorsese bondgenote benut.
Sal nie werk nie. Te veel mense hier wie ‘rooinekke’ haat.
Ja ek is een van hulle alles wat in hierdie land gebeur het die engelse op ons gebring, die ANC is hulle sin.
Jood.
Wees dankbaar dat jy betyds gewaarsku is.
Min mense in hierdie land het daardie parlementêre voordeel.