Vragmotors sal loop: Spoorweë kan nie verhoogde graaninvoer hanteer

Met die verval in spoorinfrasktuur ná 21 jaar van ANC-bewind, sal Suid-Afrika se voorgenome voedselinvoere per pad vervoer moet word. Die reusehoeveelhede graan wat R15 tot R20 miljard gaan kos, is nodig weens die droogte en “grondhervorming” wat tot ‘n drastiese afname in graanproduksie gelei het. Die land word tans deur die ergste droogte sedert

Lees verder: Vragmotors sal loop: Spoorweë kan nie verhoogde graaninvoer hanteer

ANC kla 3 ‘rassiste’ van DA aan, om ‘rasse-oorlogvoering’ te voorkom

Die ANC het losgetrek met ‘n reeks regsprosedures teen vier mense wat die party as die land se grootste “rassiste” beskou. Twee van hulle is DA-ampsdraers, Dianne Kohler Barnard en Chris Roberts, asook die sedertdien geskorste DA-lid wat reeds nasionale en internasionale berugtheid verwerf het, Penny Sparrow. Die enigste swart “rassis” wat aangekla word, is Velaphi

Lees verder: ANC kla 3 ‘rassiste’ van DA aan, om ‘rasse-oorlogvoering’ te voorkom

D-segmentmotors: Ons vergelyk die Audi A6 met die Ford Fusion

Segment D van die motormark was tradisioneel een van die grootste segmente. Motors soos die Toyota Camry en Opel Rekord van die tagtigs en negentigs het by die duisende verkoop. Dinge het effens verander met die koms van die veeldoelwaentjies en die sportnutsvoertuie. Vandag is daar slegs ‘n paar vervaardigers wat nog ernstig aandag aan

Lees verder: D-segmentmotors: Ons vergelyk die Audi A6 met die Ford Fusion

Boere in Nood is snelgroeiendste Facebook-groep ter wêreld en help boere landwyd

“Dit is ‘n wonderlike dag vir die mense van Suid-Afrika wat die Boere in Nood-groep op Facebook ondersteun,” sê die organiseerders. Die groep is gestig om boere wat deur die droogte ramp binne Suid-Afrika geraak word te ondersteun. Die inisiatief wat in November 2015 begin is, voor ander organisasies en georganiseerde landbou-organisasies, is vandag die snelgroeiendste Facebook-groep

Lees verder: Boere in Nood is snelgroeiendste Facebook-groep ter wêreld en help boere landwyd

Kaapstad wil nie SA-vlag op gebou sien nie

Die Kaapstadse Metro het ‘n kennisgewing aan die bestuur van die Overbeek-gebou in Kloofstraat beteken om die gebruik van die kant van die gebou as advertensieruimte te staak, het RSG berig. Die woonstelblok is in omstredenheid gehul nadat ‘n Zuma-Must-Fall-banier verlede week daar opgehang is. Die banier is die afgelope naweek in ‘n gespanne atmosfeer

Lees verder: Kaapstad wil nie SA-vlag op gebou sien nie

Hillary, Bernie, Trump en Cruz stoei vir benoeming

Hillary Clinton en Bernie Sanders het mekaar Sondag gepak in die Demokratiese presidensiële benoemingstryd, die laaste keer voordat Iowa op 1 Februarie na die stembus gaan. Clinton het sluikhoue na die gewilde Sanders in Charleston, Suid-Carolina probeer inkry. Die twee kandidate het oor banke, lobbies, wapenbeheer en gesondheidsorg gestoei om swart kiesers te beïndruk. Die

Lees verder: Hillary, Bernie, Trump en Cruz stoei vir benoeming

Brief: Waarom het die ANC besluit om PANSAT te ontbind?

Na aanleiding van die eensydige ontbinding van PANSAT deur die swart ANC-regime het dit my laat wonder oor die eintlike strategie agter die skuif. Alhoewel tandeloos, was dit darem ‘n tipe van teoretiese meganisme wat die Afrkaner kon gebruik in spesifieke noodgevalle wat van nou af heel dikwels gaan opduik. Ek dink byvoorbeeld aan die

Lees verder: Brief: Waarom het die ANC besluit om PANSAT te ontbind?

Oudste Christen-monnikeklooster in Irak verwoes

Satellietfoto’s wat deur The Associated Press bekom is, het bevestig wat Midde-Oosterse geskiedkundiges en kerkleiers gevrees het: Van die oudste Christen monnikeklooster in Irak, het ‘n hoop rommel oorgebly. Dis nog ‘n slagoffer van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) se volgehoue vernietiging van erfenisplekke wat deur die groep as kettery beskou word. Die St. Elijah monnikeklooster

Lees verder: Oudste Christen-monnikeklooster in Irak verwoes

MTN staar nog yslike boetes in die gesig

Die selfoonreus, MTN sê hy is nog nie amptelik in kennis gestel van boetes teen sy sakebelange in Kameroen nie, maar dat die kwessie ondersoek word. Kameroen se teenkorrupsie-raad sê MTN het glo versuim om belasting op speletjies en dobbeldienste te betaal, het RSG berig. Die maatskappye MTN en Orange is volgens berigte as deel

Lees verder: MTN staar nog yslike boetes in die gesig

EU Immigrasiekrisis: Rooi voordeure en toedeure

Asielsoekers in ‘n noordelike Engelse dorp glo hulle is maklike teikens vir rassiste omdat hulle almal gehuisves word agter rooi voordeure. Die huise in Middlesbrough word besit deur ‘n subkontrakteur van G4S. Nadat ‘n verslag oor die rooi deure verskyn het op die voorblad van Woensdag se Times, het ‘n woordvoerder vir G4S gesê sy

Lees verder: EU Immigrasiekrisis: Rooi voordeure en toedeure