Krugersdorp kry ‘nuwe’ straatnaam

Krugersdorp se Perreiras mag dalk dink ‘n letterverandering in hulle van is niks om oor te lag nie, maar vir ‘n inwoner van Noordheuwel is dit ‘n lagwekkende situasie. Martin Higgins (48) wat al sewe jaar in Perreirastraat bly se straatnaam het oornag na Pierreirastraat verander toe munisipale werkers straatnaambordjies aangebring het met die verkeerde

Lees verder: Krugersdorp kry ‘nuwe’ straatnaam

Leeus terug in Super Rugby

Die Leeus het gister hul weg terug na Super Rugby gevind, ondanks die loesing van 23-18 teen die Southern Kings tydens hul tweede promosie-relegasiewedstryd op Ellispark. Die Kings moes met meer as agt punt wen om in Super Rugby te bly, maar kon nie genoeg krag monster om hul oor die finale hekkie te loods

Lees verder: Leeus terug in Super Rugby

VSA, EU twyfel oor Zim-uitslag

Amerika en die Europese Unie het hul twyfel uitgespreek oor die geldigheid van Zimbabwe se presidensiële en parlementêre verkiesing. President Robert Mugabe en sy ZANU-PF party het as duidelike wenners uit die stryd getree. Die Amerikaanse minister van Buitelandse sake, John Kerry sê hy glo nie dat die amptelike uitslag die wil van Zimbabwiese burgers

Lees verder: VSA, EU twyfel oor Zim-uitslag

Swartbemagtigingsfonds verdedig R34m vir luuksewinkel

Die uitvoerende beampte van die Nasionale Bemagtigingsfonds, Philisiwe Mthethwa, verdedig die besluit om ‘n luukseboetiek in Johannesburg te befonds deur te sê dat die kleinhandelsektor rassetransformasie benodig. Só berig die koerant The New Age. “Die afgelope vier dae is transformasie bevraagteken, miskien omdat sekere mense nie die behoefte aan bemagtiging vir vroue insien nie, miskien

Lees verder: Swartbemagtigingsfonds verdedig R34m vir luuksewinkel

Ope brief aan Tim du Plessis: Huidige ‘argitektuur’ ís defektief

deur JH du Toit In u Rapport-rubriek van verlede Sondag uiter u die volgende gewigtige stelling: “Anders as onder apartheid is die argitektuur van die huidige politieke bedeling nie defektief nie.” Geen mate van ontkenning kan meer die hoë geweldsmisdaad teen die minderheid, gedwonge verengelsing, ekonomiese diskriminasie, toenemende haatspraak, ens. verdoesel nie. Hierdie situasie is

Lees verder: Ope brief aan Tim du Plessis: Huidige ‘argitektuur’ ís defektief

Sean Christie se ‘Plaasmoord’

deur Leon Lemmer Ek gaan eerstens ‘n boek, tweedens ‘n resensie en derdens Die Burger se reaksie bespreek. Die boek is Sean Christie se Plaasmoord: Behind the Violence on South African Farms (Johannesburg: Parktown Publishers, 2012; Mampoer Shorts, $2.99, slegs elektronies beskikbaar). Die outeur is ‘n joernalis wat in bv die Mail & Guardian en

Lees verder: Sean Christie se ‘Plaasmoord’

Nou wie’s nou dom, hû?

Dit het onder my aandag gekom… wel eintlik kwetter en kraak die omgewing al vir jare met die onregse mense se selfvoldane stelling dat hulle, dank Vader (of Moeder, afhangende van hoe stuitig hulle aanbid) nie dom is soos die Afrikaner nie. Dit is een van die pilare van die Suid-Afrikaanse liberalis se politieke credo:

Lees verder: Nou wie’s nou dom, hû?

praag begin ‘meem’-veldtog om stereotipering van Afrikaners teen te werk

praag het ‘n ‘meem’-veldtog begin om die stereotipering en verguising van Afrikaners in die hoofstroommedia, veral Naspers, teen te werk. N.P. van Wyk Louw se foto sal saam met allerlei slagspreuke gebruik word met die gedagte dat dit viraal op die internet, per e-pos en via sosiale media sal versprei. Neem self hieraan deel deur

Lees verder: praag begin ‘meem’-veldtog om stereotipering van Afrikaners teen te werk

Ondersteun praag se opgradering!

Nou soek ons ondersteuning vir ons praag-webwerwe. Vandat die Boikot-Naspers-aksie begin het, het die verkeer op ons webwerwe beduidend toegeneem. Oor die afgelope paar dae het die bediener egter begin swaar trek. Dit het reeds vyf keer omgeval en dis vir lesers baie irriterend as die webwerwe onbeskikbaar is. Volgens ons diensverskaffer sal ons moet

Lees verder: Ondersteun praag se opgradering!

Obama-administrasie steek Bengazi-oorlewendes weg

‘n Republikeinse verteenwoordiger Trey Gowdy (R-SC) het Donderdag in die geselskap van Greta Van Susteren op Foxnews die Obama-skandale bespreek. Dié onthullings volg nadat Jake Tapper op CNN die nuus gebreek het dat daar “tientalle” CIA-agente teenwoordig was in Benghazi op die 9/11-herdenking toe die Amerikaanse konsulaat aangeval is en ambassadeur Chris Stevens tydens die

Lees verder: Obama-administrasie steek Bengazi-oorlewendes weg