Migrante-kwessie raak radio-aktief vir EU-politici

Duitsland se besluit om Sondag grensbeheer weer in te stel het daartoe gelei dat een ná die ander buurland ook grensbeheermaatreëls ingestel het. Kanselier Angela Merkel het onder druk van woedende buurlande geswig om die Oostenrykse grens te sluit. Die Duitse beleid van oop grense het vir die meeste politici ‘n radio-aktiewe kwessie geraak soos

Lees verder: Migrante-kwessie raak radio-aktief vir EU-politici

Samesprekinge oor onwettige grondbesetting in Kathu

Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake in die Noord-Kaap voer samespreking met die Gamagara-munisipaliteit se bestuur oor onwettige grondbesetters naby Kathu. Dit kom nadat meer as 1000 huishoudings in Mapoteng naby Kathu uitgesit is. Sowat 1200 plakkershutte is in Julie afgebreek. LUR Alvin Botes sê die regering wil verseker dat die meerderheid van

Lees verder: Samesprekinge oor onwettige grondbesetting in Kathu

Inwoners pleeg halsnoermoorde in Etwatwa

‘n Vierde swart seun is wreed aangeval in Etwatwa op Johannesburg se Oos-Rand, waar drie tienerseuns hierdie week dood is in sogenaamde bendegeweld. News24 is meegedeel dat die seun, ongeveer 17, aan die brand gesteek is Donderdagmiddag in Etwatwa Uitbreiding 8. Daar word vermoed dat hy met die berugte “halsband-metode”, met ‘n brandende buiteband om

Lees verder: Inwoners pleeg halsnoermoorde in Etwatwa

ANC gevra om in te gryp nadat mediese studente in Kuba bid

Die Kubaanse ambassade in Suid-Afrika het sy kommer aan die regering in Pretoria oorgedra oor Suid-Afrikaners wat hulself tot geloof wend. Kuba het onder kommunisme alle geloofsuitinge ter wille van Marxisme soos in die Sowjet-Unie, verbied. Die Castro-broers, harde Marxiste wat die eiland soos ‘n privaatfamiliebedryf bestuur, duld steeds geen godsdiensbeoefening nie. Van die Suid-Afrikaners

Lees verder: ANC gevra om in te gryp nadat mediese studente in Kuba bid

Brief: Help tog met die swart kannetjie van die tydsgees

Dagsê, Piet Jong, ek het jou rubriek oor die brutale vrug van die  tydsgees (Beeld, 18 September) geweldig geniet, lekker gelag. Slim geskryf. Jy het darem ‘n manier om dinge lekker raak te vat. Ek hou so van jou skryfstyl dat ek die artikel net so gekopieer, en met spoeg-en-plak ‘n paar woorde vervang het

Lees verder: Brief: Help tog met die swart kannetjie van die tydsgees

ANC gekant teen Afrikaans by Maties

Die ANC het sy stem gevoeg by diegene wat gekant is teen, wat hulle noem, die eksklusiewe gebruik van Afrikaans by tersiêre instellings, het RSG berig. Die voorsitter van die ANC in die Wes-Kaap, Marius Fransman het aan studente van die Universiteit Stellenbosch gesê die taal kan nie gebruik word om ander etniese groepe uit

Lees verder: ANC gekant teen Afrikaans by Maties

‘Hoeveel f—-n Jode dink dié mense is daar in die VSA?’

Die konserwatiewe ontleder Ann Coulter sê sy haat nie Jode nie, net die Republikeinse kandidate wat by hulle kruip. Coulter, ‘n ondersteuner van die Republikeinse kandidaat Donald Trump, het tydens die laaste minute van CNN se marathondebat ergerlik gevra: “How many f—ing Jews do these people think there are in the United States?” Die histeriese

Lees verder: ‘Hoeveel f—-n Jode dink dié mense is daar in die VSA?’

DRK se hoofopposisie-party stap uit onderhandelinge

Die hoofopposisieparty in die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) sê onderhandelinge met pres. Joseph Kabila vóór verkiesings, het ’n dooie punt bereik. Kabila, wat sedert 2001 die staatshoof is, is grondwetlik nie toegelaat om in volgende jaar se verkiesings te staan nie. Sy tweede verkose termyn loop dan ten einde. Sy teenstanders beskuldig hom egter

Lees verder: DRK se hoofopposisie-party stap uit onderhandelinge

Mau Mau onthul monument vir slagoffers van Britte

Die sekretaris-generaal van die vereniging van Mau Mau-oorlogveterane (MMWVA), Gitu wa Kahengeri, het duisende mense toegespreek die afgelope naweek in Uhuru Park se vryheidshoek in Nairobi met die inhuldiging van ‘n nuwe standbeeld. Die monument vir slagoffers van marteling deur die Britse kolonialiste in die Keniaanse hoofstad, is deur die VK befonds. Die wandade het

Lees verder: Mau Mau onthul monument vir slagoffers van Britte

NGV sal nie amptenare in al-Basjir-saak vervolg nie

Die Nasionale Vervolgingsgesag het verklaar dat hulle sal wag vir die regering se verdere appélproses oor die al-Basjir kwessie. Die NGV gaan dus nie dadelik met strafregtelike vervolging begin nie, het Luvuyo Mfaku gesê. Die Vervolgingsgesag sê daar kan eers ná die proses besluit word of staatsamptenare wat gehelp het om die Soedannese president, Omar

Lees verder: NGV sal nie amptenare in al-Basjir-saak vervolg nie