Vakansiegangers op pad na feestydbestemmings in Namibië kan hulle in die komende dae voor leë brandstofpompe bevind. Mielieboere is boonop tans besig om hul lande vir die plantseisoen gereed te kry, wat die vraag na diesel verhoog, het die Republikein berig. TransNamib het gister erken hy ervaar “reuse-uitdagings” om grootmaat vraggoedere, insluitend brandstof, na die
Vier vas oor boikotveldtog teen Woolworths
Vier mense is in Claremont, Kaapstad by die Cavendish-winkelsentrum in hegtenis geneem omdat hulle as deel van ‘n boikotveldtog teen Woolworths betoog het. Die veldtog teen Woolworths is weens hul voortgesette handel met Israel ná die oorlog in Gasa. Lt.kol. Andre Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê drie mans en ‘n vrou is Saterdag in hegtenis geneem op
Het Afrikaners ‘n skuldlas uit die verlede? of die geskiedenis gee jou ‘n skop op jou sitvlak.
Onderstaande toespraak is in April 2001 by die KKNK op Oudtshoorn gelewer; ek herontdek dit onlangs. Wat ek hier gesê het, is steeds ter sake, gegewe die kwessie van apartheidskuld wat ons voortdurend voor die kop gegooi word. James Joyce se karakter Stephen Dedalus in sy beroemde roman Ulysses sê in ‘n gesprek met mnr.
Leon Lemmer: Universiteit van Wes-Kaapland: Die studente-opstand van 1976
‘Ruim vergoeding vir onwettige of misdadige gedrag is ongelukkig nie uitsonderlik in die nuwe Suid-Afrika nie.’
‘Ruim vergoeding vir onwettige of misdadige gedrag is ongelukkig nie uitsonderlik in die nuwe Suid-Afrika nie.’
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit van Wes-Kaapland: Die studente-opstand van 1976
EU kan sanksies teen Rusland ophef
Die Europese Unie kan die moontlikheid van die opheffing van sy sanksies teen Rusland oorweeg as die Oekraïne se territoriale integriteit behoue bly, het die Duitse kanselier Angela Merkel Vrydag gesê. “Ons sal sien of daar enige vordering in hierdie rigting is. Dan kan ons in die rigting die opheffing van die sanksies beweeg,” het
Boer in lokval doodgeskiet
‘n Boer, Freddie Tolman, 52, is Woensdag in die jongste plaasaanval buite Hartenbos in die Wes-Kaap doodgeskiet. Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het gesê Tolman het Woensdagoggend sy werkers gaan haal toe hy in ‘n lokval gery het. Die aanvallers het ‘n stomp in die pad gerol, en ‘n groep van vermoedelik ses mans het op hom losgebrand
Vermoor by onklaar motor op snelweg
‘n Man is Donderdag vermoor langs sy motor op die M2-snelweg naby Denver in die suide van Johannesburg gevind. “Dit is nog nie seker wat gebeur het nie, maar dit lyk asof sy motor gaan staan het en dat hy stilgehou het,” het inspekteur Edna Mamonyane, woordvoerder van die metropolisie, gesê. “Hy het uitgeklim en mense langs die snelweg
Trop buffels soek skuiling in dorp
Wildbewaarders moes ‘n groot trop buffels uit die Zimbabwiese toeristedorpie, Victoria Falls verjaag, het RSG berig. Plaaslike inwoners sê die buffels is deur ‘n trop leeus in die dorp ingejaag. Die buffels het skuiling naby een van die hotelle in die middel van die dorp gesoek. Inwoners op die rand van die dorp kom baie met
Israel se diplomatieke krisis verdiep
Verskeie diplomatieke krisisse het Woensdag saamgevloei om Israel se penarie te verdiep. ‘n Vergadering van die Geneefse Konvensie se ondertekenaars, ‘n beslissing van die EU se Hof van Justisie oor Hamas, ‘n EU-parlementsbesluit om Palestynse volkskap te erken, asook die Palestynse druk met ‘n VN-Veiligheidsraad konsepvoorstel om die Israeliese besetting van die Wesoewer binne twee jaar te beëindig. Israel het
Bloed aan Carina de Vries Papenfus se hande
Een ding wat my telkens opval van die vyandigheid teenoor Afrikaners en Boere wat deesdae hoogty in Suid-Afrika vier, is dat dit juis nié swartmense is wat ons so vyandiggesind is nie. President Zuma het byvoorbeeld op Geloftedag, tydens die opening van ‘n brug naby Bloedrivier, gepraat van hoe daar ‘n brug tussen die Boere
