Elf mense, waaronder vier soldate, is dood tydens die inhegtenisneming van die gesoekte Mexikaanse kartelleier Fausto Isidro Meza Flores. Die operasie in Sinaloa het ure lange skietgevegte, padblokkades en brandende voertuie tot gevolg gehad.
Lees verder: Elf sterf tydens bloedige inhegtenisneming van Mexikaanse kartelleier
