Die hoof van Thailand se polisie het Woensdag verklaar dat die Bangkok-bomontploffing met China se Oeigoer-minderheid verbind word. Die bomontploffing op 17 Augustus het die lewe geëis van 20 mense, van wie die meeste etniese Chinese was. Dit het die vermoede laat ontstaan dat militante of ondersteuners van die oeigoere, ‘n etniese groep wat aanvoer
Oproeriges versper hospitaal in Limpopo
Oproerige inwoners van Makhuvha naby Thohoyandou in Limpopo het Woensdagaand amok gemaak by ‘n hospitaal. Die beswaardes het die ingang na die Matatshe Donald Frazer hospitaal met klippe en brandende bande versper. Hulle eis dat verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met twee moorde in Mei vanjaar vrygelaat word. Die verdagtes was na
Polisiebeampte wat glo dossiere steel vas
‘n Bloemfonteinse polisiebeampte, wat na bewering dossiere uit die plaaslike landdroshof gesteel het, sal op 28 September weer in die hof verskyn. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê die 43-jarige Patricia Pitt van die Parkweg-polisiekantoor en ‘n plaaslike sakeman, Thulani Qhiti, is Maandag in hegtenis geneem kort nadat Pitt glo onder valse voorwendsels vyf dossiere geneem het.
Polisiebeampte kry borg na gewapende roof in uniform
‘n Polisiebeampte van Theunissen wat die naweek by sy huis in hegtenis geneem is in verband met ‘n gewapende rooftog verlede maand, is uit op borg. Die swart beampte is Woensdag in die plaaslike landdroshof op borgtog van R5000 uitgelaat. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê die 28-jarige Diphaphang Mokoena, wat verbonde is aan die polisie
Lees verder: Polisiebeampte kry borg na gewapende roof in uniform
Jong Mandela daag nie op vir sy verkragtingsaak nie
Verwarring het Woensdag by die Johannesburgse landdroshof geheers, waar ‘n kleinseun van die voormalige president Nelson Mandela, beskuldig word van verkragting van ‘n minderjarige. ‘n Amptenaar het gesê Mandela is nie meer geskeduleer om te verskyn nie, en sy saak het verskuif na ‘n later datum. Melvin Neale, wat deel is van die jong Mandela
Lees verder: Jong Mandela daag nie op vir sy verkragtingsaak nie
Leon Lemmer: Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument by ‘n nuwe laagtepunt
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl het ‘n nuwe laagtepunt bereik. Ter viering van die Taalmonument se 40ste bestaansjaar gaan ‘n prestigetoekenning die eerste keer op 10 Oktober gedoen word. Sedert bv 1875, die stigtingsjaar van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA), via 1975, die jaar waarin die Taalmonument ingewy is, en
Lees verder: Leon Lemmer: Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument by ‘n nuwe laagtepunt
Manfred Delport: Is die politiek korrektes steeds sjimpansees?
Soos met die meeste nuusgebeure in Suid-Afrika, het die ontdekking van Homo Naledi by die sogenaamde Wieg van die Mensdom vir groot vermaak en komedie gesorg. Ek het my veral verkneukel aan drie reaksies op dié vonds. Die eerste was vanaf Zwelinzima Vavi, die voormalige hoof van Cosatu. Vavi was verskriklik beswaard omdat hy kwansuis
Lees verder: Manfred Delport: Is die politiek korrektes steeds sjimpansees?
Dan Roodt: Gita du Toit en die gefabriseerde konsensus
Verlede week het ek ‘n brief in die Business Day gepubliseer waarin ek verwys na die “georkestreerde veldtog” teen die Universiteit van Stellenbosch deur ‘n organisasie soos Open Stellenbosch, wat sy oorsprong in tradisionele Boerehaat het. Dit was in reaksie op ‘n meningsartikel deur Franny Rabkin wat ‘n pleidooi vir ‘n Engelse Stellenbosch gelewer het.
Lees verder: Dan Roodt: Gita du Toit en die gefabriseerde konsensus
EU ontken blaam vir vlugteling-krisis
Die krisis van massa-migrasie van vlugtelinge uit Afrika is nie veroorsaak deur die Europese lande nie, maar deur outokratiese leiers, het ‘n Europese amptenaar Dinsdag gesê. Roeland van de Geer, die ambassadeur van die Europese Unie na Suid-Afrika, het gesê die oorsaak van die krisis in Noord-Afrika “lê vierkantig by sy eie leiers”. Ná ‘n
Australië voer lugaanvalle uit op Sirië
Die Amerikaanse weermag sê Australiese gevegsvliegtuie het hulle eerste lugaanvalle op vestings van die Islamitiese Staat-groep in Sirië uitgevoer, het RSG berig. Australië het verlede week aangedui dat hy sy betrokkenheid by die Amerikaans-geleide optrede teen die jihadistegroep gaan uitbrei. Vroeër het die Britse eerste minister, David Cameron gesê ‘n sterk saak kan uitgemaak word
