In Indië het hulle heilige koeie. In Suid-Afrika los hulle die koeie sonder kos en water soos Madame Thandi Modise, die opkomende boerin, gedemonstreer het. By ons is koeie dus allermins heilig, synde dikwels mishandel. Maar ons het heilige mense! Die Pous en die Katolieke Kerk het hulle nie tot Heiliges verklaar nie, nee, hulle
Lees verder: Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge
