Die Zimbabwiër wat dié week deur regter Lettie Molopa lewenslank tronk toe gestuur is vir die moord op die 66-jarige boer Mauritz Oberholzer, is ook die moordenaar van die boksheld, Corrie Sanders.
Samuel Mabena en twee ander Zimbabwiërs is vroeër vanjaar tot 30 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op Sanders.
Die swart moordenaars het ook by Oberholzer se plaashuis ingebreek en hom en sy vrou in September 2012 van ‘n geweerkluis, ‘n vuurwapen en juweliersware beroof en die boer in koele bloede doogeskiet.
Mabena en Bismack Dick, wat die voormalige swaargewig-bokskampioen, Corrie Sanders, vermoor het, is in die hooggeregshof in Pretoria tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op die boer van Brits in Noordwes twee weke vroeër.

Bismack Dick sal net Pismack wees as ek klaar is met hom
Nee Witbeer, die antwoord le in sy van, jy weet mos die Engelse beledig iemand met daai woord
Lewenslank? – Hoeveel lewenslank moordenaars loop alweer vry rond om weer te moor?
Praat jy nou van Mac Die Bride? daai brak wat al meer gefire was as wat hy voortande het?
Witbeer maar hulle gaan mos nie eintlik in vir voortanne nie.
Of verstaan ek nou weer stadig? 😉
Lewenslank in ZA is so ongeveer 6 jaar tot parool, tensy jy natuurlik blank is en ‘n swart mens iets aangedoen het of net beplan het om iets aan te doen. In daardie geval is lewenslank tot jy omkom in die tronk of tot die hof jou dwing om hom vry te laat want hy is op laaste bene.
Ek wonder al lankal hoe lank sit hierdie moordenaars en word die slagoffer se familie ook betrek by sy parool verhoor. Of word hulle miskien net stilletjies vrygelaat na ‘n maand of drie nie. Wie is veronderstel om dit dop te hou.