Radio en TV-persoonlikheid Sorisha Naidoo is nie vies vir Winnie Madikizela-Mandela se openbare kritiek oor haar vinnige gewigsverlies nie. Madikizela-Mandela het die 300 gaste teenwoordig by die bekendstelling van ‘n boek hierdie week vertel Naidoo is “te maer”. Die “moeder van die nasie” het gesê dis nie die swart ideaal nie omdat swart mense in
Duitse pedofiel-priester kry borg in SA
Suid-Afrika het ‘n Duitse Katolieke priester wat vir kindermolestering deur Duitsland gesoek word, op borgtog vrygelaat, maar hy sal in November weens soortgelyke dade verhoor word. Die priester, wie se identiteit nie gegee is nie, is in sy vyftigs en van Aachen in die weste van Duitsland. Hy is in hegtenis geneem op 13 September
Taxi’s en busse weens onpadwaardigheid geskut
Meer as 200 taxis en busse is tydens ‘n padwaardigheidsoperasie in Johannesburg geskut. Beamptes van die Padverkeerbestuurskorporasie het by taxi-staanplekke en busstasies in die stad besoek afgelê. Hulle sê bykans die helfte van alle taxis wat nagegaan is, het nie ‘n padwaardigheidstoets geslaag nie. Die waarnemende hoof van die padverkeerbestuurskorporasie, Gilberto Martins het sy skok
Terreuraanval op Nairobi-winkelsentrum skerp veroordeel
Die internasionale gemeenskap het gister se tereuraanval op die Nakumatt Westgatewinkelsentrum in Nairobi in Kenia skerp veroordeel. Minstens 39 mense is in die aanval dood en meer as 150 is beseer. Volgens die Rooikruis sal dié aantal moontlik styg. Twee Kanadese burgers, onder wie ‘n diplomaat, is in die aanval dood. Volgens berigte het twee
Lees verder: Terreuraanval op Nairobi-winkelsentrum skerp veroordeel
Die AHi, AfriSake en die NOP
deur Leon Lemmer Op die Afrikaanse Handelsinstituut (AHi) se webwerf word welvaartskepping as sy missie of leuse gestel. Dit impliseer glo inklusiwiteit en die onderskrywing van die ANC-regering se transformasiebeleid, met swart ekonomiese bemagtiging wat daarby ingesluit word. Selfs met Afrikaans gaan die AHi glo inklusief te werk, wat in die praktyk blykbaar beteken dat
Oproermakers ontwrig verkeer noord van Pretoria op R101
Honderde oproermakers het die R101 by Hammanskraal noord van Pretoria met klippe en brandende buitebande versper. Dié pad is die alternatief vir die N1, en die betoging het die verkeer tussen Warmbad (Bela-Bela) en Pretoria erg ontwrig. Die betogers het met buitelanders slaags geraak en beskuldig hulle daarvan dat hulle plaaslike inwoners van sakegeleenthede ontneem.
Lees verder: Oproermakers ontwrig verkeer noord van Pretoria op R101
Rusland erken kulturele, nasionale selfbeskikking
Mense sal hulle menswaardigheid verloor sonder waardes wat in die Christelike geloof vervat is, sonder hul eiesoortige morele standaarde wat oor duisende jare vorm aangeneem het, het President Wladimir Poetin gesê. “Ons glo dat dit natuurlik en gepas is om daardie waardes te verdedig. Enige minderheid verdien respek vir sy kenmerkende identiteit, maar die regte
Lees verder: Rusland erken kulturele, nasionale selfbeskikking
Duitsland bekommer oor SA se ‘obsessie’ met BRICS
Gemeet teen die agtergrond van Suid-Afrika se kil behandeling van die Europese Unie (EU), veral rakende die eensydige terugtrede uit bilaterale beleggingsverdrae, sal die Vryheidsfront Plus die beoogde nuwe Beleggingswet fyn monitor om seker te maak dit voldoen aan die vereistes van die land se EU-handelsvennote, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre
Lees verder: Duitsland bekommer oor SA se ‘obsessie’ met BRICS
Plaasmoorde toring bo misdaadkoers uit
Dit is ‘n donkere dag vir ‘n land as sy Nasionale Kommissaris beweer dat misdaad onder beheer is as die moordsyfer styg tot 16 259 gevalle per jaar. Dit beteken dat byna 2 moorde per dag ekstra gepleeg word om die totale aantal moorde op byna 45 per dag te staan te bring! Plaasmoorde toon
Swart leerlinge hits witte aan om onderwyser aan te rand
Die Gautengse departement van onderwys het die aanranding van ‘n onderwyser deur ‘n wit graad agt leerling aan Glenvista High School in Johannesburg Suid veroordeel. “Die hoof van die departement het reeds ‘n span van senior amptenare gestuur na die skool om te verseker dat onmiddellike aksie geneem word om die leerder te skors, berading
Lees verder: Swart leerlinge hits witte aan om onderwyser aan te rand
