Boer wat swarte skiet kry borg

‘n Wit boer van Noordwes is borgtog toegestaan van R5000 nadat hy in hegtenis geneem is omdat hy na bewering ‘n swarte op ‘n fiets geskiet het. Paul Ramaloko, polisiewoordvoerder, het gesê die 48-jarige Cornelius Geldenhuys sal op 7 Desember weer in die Koster-landdroshof verskyn. Geldenhuys het na bewering die 41-jarige Salomo Quku, Saterdag om

Lees verder: Boer wat swarte skiet kry borg

AgriSA ‘verbaas’ oor 50-50-grondvoorstel

Die uitspraak oor die 50-50-voorstel, die naweek tydens die ANC-hoofraadsvergadering, maak nie sin nie. Dit, volgens AgriSA se Annelize Crosby, wat meen daar is in die verlede goeie vordering gemaak met die bespreking van dié kwessie, waarvolgens boere die helfte van hul plaas met werkers moet deel. Sy sê die minister van grondhervorming en landelike

Lees verder: AgriSA ‘verbaas’ oor 50-50-grondvoorstel

Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig

Die nuus dat die NG Kerk se Algemene Sinode onder druk van ‘n linkse faksie van kultuurmarxistiese akademici besluit het om homoseksualiteit vanuit die Bybel te regverdig, het skokgolwe deur die kerk gestuur en vrese vir skeuring word deur verskeie predikante geuiter. Dié stap van die NG Kerk verteenwoordig net nóg ‘n mislike stasie op

Lees verder: Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig

Polisie ontplooi teen bendes op Oos-Rand

‘n Swaar polisieteenwoordigheid op Etwatwa en Daveyton aan die Oos-Rand sal na verwagting verseker dat onderrig sonder probleme kan voortgaan wanneer die skole vir die vierde kwartaal heropen, het RSG berig. Dit volg na voorvalle van boendoegeregtigheid deur woedende lede van die gemeenskap wat ‘n plaaslike bende aangeval het wat na bewering die gemeenskap van

Lees verder: Polisie ontplooi teen bendes op Oos-Rand

‘Historiese boere’ iets van die verlede sê Piet Kopdoek

Piet Croucamp het tydens die 69ste kongres van die Namibië Landbou-unie (NLU) dié naweek aan produsente gesê, “historiese boere” is iets van die verlede. Die Namibiese vleisbedryf is glo in die moeilikheid. Volgens mnr. Mecki Schneider, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO), het die winsgewindheid van beesboerdery sedert 2006 met 40% gedaal. Croucamp is ondermeer die

Lees verder: ‘Historiese boere’ iets van die verlede sê Piet Kopdoek

Karel Combrinck: Die molslang en die muise

Weereens die media. Net eers ‘n bietjie wysgerigheid : Media is die latynse meervoudvorm vir medium, wat beteken middel, d.w.s. ‘n middel of instrument om ‘n doel te bereik. Ons gebruik die woord media deesdae met verwysing na kommunikasiemiddele. Die kommunikasiemiddele waarvan ons praat, is die gedrukte pers, die radio, die televisie, die rolprent en dan die

Lees verder: Karel Combrinck: Die molslang en die muise

Polisie waarsku motoriste oor klipgooiers in Witkoppenweg

Die Johannesburgse Metro Polisie het motoriste versoek om Witkoppenweg in Kya Sand te vermy en gesê dit is nie veilig nie. ‘n Woordvoerder Wayne Minnaar het gesê sowat 200 oproeriges het versamel by Riverbend Road en met rotse die pad versper. Hulle sal na verwagting opmars na die plaaslike regering om 09:00 Maandagoggend ter oorhandiging

Lees verder: Polisie waarsku motoriste oor klipgooiers in Witkoppenweg

ANC sê Internasionale Strafhof is die pad byster

Die ANC se Nasionale Hoofraad het besluit dat die regering sy lidmaatskap van die Internasionale Strafhof moet onttrek omdat die hof die pad byster is. Betrekkige tussen Suid-Afrika en die hof is op sy laagste vlak nadat die regering nie ‘n hofbevel afgedwing het om die president van Soedan, Omar al-Basjir in hegtenis te neem

Lees verder: ANC sê Internasionale Strafhof is die pad byster

Grondoordrag: Landbou-organisasies koop in

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het Sondag verklaar dat die ANC die oordrag van wit grond as beleid aanvaar het en reeds toepas met die seën van landbou-organisasies. Daarvolgens moet wit boere die helfte van hul plaas met hul werkers deel. Dit is amptelik deur die ANC as beleid aanvaar, het Nkwinti,

Lees verder: Grondoordrag: Landbou-organisasies koop in

Steve sing Die Stem by Aardklop

Steve Hofmeyr het Vrydagaand Die Stem uit volle bors by Aardklop in Potchefstroom gesing, wat tot luide toejuiging gelei het. Die waarderende gehoor het hand op die bors saamgesing. Hofmeyr het nie die laaste versreëls gesing nie, maar sy gehoor het die feesterrein laat weergalm met die slot. Hofmeyr het voor sy optrede aan PRAAG

Lees verder: Steve sing Die Stem by Aardklop