Man steeds vermis na sy vrou in plaasaanval vermoor is

‘n Man wie se vrou gedurende ‘n plaasaanval vermoor is, word steeds vermis. Roger Solik en sy vrou Christine van ‘n plaas in die Nottingham Road omgewing in KwaZulu Natal, is Vrydag aangeval. Die vrou se liggaam is eers ‘n dag later, ongeveer 70km van die huis in die Inzingarivier aangetref. Haar hande was agter

Lees verder: Man steeds vermis na sy vrou in plaasaanval vermoor is

Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval

Die polisie in Mpumalanga soek na drie swartes wat die naweek ‘n bejaarde Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval het. Robert Lynn en sy vrou Sue Howarth is in ‘n bedenklike toestand in ‘n hospitaal in Middelburg na ‘n plaasaanval naby Dullstroom. Lynn was voorheen ‘n ingenieur by Eskom voordat hy op die

Lees verder: Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval

Starbucks beledig Italianers met palmbome langs ikoniese katedraal

Inwoners van Milaan is woedend oor die skielike verskyning van ‘n spul palmbome wat die beroemdste katedraal in Milaan, ‘n 14de-eeuse Gotiese wonder bekend as die Dom van Milaan, verbloem. Hulle sê die nie-inheemse plante langs ‘n ikoniese Italiaanse argitektuurbesienswaardigheid is uit plek. Nasionaliste voel die plant-projek, geborg deur Starbucks, die Amerikaanse koffiereus, ‘n bykomende

Lees verder: Starbucks beledig Italianers met palmbome langs ikoniese katedraal

Twitter slaan aan die brand in ontkenning oor Swede se verkragtingsepidemie

Die Amerikaanse president Donald Trump het sy gunsteling platform, Twitter, gebruik om die maatskaplike probleme wat veroorsaak word deur immigrasie in Swede te verduidelik. Die president het getwiet: “My stelling oor wat gebeur in Swede was in verwysing na ‘n storie wat uitgesaai is op @FoxNews oor immigrante en Swede.” In die Fox News dokumentêre

Lees verder: Twitter slaan aan die brand in ontkenning oor Swede se verkragtingsepidemie

Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG

Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week ‘n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik ‘n paar houe ingekry wat na “regses”, “blanke rassiste”, “nasionaliste” en selfs die einste hier op Praag gemik

Lees verder: Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG

Brief: Die slak in ons midde

As jong dogtertjie het ons soms by oupa se huis gaan kuier. Ek en my neefs het met elke kuiertjie wat ons saam was, ‘n resies gehou. Jy sien, om een of ander rede het oupa se tuin, besonder baie slakke gehad. Na ete, as die grootmense rustig gaan sit en gesels, het ons na

Lees verder: Brief: Die slak in ons midde

Leon Lemmer: Ward Churchill se verheerliking van geweld

In Amerika word daar gewoonlik vier rasgroepe onderskei: blankes, swartes, Hispaniste en Indiane. Anders as in Suid-Afrika is blankes daar die meerderheidsgroep. Soos in Suid-Afrika is die Amerikaanse blankes oorspronklik van Europa en die swartes van Afrika afkomstig. Die groot verskille (bv kultureel) tussen blankes en swartes is algemeen bekend. Die Spaans- en Portugeessprekende Hispaniste,

Lees verder: Leon Lemmer: Ward Churchill se verheerliking van geweld

Frankryk se ‘misdaad teen die mensdom’

Emmanuel Macron is vinnig besig om die nar van die Franse verkiesingsveldtog te word nadat hy kolonisasie ‘n “misdaad teen die mensdom” genoem het. Tydens sy besoek aan Algerië aan die begin van die week, het Macron nie net te kere gegaan oor die “misdaad teen die mensdom” nie, maar ook die “ware barbarisme” daarvan

Lees verder: Frankryk se ‘misdaad teen die mensdom’

Hoofpad wes van Johannesburg onveilig na oproer

Motoriste word aangeraai om Albertina Sisulu-weg langs die Princess plakkers wes van Johannesburg te vermy na kligooiery Donderdagaand. Daar was vroeër steeds rommel, klippe en gebrande buitebande in die pad. Dit is nog nie duidelik waaroor gemeenskapslede oproer pleeg het nie, maar daar was al in die verlede verskeie betogings in die gebied oor behuising.

Lees verder: Hoofpad wes van Johannesburg onveilig na oproer

Le Pen: ‘Ons gaan ‘n muur bou en Algerië gaan betaal!’

‘n Satiriese stuk wat voorstel dat Franse Front National persoonlikhede wat president Donald Trump se muur met Meksiko bewonder, besluit het om ‘n muur te bou op die “grens” met Algerië, word nou gerapporteer as ‘n feit. Die fopnuusstorie, bedoel as ‘n grap, verskyn op die satiriese Franse webwerf Le Gorafi. Die berig, waarvan die

Lees verder: Le Pen: ‘Ons gaan ‘n muur bou en Algerië gaan betaal!’