Swart tienerbende slaan vroue met gholfstok om hulle te verkrag

Die Johannesburgse Star se hofverslaggewer berig dat daar uitroepe van ongeloof in die hof was toe ‘n 16-jarige getuie gister beskryf het hoe hy en ander bendeverkragtings op vroue beoefen het nadat hulle met ‘n gholfstok geslaan is. Die ysingwekkende getuienis was te veel vir Tebogo Manenje, die ma van een van die beskuldigdes, wat in

Lees verder: Swart tienerbende slaan vroue met gholfstok om hulle te verkrag

Agang sê SA moet Zanufikasie keer

Agang se leier Mamphela Ramphele het Woensdag gesê dat Suid-Afrika die “Zanufikasie“ van die land by die 2014 algemene verkiesing moet keer. Ramphele het gereageer op die onlangse verkiesings in Zimbabwe, waar Robert Mugabe en sy Zanu-PF-party klou aan mag. “Ons moet seker maak dat dit wat in Zimbabwe gebeur het, nie hier gebeur nie,”

Lees verder: Agang sê SA moet Zanufikasie keer

Polisie soek inligting oor wit polisiehoof se marteldood

Die Gautengse polisie het ‘n beroep op die publiek gedoen om met inligting na vore te kom wat kan lei tot verdere arrestasies in verband met die moord op die voormalige Heidelbergse polisiedistrikskommissaris Gerrit Myburgh. Die polisie het Woensdag bevestig dat hulle ‘n saak van moord en huisroof ondersoek nadat die gefolterde liggaam van die

Lees verder: Polisie soek inligting oor wit polisiehoof se marteldood

Mandela glo by sy bewussyn

Oudpresident Nelson Mandela sal nou sy derde maand in die hospitaal deurbring. Hy is glo by sy bewussyn en reageer op vrae wat aan hom gestel word. Dit is die reaksie van die president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Joe Seoka, wat die bejaarde staatsman in die hospitaal in Pretoria besoek het. “Hy kan

Lees verder: Mandela glo by sy bewussyn

DA gaan Midvaal verloor

Goedkeuring vir die samesmelting van die Midvaal en Emfuleni munisipaliteite in die Vaaldriehoek in ‘n enkele metroraad sal teen die einde van die week afgehandel wees. Die samesmelting sal ook die Sedibeng Distriksraad insluit. Die Munisipale Afbakeningsraad gaan die saak finaliseer na uitgebreide konsultasies plaasgevind het. Midvaal is die enigste munisipaliteit in Gauteng wat reeds

Lees verder: DA gaan Midvaal verloor

Polisielede werk ten spyte van duur siviele eise

Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, sê sedert 2009 is geen klagtes van wangedrag teen enige lid van die Polisie ingestel waar howe siviele eise teen die Polisie toegestaan het nie. Dit blyk uit ‘n antwoord van die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, op ’n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus

Lees verder: Polisielede werk ten spyte van duur siviele eise

‘Geweld in Fochville bedreig die demokrasie’: ANC-LUR

Die geweld wat met diensleweringsbetogings gepaardgaan in Kokosi, die lokasie van Fochville, bedreig die demokrasie. Só het die LUR vir menslike nedersettings in Gauteng, Ntombi Mekgwe, gister verklaar. “Geweld op hierdie stadium van ons demokrasie kan slegs die winste van ons demokrasie omkeer,” het sy in ‘n mediavrystelling gesê. “Die eindresultaat van dié ongewenste en

Lees verder: ‘Geweld in Fochville bedreig die demokrasie’: ANC-LUR

ANC maak feitlik skoonskip in Noordwes-tussenverkiesings

Terwyl die hoofstroommedia so te sê die ondergang van die ANC vier, het die party gister ‘n stewige vertoning in Noordwes-tussenverkiesings gelewer deur almal behalwe een te wen. In die Potchefstroomse verkiesing waar vooraf hoë verwagtinge geskep is dat die DA die ANC in die Tlokwe-tussenverkiesing sou troef, het die ANC in kiesafdeling 9 met

Lees verder: ANC maak feitlik skoonskip in Noordwes-tussenverkiesings

Wildstropers bedreig aasvoëls

Wildstropers wat die karkasse van trofeediere met gif laai is ‘n groot bedreiging vir aasvoëls in Namibië. Mnr. Peter Bridgeford van Vultures Namibia is as Walvisbaaier een van die grootste navorsers en bewaarders van Namibië se aasvoëls. Met Walvisbaai as die basis van Vultures Namibia konsentreer hy op die skaars swartaasvoëls van die Namib, maar

Lees verder: Wildstropers bedreig aasvoëls

OVK, polisie gereed vir Tlokwe-stemmery

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê hy is gereed vir vandag se hoogs-betwiste tussenverkiesing in wyk nege van die Tlokwe munisipaliteit in Potchefstroom in Noordwes. Die pos is vakant nadat ‘n raadslid bedank het om te fokus op sy werk as ‘n onderwyser. Die polisie in Noordwes sê daar is genoeg beamptes ontplooi om orde in die

Lees verder: OVK, polisie gereed vir Tlokwe-stemmery