Zuma, Kubane na Brazzaville om ‘Cuito-oorwinning’ te vier

President Jacob Zuma sal Dinsdag vieringe in die Kongo-Brazzaville bywoon vir die 25ste herdenking van die Brazzaville-vredesverdrag wat die burgeroorlog in Angola beëindig het. Verteenwoordigers van die regerings van Angola, Kuba en Suid-Afrika het die vredesakkoord op 13 Desember 1988 in Brazzaville, Kongo onderteken. Na die slag van Lomba waar die Russe en Kubane ‘n finale

Lees verder: Zuma, Kubane na Brazzaville om ‘Cuito-oorwinning’ te vier

Kaapstad: Lyk van twaalfjarige in bed gevind

ʼn Man van Kaapstad word ondervra nadat ʼn minderjarige meisie dood aangetref is op sy bed. “Die polisie is Saterdagaand na Delft ontbied nadat inwoners die 26-jarige man aangerand het, het ‘n woordvoerder van die polisie gesê. Die man is op die toneel behandel en later na ʼn hospitaal geneem. Die polisie is daarna na

Lees verder: Kaapstad: Lyk van twaalfjarige in bed gevind

Prostituut vrygespreek na moord op Amerikaner

‘n Werknemer van die Amerikaanse konsulaat in Johannesburg wat met ‘n mes in sy bors by sy huis se oprit gevind is, het vir die dienste van ‘n prosituut betaal wat glo nie na sy wense was nie. Die vrou wat tereggestaan het op die moord van die Amerikaner is in die Palm Ridge-landdroshof vrygespreek.

Lees verder: Prostituut vrygespreek na moord op Amerikaner

Vyf swart aanvallers skiet man, martel vrou by Centurion

‘n Egpaar wat in Mnandi buite Centurion op hul hoewe aangeval is, het in die vroeë oggendure van skote wakker geword. Die vyf swart aanvallers het Rina de Villiers (70) se 73-jarige man Henk in die hart geskiet en haar vir dood agtergelaat nadat hulle haar geslaan, gemartel en deur ‘n venster gestamp het. Hulle het

Lees verder: Vyf swart aanvallers skiet man, martel vrou by Centurion

Klipgooiers by Zeerust voor

Twee-en-twintig mense wat verlede week in hegtenis geneem is in verband met openbare geweld, sal vandag in die Zeerust Landdroshof in Noordwes om borgtog aansoek doen. Sowat 300 gemeenskapslede van Kruisrivier naby Zeerust het klippe gegooi na die huis van ‘n plaaslike sakeman, en die gebou aan die brand gesteek. Hulle beskuldig Tshepo Kraai daarvan

Lees verder: Klipgooiers by Zeerust voor

Finale sekwestrasiebevel teen dwelmbaas Agliotti verwag

Die veroordeelde dwelmhandelaar, Glen Agliotti se voorlopige sekwestrasie sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria ‘n finale bevel gemaak word. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het in November verlede jaar ‘n voorlopige bevel vir sekwestrasie bekom, het RSG berig. Volgens hofdokumente skuld Agliotti SAID/SARS meer as 38 miljoen rand, sowel as rente van meer as

Lees verder: Finale sekwestrasiebevel teen dwelmbaas Agliotti verwag

Verkiesingsregistrasiepunt gevandaliseer, baniere verbrand

Sewe mense verskyn vandag in die hof nadat hulle oor die naweek verkiesingsmateriaal by ‘n registrasiepunt in Taung in Noordwes gevandaliseer het. Intussen het kolonel Sabata Mokgwabone van die polisie gesê drie vroue en vier mans het na bewering gedwonge toegang tot ‘n registrasiepunt by Itlameng Laerskool verkry en registrasiemateriaal by kiesbeamptes geëis, Die verdagtes het

Lees verder: Verkiesingsregistrasiepunt gevandaliseer, baniere verbrand

Teazers-eienaar se vermeende moordenaar voor

Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, sê dat hy nie dink dat die vermeende moordenaar George Louca sal slaag as hy om borgtog in die Kempton Park-landdroshof aansoek doen nie. Louca, die verdagte in die moord op die eienaar van die Teazers-ontkleeklubs, Lolly Jackon, sal Maandagoggend verskyn nadat hy Sondag in die land aangekom het.

Lees verder: Teazers-eienaar se vermeende moordenaar voor

‘Chaos is fantasties’

Die omstrede Nathan Kirsh, die man agter Agang en die DA se Glynnis Breytenbach, is die grootste aandeelhouer van Magal Security Systems en ‘n direkteur van die maatskappy. Magal Security Systems ontwikkel en lewer beheerstelsels en betredingsalarms. Dié maatskappy is die belangrikste verskaffer van elektroniese heinings vir die omstrede veiligheidsheiningprojek in die Wes-Oewer. Die Israeliese

Lees verder: ‘Chaos is fantasties’