ʼn Man van Kaapstad word ondervra nadat ʼn minderjarige meisie dood aangetref is op sy bed.
“Die polisie is Saterdagaand na Delft ontbied nadat inwoners die 26-jarige man aangerand het, het ‘n woordvoerder van die polisie gesê.
Die man is op die toneel behandel en later na ʼn hospitaal geneem.
Die polisie is daarna na ʼn huis in Cheesewoodstraat geneem en hulle op die lyk van die twaalfjarige verneem afgekom,
“Die man voer aan hy dra geen kennis van die voorval nie. Hy het glo vroeër sy huissleutels aan ʼn onbekende man oorhandig,” het die polisiewoordvoerder gesê.
Die polisie ondersoek ʼn saak van moord en moontlik ʼn saak van verkragting, na aanleiding van die uitslag van die nadoodse ondersoek.

Kinder pornografie gekyk op ‘n gesteelde selfoon.
Of vervaardig.
Hoor daai liegstories nou. Die inwoners moes hom vrek gemaak het voor die polisie opgedaag het. Hulle tydsberekening was bietjie uit gewees.