Eskom knou rand

Eskom het aangekondig dat geen beurtkrag Vrydag ingestel sal word nie. Die kragvoorsiener het nogtans gewaarsku dat die kragnetwerk steeds onder druk sal bly. Die land het verlede week gesteier onder beurtkrag, die ergste wat sedert 2008 ondervind is. Die Eskom-woordvoerder, Andrew Etzinger, sê egter die stand van kragvoorsiening het sedert Maandag effens verbeter. Die internasionale kredietgraderings-agentskap, Fitch sal Vrydag hulle kredietwaardigheidsiening

Lees verder: Eskom knou rand

Afrikanersonde: Wil wit wees

Enigeen met oë om te sien of ore om te hoor en ‘n verstand om mee te dink weet deesdae dat die Westerse beskawing dodelik siek is. Trouens wanneer dit kom by ‘n ontleding van die situasie rakende die wit Westerse beskawing, weet ‘n mens nie watter een van « diagnose » of « lykskouing

Lees verder: Afrikanersonde: Wil wit wees

Gorbatsjof pleit vir vrede

Die laaste Sowjet-leier, mnr. Michail Gorbatsjof, het Dinsdag die Verenigde State van Amerika en die Europese Unie aangemoedig om betrekkinge met Moskou te “ontvries”, ondanks die spanning oor die Oekraïne. Die 83-jarige Gorbatsjof het in ‘n artikel wat in die staatsdagblad Rossiiskaya Gazeta gepubliseer is, gesê die Oekraïne-krisis het nie net daartoe gelei het dat

Lees verder: Gorbatsjof pleit vir vrede

SA verbied voëlgriep-pluimvee uit Kanada, EU

Suid-Afrika het die invoer van pluimveeprodukte vanaf lande waar voëlgriep voorkom, verbied, het RSG berig. ‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Pluimvee Vereniging, Charlotte Nkuna sê die Departement van Landbou het die verbod uitgereik. Die departement sal vandag vrae beantwoord oor die verbod. Kanada en talle lande in Europa, insluitende Brittanje, Duitsland en Nederland het duisende

Lees verder: SA verbied voëlgriep-pluimvee uit Kanada, EU

CIA-marteling ontbloot

Die “skinkbord”, nagebootste teregstellings en slaap­versteuring: Dít is van die “meedoën­lose, maar ondoeltreffende” marteltegnieke wat die Amerikaanse Intelligensiediens, die CIA, sedert 9/11 op tot 100 terreurverdagtes toegepas het. Getuienis oor dié martelings is vervat in ’n 500 bladsy lange opsomming van ’n verslag van die senaat se intelligensiekomitee wat Dinsdag uitgereik is. Die verslag verwys na voorvalle

Lees verder: CIA-marteling ontbloot

Kraaifontein-lyke dalk dwelmverwante teregstelling

Die ses lyke wat by Kraaifontein, noord van Kaapstad naby die Joostenberg Vlakte gevind is, is nog nie uitgeken nie. Inwoners van die plaas waar die moorde gepleeg is, sê hulle het al voorheen lyke op dieselfde plek gesien. Die polisie sê die mans se hande en voete was vasgebind, en dit lyk of hulle met

Lees verder: Kraaifontein-lyke dalk dwelmverwante teregstelling

Raspolitiek maak van Namibië eenpartystaat

Politieke ontleders kla dat Namibië ’n eenpartystaat is omdat die opposisie te verdeeld is. Vorige pogings om ‘n koalisie tussen opposisiepartye te vorm, het ook skipbreuk gelei weens Swapo se onbeskaamde rassebeleid. Alhoewel die Demokratiese Turnhalle Alliansie (DTA) goed in die onlangse verkiesing gevaar het, is daar nie gemeenskaplike gronde vir samewerking met ander partye nie, meen

Lees verder: Raspolitiek maak van Namibië eenpartystaat

Swapo spoeg vuur oor grond

Die amptelike bekendstelling van Namibië se geskiedkundige Nasionale Aksieplan vir Menseregte 2015 – 2019 is Dinsdag oorskadu deur die pres. Pohamba se woede-uitbarsting teen koloniale grondbesitters en diegene wat oor grondbelasting kla. President Hifikepunye Pohamba het vir ’n tyd van sy amptelike toespraak afgewyk en sy aanval begin deur uit te vaar teen die “Duitsers”

Lees verder: Swapo spoeg vuur oor grond

Wrede moord en verkragting op bekende vroueveearts

Terwyl Helen Zille en die polities korrekte media veldtogte teen “blanke rassisme” voer, word al hoe meer blankes en Afrikaners uitgemoor. Die jongste slagoffer op Witrivier is dr. Rensia de Wet, 46, ‘n briljante veearts en perdekenner wat in 2002 die Theilermedalje as topstudent by Onderstepoort ontvang het. De Wet is vermoedelik verkrag alvorens sy

Lees verder: Wrede moord en verkragting op bekende vroueveearts

Mr. Price reageer oor Afrikaans-klagte deur PRAAG

Nadate dr. Dan Roodt van PRAAG op Twitter navraag gedoen het oor ‘n klant wat deur ‘n Mr. Price-werknemer vertel is dat hulle verbied word om Afrikaans te praat, het die winkelgroep binne enkele ure soos volg gereageer: U mag onlangs gehoor het dat ons nie ons winkel lede toelaat om met kliënte te praat

Lees verder: Mr. Price reageer oor Afrikaans-klagte deur PRAAG