SA verbied voëlgriep-pluimvee uit Kanada, EU

Suid-Afrika het die invoer van pluimveeprodukte vanaf lande waar voëlgriep voorkom, verbied, het RSG berig.

‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Pluimvee Vereniging, Charlotte Nkuna sê die Departement van Landbou het die verbod uitgereik.

Die departement sal vandag vrae beantwoord oor die verbod. Kanada en talle lande in Europa, insluitende Brittanje, Duitsland en Nederland het duisende pluimvee vankant gemaak weens die virus.

Nkuna het bevestig dat pluimvee van plaaslike verskaffers veilig is vir verbruikers.

Die virus oorleef glo selfs in bevrore pluimvee.

7 thoughts on “SA verbied voëlgriep-pluimvee uit Kanada, EU”

      1. Hey Wenna!! Me, I ,JuliAss, we eats your “hane” we frie them and put spaaice.
        But why the ragieme they ban the export of the foods for the people, Hour Motto she ees: ” One tjikon, one nation.” Now the ragieme of Showwa they break the spieraat of the nation,. What these gomstewelparty she ees, why we not invaaited to these party?
        These gomstewelparty, eet does ienklude nakad shoeshie of nakad whaaite gerl?
        Do not speiks Afarikaans, eet is feeneshed.

        1. Ou JuliAss julle moet maar nou begin slange bymekaar maak ek
          hoor hulle proe baie na die vishoenders vir jou troue Sjoesie is uit – die Sjinese het al die visse gevang hier in die Suid Afrikaanse viswaters met hulle traulers.
          Net reg, julle spul het mos gedink julle kan geld en grond eet en nou?

Maak 'n opvolg-bydrae