’n Oudmynwerker, wat om veiligheidsredes slegs as Meneer X bekend staan, het Donderdag oor afskuwekkende moetierituele voor die Marikana-insident getuig. Meneer X, ’n rotsboor-operateur, tree op as die polisie se sleutelgetuie waarin die gru-besonderhede oor mensvleis wat deur Amcu-lede vir moetie gebruik is, na vore gekom het. Hy is deel van ‘n getuiebeskermingsprogram en getuig deur middel
Lees verder: Meneer X getuig oor mensvleis-ritueel by Marikana
