Julius Malema, die oorgewig EFF-leier, het die parlement Woensdag in ‘n totale sirkus verander met ‘n noupassende rooi oorpak, vuis in die lug en tierende persoonlike aanvalle.
Malema het klaarblyklik vir vermaak gesorg, maar kon niks van substansie lewer nie. Hy het die gewone kwessies teen Zuma herhaal wat sy linkse wit poppemeesters aan hom voorsê.
“Niemand gaan onthou wat jy gesê het (in die staatsrede) nie behalwe dat jy gesê het mense moet skoonmaak op Mandela-dag. Dit is dalk omdat dit die maklikste ding was om oor te praat in jou toespraak.”
Malema het die president oor en oor aangeval. “Jy het nie wat nodig is om die stryd te kan lei vir ekonomiese transformasie wat ekonomiese bevryding vir die swart meerderheid moet bring nie”.
“Jy praat van radikale ekonomiese verandering, maar daar was niks radikaals aan wat jy gesê het nie – dit was net ’n herhaling van wat reeds gesê is.
“Jy en jou party vermy die belangrike kwessies, veral ten opsigte van radikale ekonomiese verandering, want julle is nie dapper genoeg nie en het die revolusie versaak.”
“Jy is baie bang vir wittes, veral wit monopolistiese kapitaal. Jy het die afgelope 20 jaar die bevoorregting van die wit minderheid verdedig en die uitbuiting en uitsluiting van die verdrukte swart meerderheid voortgesit.”
“Die bewys van die ooreenkoms [met die wit monopolie] is die standbeeld van Mandela wat agter die standbeeld van Louis Botha moet wegkruip.
“Die standbeeld moet weg, want dit verteenwoordig niks in die demokratiese Suid-Afrika nie.”
Malema het daarna sy wit linkse meesters se gunstelingmantra herhaal: “Die ANC-regering het die Marikana-slagting veroorsaak. Die polisie het die ANC-regering verteenwoordig.”

PRAAG – dankie vir die glimlag op my gesig met hierdie stelling – “Julius Malema, die oorgewig EFF-leier” !
Malema het hoegenaamd geen respek vir niks en niemand, nie eers vir homself nie. Waarom word hy in die eerste plek toegelaat om soos ‘n verdomde tronkvoël op te daag in die parlement met ‘n oorpak wat sigbaar te jonk is vir hom ? Is voorgaande nie alreeds ‘n bewys van disrespek nie ?
Ding hier is Trips ek dink hy het hulle vir ‘n verandering WAKKER gehou tydens die sitting! Maar gevaarlik is hy gevaarlik en niemand moet hom vir ‘n nar aansien nie want die pes werk met ‘n plan en soos die berig sê “sy linkse wit poppemeesters” As hy te onnosel is, hulle nie!
Miskien kan ons hom borg vir n dieet?
Hehe, ek borg eerder ‘n paar punte, skerppunte vir hom.
Stadig oor die klippe trips. Die gedagte polisie gaan jou nou weer aanvat 🙂
Grrrrr, I shiverrrrrr with fear !
Pasop ! Die mure het ore !
Wieookal Julie’sArse is wat hier kommentaar lewer is nogal skerp – dit is seker die mees rassitiese kommentaar hierdond – Ek skud maar net my kop.
Laat ons maar erken Rooikop, hy weet hoe om mens se bloed warmer te laat word as kamertemperatuur!
Dit sal nie help nie – hy sal nie verstaan nie – hy sal dink “die eet”beteken doodvreet.
Ja hy ken net flippen Tjikon!!
Soega! you theenk I look like sos age?
Do you speak an African language? only m,y white friends spoke African language.
You, I’m taking you house.
Kom vat my huis asseblief dikgat, ek sal jou n hele paar snotklappe gee, dan kan jy by jou wit maatjies vertroosting gaan kry. Sot!
Hau, Isch, I cannot recation to rasaast questions. Snotslaps ees whaat??
Jy tender …
Hello white Gerl, yas, yas, my friend, Floyd, he weks weeth the tenders but he has tweested hand, towads the back, he walks like Egyptian. You want tendar? I buy for you.
Hier’s ‘n boodskappie vir jou …
Can you say that in any of the ofeccial black languaages?
I also know lot of piepels, I know all those Chineese piepils on your liest, I have eaten at all those Chineese eating places, SoeShe from a naked white gerl.
I know Jujitsu very well, we beat around the bush. So! you are not cleva. I send you red overal and berret
Uhmmm, het jy sushi gevreet saam met jou pel, Kenny, die een wat sy Effing beret teruggegee het ? Sies, ga, voetsek !
Lekker my China.
Skerp JuliArs!
HOOG
Muhr hom StalinX!
Slegs dan sal hy sê, ” nee nou verstaan ek mooi my baas”.
Hmmm, water en rou rys. klink na ‘n opsie. Die vrot water van die munisipaliteite wat nie op al 8 silinders vuur nie, en rys van China af.
Trippie jou doring. Ek wou sê iets lyk bekend aan hom. Miskien oefen hy solank in, dan voel hy nie ontuis nie.
Ons moet oppas vir hierdie Malema – die volk gaan hom volg soos die duitsers vir Hitler gevolg het – Ons almal weet hy praat nonsense maar besef sy eie mense dit?
Malema bevat al die bestandele van n toekomstige diktator. Hy laat my dink aan Idi Amin. Hoe gouer hulle van hom ontslae raak hoe beter vir die toekoms van hierdie land.
Ons moet nie die “Idi-Jood” in die rooi kondoom, onderskat nie.
Hy tree op soos aan hom beveel, ook dink ek dat hulle van hom gaan “ontslae” raak…… om “hulle” doel te bereik
Dis ‘n GROOT waarheid die Eric! Ek het ook die vermoede dat die twee eintlik maar bloedbroers is en net vir die skyn die oorloggie handhaaf tot hulle hul doel bereik het! Vertrou die muhre GLAD NIE!
Die twee sit hand op die blaas en suip imperialist Johhny Walker Rooi wors is net die ANC se “uitvoerende vleuel” Laat die ANC soos n gematigde party lyk.
Ja en wat my bang maak is dat daar mense is wat dit NIE BESEF nie! Hy was not nooit en sal ook nooit die ANC se vyand wees nie!
Ek is geneig om hier saam te stem. Hy is bloot n “puppet on a string”. Sodra hy sy nut uitgedien het sal hy moet waai.
Hoe kan mens maar net bespiegel.
Hy het mos al hoeka by bob gaan raad soek.
Rooikop, Mugabe het aan hom gese dat die eerste ding wat hy moet doen is om die politieke mag in die hande te kry. Dan kan hy maak net wat hy wil.
Johann, n Bells vir jou
Nee mense los vir Malema hy gaan die ANC so besig hou dat ons weer n slag kan asem haal!
Jy wens Riempies. Hy sal selfs ons suurstof inkort. Watwou weer asemhaal ?
Ja nee Riempies, ek dink hy gaan hulle nogal “entertain” Wens ek was ‘n vlieg op die muur! As mens so na die koerante kyk kan mens maar net kopskud!
Never a dull moment met Michellin-mannetjie in die omtrek !
Sy vroulief
Probeer weer
Nee wat lyk nie of ek dit kan insit nie! Dit was mooi!!! en gepas by Michellin mannetjie!
Ahhhhhh toe werk dit!!!
Hau, shee ees pretty, I want.
Gedog dis jou smaak pêl!
Jy MAG nie so praat van jou toekomstige President nie. Sies vir jou ! Buitendien hou hy van sy gesette ousie !
Mag hierdie woorde van jou geseend wees Riempies !
Dis mos nou “hond vreet hond” … onthou die zot ooit dat hy eens vir Zuma sou sterf !
Weet jy ek sien nou nog Malema se spottende lag in die parlement onopgevoed geen respek vir niks en niemand nie – maar nouja wat die ANC gesaai het sal hulle maai. Ek hoop hierdie video van hoe dit in die swart parlement gaan – maak n draai rondom die wereld.
Dis hoeka daai uittartende lag van hom wat mens so wil weg vee nê Riempies! Geen respek vir niks en niemand!
Wegvee se jy? net as dit met die veekant van n besem kan wees 😉
Die stok end kan jy op ‘n ander plek gebruik! hie hie
Verseker, en die narre word net meer.
Dit is nie die narre wat meer geword nie – hulle was maar nog altyd daar – dit is die seepkissies wat so goedkoop geraak dat elke nar en idioot nou n seepkissie kan bekostig.
Die entrepeneur wat nou seepkissies vervaardig was inderdaad
n werkskepper van formaat – dalk nog n ANC inisiatief sonder dat die helde besing word uit dankbaarheid.
Ek dink hy sal dit nou nog doen Trips!
Nee, sy geheue is so lank soos sy neus, en die is effens plat. Dus………
Siende die knape reeds opgedollie is in hul splinternuwe rooi ontwerpers oorpakke kan hulle dalk nou al inspring en begin om ons dorpe weer skoon te maak.
Al wat daai ou kan skoonmaak is sy vol bord kos.
Al ekonomie wat Malenema radikaal gaan hervorm is sy eie. Die res sal niks kry nie. Hy moet eerder melkstal toe met sy oorpak, daar sal sy intelligensie tot reg kom.
Ek dink nie hy kan eers n muis melk nie. Ek twyfel of hy al ooit een dag in sy lewe gewerk het.