‘n Groep joernaliste het weer president Jacob Zuma se woning op Nkandla besoek. Hulle is selfs getrakteer op ‘n demonstrasie van swembadwater wat vuur kan blus, maar die jongste besoek kon blykbaar steeds nie politieke vure blus nie. Die voorsitter van die Parlement se Adhockomitee oor Nkandla, Cedric Frolick, sê daar is nog geen besluit
Geen arrestasies nog gemaak na Roodt-aanval nie
Die polisie het bevestig dat geen arrestasies nog gemaak is ná die Efficient Group se hoofekonoom, Dawie Roodt, en sy gesin Donderdagnag in hul huis in Pretoria aangeval is nie. Roodt en sy vrou, hul twee kleuters, en sy dogter is vasgebind met wapens aangehou terwyl die swart aanvallers die huis geplunder het. Katlego
Lees verder: Geen arrestasies nog gemaak na Roodt-aanval nie
Verdagtes in Vrede-plaasaanval voor
Twee verdagtes wat in hegtenis is vir die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas naby Vrede verskyn na verwagting vandag weer in die plaaslike periodieke hof. Paul May Zulu (39) en Thabho Shadrac Motloung (31) sal formeel om borgtog aansoek doen. Beide staar aanklagte van poging tot moord, huisbraak en gewapende roof in
Obama kom in Ethiopië aan
Die Amerikaanse president, Barack Obama het in Ethiopië aangekom vir die tweede been van sy besoek aan Afrika, het RSG berig. Samesprekings oor terreur in Oos-Afrika gaan na verwagting hoog op die agenda wees, met duisende Ethiopiese soldate wat deel vorm van ‘n vredesmag teen al-Shabaab militante in Somalië. Dit volg na ‘n ontploffing gister
Namibiese kragvoorsiener dank bestuurslede af
NamPower se besturende direkteur en twee ander senior bestuurders is summier deur die maatskappy se sekretariaat in kennis gestel dat hulle hangende ’n dissiplinêre ondersoek, geskors word. Die bestuurende direkteur wat aangesê is om sy kantoor te ontruim sodat die slotte verander kan word, kon ook nie telefonies bereik word nie. Die voorsitter van die
DA wil Russiese kernooreenkoms teenstaan
Die Demokratiese Alliansie is van plan om die kernooreenkoms teen te staan. Die party het Sondag op ‘n nuuskonfrensie na die federale vergadering in Durban, onderneem om op hernubare energie te fokus. Die leier van die DA, Mmusi Maimane sê Suid-Afrika moet begin om in alternatiewe energie te belê. Onafhanklike kragvoorsiening sal egter die noodsaaklikheid
Dan Roodt: Die Afrikaner as émigré
Nadat die ekonoom Dawie Roodt met ‘n panga in sy garage aangeval is en hy teruggeveg het om sy gesin te beskerm, het hy gewonder wat hy met “dié inligting moet maak”. Moet hy “oppak en Perth toe gaan”? Iemand anders wat ek ken – haar seun woon in New York en is met ‘n
J.S. van der Merwe: Demokrasie nie al opsie nie
So ‘n wyle terug publiseer Front Nasionaal ‘n artikel oor leierskap en die belang van demokrasie. As ek reg verstaan is die artikel losweg in reaksie op die gerug dat Steve Hofmeyer as tradisionele leier erkenning wil kry en sodoende aanspraak maak op seker voorregte wat hierdie leiers in ons land geniet. Die skrywer van
Lees verder: J.S. van der Merwe: Demokrasie nie al opsie nie
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Verder oor die afgrond
Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Wim de Villiers, het myns insiens op 30 Mei doelbewus versuim om die dood ‘n eeu tevore van die US se groot weldoener, Jan Marais, op die US-kampus te gedenk. Pleks van ooreenkomstig die US se stigtingsvoorwaarde dit te beklemtoon dat die US oorwegend ‘n Afrikaanse universiteit moet
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Verder oor die afgrond
Post-/moderne musiekkonsert en voorlesing op 31 Julie 2015
‘n Kombinasie van eietydse musiek en ‘n boekvoorlesing word op 31 Julie 2015 om 18:30 by Hoërskool Randburg se musieksentrum aangebied deur Benjamin Fourie (pianis) en Dan Roodt (skrywer en voorleser). Klavierwerke van Ilse-Mari Lee, Étienne van Rensburg en Peter Klatzow verskyn op die program, asook ‘n voorlesing in Afrikaans uit ‘n Franse roman deur
Lees verder: Post-/moderne musiekkonsert en voorlesing op 31 Julie 2015
