Wapentransaksie-ondersoek uitgestel

Die voorsitter van die kommissie van ondersoek na die multi-miljard randse wapentransaksie, regter Willie Seriti het gesê hy gaan akkoord met die departement van verdediging oor die uitstel van die kommissie se werksaamhede tot 19 Augustus. Die departement het sy kommer uitgespreek oor die deklassifikasie van dokumente by die kommissie. Seriti sê die uitstel sal

Lees verder: Wapentransaksie-ondersoek uitgestel

Zimbabwiërs verdien vir Mugabe

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Al wat ‘n koerant en radiostasie is, is buite hulself met vertontwaardiging oor hoe Robert Mugabe die pas afgelope verkiesing in Zimbabwe glo “gesteel” het. Ek moet tog vra: Het enige iemand iets anders verwag van ‘n terroris aan die hoof van die Zanu-PF, wat steeds bloot

Lees verder: Zimbabwiërs verdien vir Mugabe

R28 miljoen vir jazzfees verdwyn

Die KwaZulu-Natalse regering het R28 miljoen vir ‘n jazz-fees in Durban betaal wat nooit plaasgevind het nie, het die Sunday Tribune berig. Die ekonomiese ontwikkeling en toerisme departement is besig om deel van die geld te verhaal. In Junie verlede jaar is ‘n ooreenkoms aangegaan met ‘n konsortium om die internasionaal bekende North Sea Jazz

Lees verder: R28 miljoen vir jazzfees verdwyn

Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld

‘n Gedenkdiens sal Maandag in Kaapstad gehou word vir die vier polisielede wat in die jongste voorvalle van bendegeweld in die Kaapse Skiereiland doodgeskiet is. Nog ‘n polisielid is steeds in die hospitaal. Die polisie sê verskeie leidrade word opgevolg om die skuldiges vas te trek. In die heel jongste voorval is ‘n 34-jarige polisielid

Lees verder: Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld

British Airways vlieg met stokou onderdele

Verskeie vliegtuie van Comair het die naweek vanuit Durban en Kaapstad na Johannesburg gevlieg om onderdele te vervang. Dit volg op berigte dat elf van die lugredery se vliegtuie wat deur British Airways besit word, met onderdele vlieg wat al ‘n jaar gelede vervang moes word. Die Burgerlike Lugvaartowerheid het Vrydag beveel dat Comair se

Lees verder: British Airways vlieg met stokou onderdele

Slagting op KZN-paaie duur voort

Vyf mense het doodgebrand en nog vier is ernstig beseer tot twee voertuie reg van voor teen mekaar gebots het op die N-2 suid naby Umgababa op die KwaZulu-Natalse suidkus. Die woordvoerder van die provinsiale departement van vervoer, Kwanele Ncalane sê een van die bestuurders het vermoedelik ‘n U-draai op die snelweg probeer maak. Hy

Lees verder: Slagting op KZN-paaie duur voort

‘Vat Tlokwe by die base en mêrrims’

Die stryd tussen die DA en die ANC sal waarskynlik verder verhewig met ‘n tussenverkiesing in die Tlokwe-munisipaliteit in Potchefstroom in Noordwes, ná die onlangse hofstryd oor die burgemeesterskap. Beide partye het se verbete ambisie om die burgemeesterspos te vat het tot dusver vir ‘n onverkwiklike spektakel gesorg. Nog tussenverkiesings word later gehou om die

Lees verder: ‘Vat Tlokwe by die base en mêrrims’

UJ-ontvoerder gevang

‘n Man is in Ennerdale suid van Johannesburg in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ‘n student aan die Universiteit van Johannesburg (UJ), het die polisie Vrydag gesê. Die 18-jarige swart verdagte was na bewering in besit van die ontvoerde student se gesteelde motor, aldus konstabel Elizabeth Mnguni. Die 23-jarige wit UJ-student is

Lees verder: UJ-ontvoerder gevang

VSA verskerp pogings om Egipte-krisis op te los

Internasionale diplomatieke pogings word verskerp om die politieke krisis in Egipte op te los. Die Amerikaanse adjunkminister van Buitelandse Sake, William Burns het weer sy besoek aan Egipte verleng sodat hy verdere samesprekings met albei kante in die konflik kan hou. Die Moslem Broederskap hou vol dat die afgesette president Mohamed Morsi weer aangestel word.

Lees verder: VSA verskerp pogings om Egipte-krisis op te los

Zanu-PF-oorwinning: Wit en swart reaksies

Polisielede, toegerus met outomatiese gewere, het in Zimbabwe bykomende padblokkades in Harare opgerig en beman te midde van onsekerheid oor die opposisie MDC se aanklag dat die pasafgelope verkiesing ‘n klug is en dat Zanu-PF die verkiesing gesteel het. Dié stap volg ook na ‘n oproep van geestelike leiers dat mense vir vrede moet bid

Lees verder: Zanu-PF-oorwinning: Wit en swart reaksies