‘Vat Tlokwe by die base en mêrrims’

Kameraad Blade
Kameraad Blade

Die stryd tussen die DA en die ANC sal waarskynlik verder verhewig met ‘n tussenverkiesing in die Tlokwe-munisipaliteit in Potchefstroom in Noordwes, ná die onlangse hofstryd oor die burgemeesterskap.

Beide partye het se verbete ambisie om die burgemeesterspos te vat het tot dusver vir ‘n onverkwiklike spektakel gesorg.

Nog tussenverkiesings word later gehou om die 14 ANC lede te vervang wat uit die party geskop is, ná hulle gehelp het om die DA burgemeester Annette Combrink in te stem en die ANC burgemeester Maphetle Maphetle uit die kussings te lig.

Senior ANC leiers, waaronder Jesse Duarte en Cyril Ramaphosa, het die gebied vroeër besoek om steun vir die party te werf en het gister ‘n deur-tot-deur veldtog in wyk nege gevoer waar die stemming baie gelykop kan verloop.

Die hoofsekretaris van die NUM, Frans Baleni het vir die ANC stemme gewerf.

Die DA se provinsiale leier in Noordwes, Chris Hattingh sê dié keer sal dit nie so maklik wees vir die ANC nie – ongeag hoeveel senior leiers die munisipaliteit in die aanloop tot die tussenverkiesings besoek.

Intussen het Sanco die minister van welsyn Bathabile Dlamini daarvan beskuldig dat sy gehelp het om met behulp van staatsgeld kospakkies in Noordwes uit te deel om stemme vir die ANC te werf.

Die voorsitter van die SAKP en minister van hoër onderwys, Blade Nzimande het ‘n beroep op swart kiesers gedoen om Tlokwe van die wit “base en mêrrims” af te vat.

40 thoughts on “‘Vat Tlokwe by die base en mêrrims’”

      1. Riempie jy is doodreg. Beste werk indien jy hulle ‘n dag voor die verkiesing aanry en kosgee tot na die verkiesing, soos die ANC doen. Daarna het hulle vrede wat met hulle gebeur tot voor die volgende verkiesing. Moet seg dit is strategie wat werk.

  1. NET SO VOOR SMAAKIE VAN WAT VIR ONS WAG AS DAAR N BEDRYGING GAAN KOM VIR DIE ANC BY N VERKIESING…..nie dat daar n groot verandering sal kom onder DA (anc-lite)nie maar net die selfde liberale/sosialisties nonsins .werk nerins in die wereld nie want jy kan nie vooruit bou op welsein staat nie .

    1. Vlaams stem saam met jou – en baie gelukkig is die
      swartes nie meer die Afrikaner se verantwoordelikheid nie – die buiteland wat
      hulle aan bewind gebring het moet nou maar die verantwoordelikheid dra en stort
      in die ANC se bodemlose put – ad infinitum.

      1. Wat julle seg is waar, die ongeluk is dat die Blankes van die land die onderspit delf en dat dit ook die Blankes, wat net 0.04% van die bevolking uitmaak die meeste tot die land se belasting bydra. So sorg hulle ook dat daar daagliks kos op die mense se tafels het en wat kry hulle daarvoor? ‘n dwarsklap in die gesig.
        Ons moet baie mooi verstaan dat Wit nie in enige reënboog voorkom nie. Ook nie in die reënboog nasie nie.

        1. AS JY MEESTE VAN DIE GELD VERDIEN MOET JY SEKE MA OOK MEESTE VAN DIE BELASTING BETAAL NIE SO NIE OF HOE NOU MIS EK DAN IETS. OOK IS DIT DAN NIE ONS VERANTWOORLIKHEID OM NA ONS LAND OM TE SIEN NIE OF HOE NOU. HOEKOM BLY JY DAN AAN IN SA AS DIT SO ‘N TOS PLEK IS RIEMPIES

          1. vierkleur Dit is tos soos jy wat die Afrikaner se naam deur die modder smeer. Jou tipe wat anderkant die spoor bly kan nie daarvoor help nie, maar my magtig man indien jy groot word moet jy jou mos self daaruit kry. Fieta sal jy bly en met die geld wat jy verdien, jou geval en IK seker petrol joggie, papsak en BB twak koop om met die dagga te meng.

          2. Hoekom het die wittes die meeste geld? Hulle werk daarvoor, die anner is te slapgat, wil werk hê en as jy dit het wil jy net staak, vreet en teel, al kan hy dit nie bekostig nie Hulle is tot NIKS instaat nit nie, is verrot.
            Die wittes het die land gemaak, met breinkrag, deursettingsvermoë en stabiliteit. Ons boere het soveel kos produseer dat daar uitgevoer kon word, maar anner is te donners sleg om te werk, want hulle kan net steel en vreet. Hulle kan nie eens vir julle kinders sorg nie, hulle teel soos hase en dan moet charity na hulle maaksels omsien.

          3. Justin jy gebruik rassisme hier in die verkeere
            konteks – rassisme beteken lieff wees vir jou eie ras dit beteken nie feite konstateer nie.

            NS: Wie sit almal daar saam met jou en kyk by jou rekenaar – ek sien jy praat van ons?

          4. Ons almal in hierdie forum.

            En BWM1 het gese “maar anner is te donners sleg om te werk, want hulle kan net steel en vreet. Hulle kan nie eens vir julle kinders sorg nie, hulle teel soos hase en dan moet charity na hulle maaksels omsien.”

            Watter tipse rassime is dit?

          5. jy hou nie van die waarheid nie? Reg so, want die waarheid maak seer en maak kwaad. Jou reaksie spreek boekdele.

          6. Die voorsitter van die SAKP en minister van hoër onderwys, Blade Nzimande het ‘n beroep op swart kiesers gedoen om Tlokwe van die wit “base en mêrrims” af te vat. Verduidelik hierdie tipe rassisme………. O ja, hoe dom van my, vir sekere groepe is rassisme reg, wel vir my ook. Dit lyk my jy het net so min breinselle soos jou blade vriend, of is julle familie?

          7. As iemand anders rassies is, maak dit jou rassiesties minder???

            Ek dink nie so nie. Maar ek is nie rassies is nie, en ek kan se dat baie van die ANC and julle gevolge is rassisties. Maar jy is ook a rassiesties.

            En ek se dit maar net, want jy het in ander forums gese dat jy is nie, so dit maak u a lleuenaar ook.

          8. Jy sê ek is rassies, so miskien ken jy my en as ek rassies wou wees, dan is dit my demokratiese reg. Ek het ‘n reg om my uit te spreek, ek het ‘n reg tot assosiasie, ek het ‘n reg tot my geloof, ek het ‘n reg tot my kultuur, ek het ‘n reg otot opvoeding en die uitleef daarvan en ek het ‘n reg om vir jou te sê jou taal gebruik en spelling is vrot, ek het ‘n reg om vir jou te sê dat jou aantygings teen jou in ‘n hof gebruik kan word. Dus, wat ek vir jou sê in goeie verstaanbare Afrikaans, Skoert en as jy dit nie verstaan nie, Voertsek.

          9. Wel, afrikaans is nie my taal nie, maar ek probeer… 🙂 So jy kan se my afrikaans is vrot, ek sal saamstel.

            En dit is nie jou demokratise reg om ‘n rassist te wees nie. Jy kan jou kultuur hou, en die ander dinge, maar wanneer jy belediging mense op grond van hul “ras”…

            Dit is rassies en as dit jou kultuur is, dan is jou kultuur nie goed nie. Maar die ding is, dit is nie boere kultuur. Die boere is die mees verwelkoming, warm en oopbare mense. Daardie advertensie… “Met ys ja, met ys” dit is hoe ek boere sien, julle gaan na baie moetie on te sien dat die ander persoon verwelkom voel.

            maar wat jy doen, jy se dat mense jy het nie eers ontmoet het, is dom, baarbase, geneig is tot geweld, etc etc etc

            Dit is rassies, en nie deel van jou kultuur nie. Ek maak bewys van die dinge wat jy se

            Boerewitman1 Justin

            • 3 days ago

            The whites got the brains, sunshine

            ” Why,? black peolpe, in general, is mass destroyers.”

            “die anner is te slapgat, wil werk hê en as jy dit het wil jy net staak, vreet en teel, al kan hy dit nie bekostig nie Hulle is tot NIKS instaat nie, is verrot.”

            Etc…

      2. In beide gevalle, Suid Afrika en Rhodesie, was dit die britte wat aangejaag het, maar hulle is te slapgat en rugraatloos om verantwoordelikheid te aanvaar. Ons Afrikaner/Boere moet nou hul nonsens opvreet, maar ons is goedgenoeg vir belastings, kos en te sorg dat die ekonomie tot ‘n redelike mate aan die gang bly.

  2. Hier onder in die Kaap word elke jaar stemme gekoop met ‘n kombers en KFC (gebraaide hoender boudjies), en daar word vir die “eiencee” gestem, terwyl hulle aangehits word om te betoog… Die gepeupel sal aanhou stem vir die welsyn staat – as ek iets verniet kry, hoekom moet ek dan werk? Dieselfde vir die diktator noord van die Limpopo, kyk wat het hy alles aangevang om in die kussings te bly…

      1. Norainbownation en Seg Net – hoe het ek dit dan
        met julle – hierdie Blade is dan minister vir “Higher Education” en nie kan verantwoordelik gehou
        kan word vir alles soos bv. die klompie wiskunde boeke wat langs die pad
        te “moeilik” geraak het om verder te dra nie en nogminder kan die arme man
        verantwoordelikheid aaanvaar dat die onderwysers en skoolhoof wat uit simpatie
        met die arme kinders eers in die laaste paar dae van die jaar wakker geskrik het
        dat die jaar verby is sonder wiskunde boeke, Julle moet darrem ook ingedagte hou
        dat die man baie probleme het met die wit skole wat hy moet afneem en verengels
        en daarmee saam moet hy nog n oog hou dat sy swartmense se kinders
        onverdienstelik oorgeplaas moet word na die volgende graad en dan moet hy seker
        nog erens n plan van nuwe skole bou inpas om vir die kinders wat aanwas teen
        tempo – vinniger as wat hy kan dink. As julle so hard moes gewerk aan so n
        belangrike saak soos “higher education” en bowen alles nog moet help met die opstookwerk van die volk sou julle ook al baie lelik gewees
        het. he he hehe

  3. Waaroor die bohaai, blade, die anc en da is tog kop en een mis met mekaar.
    Was vandag by die Burgersentrum in Kaapstad, my magtig , mense, julle sou sweer dit is die anc aan bewind en anc kantore. Dit is net mandela fotos en toesprake, uitstallings en wat nog. Wonder net of ek verkeerd is oor die anc embleem. Die wit hand wat die anc vlag vashou in hul logo, is dit die hand van die da?

Maak 'n opvolg-bydrae