Saoedi-Arabië sê hy sal nie olieproduksie verminder om markte te steun nie, het RSG berig. Dit is een van die duidelikste aanduidings tot nog toe dat die wêreld se grootste olie-uitvoerder nie van plan is om die mark te hulp te snel wat sy grootste krisis in jare beleef nie. Die land se olie-minister, Alial-Naimi
SAID-hoof dalk weer geskors
Ivan Pillay, adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), kan weer geskors word net enkele dae nadat sy vorige skorsing tersyde gestel is, berig die Sunday Times. Volgens die berig het Pillay Vrydag ‘n skorsingskennisgewing ontvang waarvolgens hy tot 12 Januarie het om redes aan te voer oor hoekom hy nie geskors moet word nie. Die arbeidshof
Demokrate hoop op Spaanse stemme met Kuba-besluit
Die gesamentlike aankondigings in Washington en Havana deur pres. Barack Obama en pres. Raul Castro dat Amerika en Kuba volle diplomatieke bande gaan herstel, is as “geskiedkundig” bestempel. Kuba was voorheen ‘n bondgenoot van Rusland. Die VSA hoop om hul betrekkinge met Latyns-Amerika te verbeter. Pres. Obama sal volgende jaar die spitsberaad van die Amerikas in Panama bywoon
Lees verder: Demokrate hoop op Spaanse stemme met Kuba-besluit
Gebou in Kenia stort ineen
Een persoon is dood en die vrees bestaan dat ander onder die puin vasgekeer of moontlik dood is, nadat ’n vyfverdiepinggebou in Nairobi Woensdag ineengestort het. Sewe mense is lewendig uit die puin gered. Vanweë die hoë aanvraag na behuising in Nairobi, systap sommige eiendomsontwikkelaars bouregulasies ten einde koste te bespaar en hul wins te
Brandstofkrisis staar Namibiërs in gesig
Vakansiegangers op pad na feestydbestemmings in Namibië kan hulle in die komende dae voor leë brandstofpompe bevind. Mielieboere is boonop tans besig om hul lande vir die plantseisoen gereed te kry, wat die vraag na diesel verhoog, het die Republikein berig. TransNamib het gister erken hy ervaar “reuse-uitdagings” om grootmaat vraggoedere, insluitend brandstof, na die
Vier vas oor boikotveldtog teen Woolworths
Vier mense is in Claremont, Kaapstad by die Cavendish-winkelsentrum in hegtenis geneem omdat hulle as deel van ‘n boikotveldtog teen Woolworths betoog het. Die veldtog teen Woolworths is weens hul voortgesette handel met Israel ná die oorlog in Gasa. Lt.kol. Andre Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê drie mans en ‘n vrou is Saterdag in hegtenis geneem op
Het Afrikaners ‘n skuldlas uit die verlede? of die geskiedenis gee jou ‘n skop op jou sitvlak.
Onderstaande toespraak is in April 2001 by die KKNK op Oudtshoorn gelewer; ek herontdek dit onlangs. Wat ek hier gesê het, is steeds ter sake, gegewe die kwessie van apartheidskuld wat ons voortdurend voor die kop gegooi word. James Joyce se karakter Stephen Dedalus in sy beroemde roman Ulysses sê in ‘n gesprek met mnr.
Leon Lemmer: Universiteit van Wes-Kaapland: Die studente-opstand van 1976
‘Ruim vergoeding vir onwettige of misdadige gedrag is ongelukkig nie uitsonderlik in die nuwe Suid-Afrika nie.’
‘Ruim vergoeding vir onwettige of misdadige gedrag is ongelukkig nie uitsonderlik in die nuwe Suid-Afrika nie.’
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit van Wes-Kaapland: Die studente-opstand van 1976
EU kan sanksies teen Rusland ophef
Die Europese Unie kan die moontlikheid van die opheffing van sy sanksies teen Rusland oorweeg as die Oekraïne se territoriale integriteit behoue bly, het die Duitse kanselier Angela Merkel Vrydag gesê. “Ons sal sien of daar enige vordering in hierdie rigting is. Dan kan ons in die rigting die opheffing van die sanksies beweeg,” het
Boer in lokval doodgeskiet
‘n Boer, Freddie Tolman, 52, is Woensdag in die jongste plaasaanval buite Hartenbos in die Wes-Kaap doodgeskiet. Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het gesê Tolman het Woensdagoggend sy werkers gaan haal toe hy in ‘n lokval gery het. Die aanvallers het ‘n stomp in die pad gerol, en ‘n groep van vermoedelik ses mans het op hom losgebrand
