Die Zimbabwiese regering eis dat ‘n visum aan president Robert Mugabe se vrou, Grace, toegestaan word om na België te reis. Zimbabwe dreig om aanstaande week se beraad in Brussel tussen die Europese Unie en die Afrika Unie te boikot indien ‘n visum nie aan die president se vrou uitgereik word om hom te vergesel nie.
Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval
Clive Derby-Lewis het ʼn operasie ondergaan wat sy lewe gered het, nadat hy vir ʼn tweede keer in die Kgosi Mampuru-Sentraal-gevangenis aangeval is, volgens sy regsverteenwoordiger Marius Coertze. Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Coertze se verklaring ontken en gesê Derby-Lewis (78) was slegs hospitaal toe vir ʼn “roetine besoek”. Die DKD sê die
Lees verder: Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval
Egpaar oorleef jongste plaasaanval
Dave en Cheryl Biggs het die jongste plaasaanval in Ixopo, KwaZulu-Natal, oorleef. Hul dogter Liane Ashton meen dit is omdat hulle onderdanig en gehoorsaam was tydens die aanval dat hul lewens gespaar gebly het, Die egpaar is op 21 Maart op hul plaas, Kings Grant, deur vier gewapende swartes aangeval in hul huis terwyl hulle televisie
Clive Derby-Lewis verkeer in doodsgevaar
Die hoofstroommedia in Suid-Afrika probeer met alles waartoe hulle in staat is, die tweede aanval op mnr. Clive Derby-Lewis af te maak asof dit nou maar weer ’n toevalligheid is. Hierdie keer word dit voorgehou dat die aanvaller ’n jong lid van ’n bende is wat sy lidmaatskap moet bewys en regverdig deur iemand belangrik
Front Nasionaal eis optrede van minister oor plaasaanvalle
Oor die afgelope 12 ure het Boere Krisis Aksie berig van 3 plaasaanvalle: een elk by Doornkraal, Cullinan, by St Francisbaai in die Oos-Kaap en by Morningside. Daar bestaan geen betroubare statistiek oor die aantal mense wat reeds in plaasaanvalle die lewe gelaat het nie, aangesien minister Nathi Mthetwa reeds in 2009 opdrag gegee het
Lees verder: Front Nasionaal eis optrede van minister oor plaasaanvalle
Oproeriges vas by Brits, polisie skiet kind by Tzaneen
Die polisie in Noordwes, het Dinsdag vyf verdagtes in hegtenis geneem by Brits, in Majakaneng Village naby Mooinooi vir brandstigting, kwaadwillige beskadiging van eiendom, intimidasie, aanranding en openbare geweld. Die inhegtenisneming volg na ‘n intensiewe ondersoek oor gevalle wat gedurende Majakaneng-oproer op 27 en 28 Februarie 2014 geregistreer is. Van die vyf verdagtes, staar een ‘n
Lees verder: Oproeriges vas by Brits, polisie skiet kind by Tzaneen
Okosa verdedig laer seltariewe teen MTN, Vodacom
Selfoonreuse MTN en Vodacom het Okosa hof toe geneem oor die kommunikasiereguleerder se planne om beëindigingstariewe vir selfone te sny. Die twee mededingers het ‘n dringende interdik gebring om die reguleerder te verhinder om nuwe selfoontariewe in te stel. Die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg sal vandag getuienis aanhoor van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid in die saak
Lees verder: Okosa verdedig laer seltariewe teen MTN, Vodacom
Drie jong swartes erken Richmond-plaasmoorde
Drie swart jeugdiges het in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg erken dat hulle ‘n gesin van drie op ‘n plaas in Richmond, KwaZulu-Natal vermoor het. Die drie van 17,19 en 20 jaar het toegegee dat hulle die 76-jarige Echard Schutte, sy vrou, Elizabeth, 66 en sy 33-jarige seun Lutz doodgesteek het, het RSG berig. Hulle het
Genoeg geNkandla, asseblief!
Deur Riana Theron. Die onophoudelike nuus oor Nkandla wat alle wittes op hol het, is werklik baie vreemd. Die swartes stel hoegenaamd nie belang in Nkandla nie. Dis nou dieselfde wittes wat geen toegang tot enige staatsgeld of -dienste het nie op die grond van hul taal. Want velkleur is dalk nie so belangrik nie.
Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem: Front Nasionaal
Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem, meen Front Nasionaal, die nuwe party wat vir Afrikanerselfbeskikking staan. Volgens die party se woordvoerder en onderleier, dr. Dan Roodt, “het dit veral nodig geword in die lig van die Vryheidsfront Plus wat finaal van Afrikanerselfbeskikking en die volkstaatgedagte afskeid geneem het”. Luidens ‘n berig in Die Volksblad
Lees verder: Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem: Front Nasionaal
