Dit is die tweede moordaanslag op wit Franse besoekers sedert die begin van die jaar in Madagaskar. Die vorige moord was in die middel van Februarie, toe ‘n voormalige Franse matroos, Sylvain Thorin en sy vrou, Marinette, doodgeskiet is deur gewapende inbrekers met Kalashnikovs en pangas. Sedert Januarie 2015, het tien Franse reeds gewelddadig gesterf
ANC probeer EFF-lede glo omkoop om in Johannesburg vir hom te stem
Die EFF het oor die naweek in ‘n verklaring beweer dat lede van dié radikale afromarxistiese party tot R500 000 per stem aangebied is om vir die ANC se kandidaat in Johannesburg te stem as die burgemeester vandag aangewys word. Die omkoopgeld sou blykbaar in kontant betaal word. Maar die EFF gaan nou ‘n strafregtelike
Lees verder: ANC probeer EFF-lede glo omkoop om in Johannesburg vir hom te stem
Kasrils en MK-veteraan pak mekaar oor wie die regte terroris is
‘n Skadevergoedingseis vir R1 miljoen is deur die voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils (foto bo) teen die adjunkminister van Verdediging, Kebby Maphatsoe in die Gauteng Hooggeregshof, Pretoria, gebring. Dit is nou openlike ‘n geveg tussen ‘n voormalige terreurbevelvoerder van MK, Kasrils en die hoof van MK se Militêre Veterane Vereniging (MKMVA), Mathapsoe. Kasrils eis
Lees verder: Kasrils en MK-veteraan pak mekaar oor wie die regte terroris is
ISIS kry skuld vir jongste aanslag in Turkye
Turkye se president, Recep Tayyip Erdogan, het die Islamitiese Staat-groep (ISIS) die skuld gegee vir die bomaanval op ’n buitelugviering van ’n troue in die suidooste van die land. Minstens 50 mense is in die aanval dood en 94 beseer. Amptenare sê die aanval in Gaziantep, naby die grens met Sirië, was oënskynlik ’n selfmoordbomaanval.
Leon Lemmer: Die kultuur van kultuurvernietiging
‘n Mens kan geneig wees om te dink dat Afrikaners geen vriende in ander lande het nie. In werklikheid is daar al hoe meer ingeligte, denkende mense wat die situasie van blankes in sowel die ou as die nuwe Suid-Afrika goed verstaan. Dit is veral die geval in lande wat reeds lank ‘n aansienlike (oproerige)
Lees verder: Leon Lemmer: Die kultuur van kultuurvernietiging
Twee Amerikaanse swemmers kry hul paspoorte terug
Die twee Amerikaanse swemmers wat Woensdagaand deur die Brasiliaanse owerheid van ’n vliegtuig afgehaal is, is toegelaat om huis toe te gaan. Olimpiese beamptes in Rio de Janeiro sê die polisie wou die swemmers se verklarings afneem oor ‘n beweerde gewapende roof. Gunnar Bentz en Jack Conger is hul gekonfiskeerde paspoorte teruggegee en het vertrek
Lees verder: Twee Amerikaanse swemmers kry hul paspoorte terug
Suid-Soedan se rebelleleier in SA?
Suid-Soedan se voormalige rebelleleier en visepresident, Riek Machar, het die land verlaat ná die gewelddadige botsings verlede maand en is nou in ’n “veilige” land in die streek. In ’n verklaring deur Mabior Garang de Mabior, ’n woordvoerder vir Machar se SPLM-IO party, word nie gespesifiseer in watter land Machar hom bevind nie. Maar gerugte
Oos-Kaap kry groot belegging in voertuigvervaardiging
Die Coega Ontwikkelingskorporasie (CDC) in die Oos-Kaap het ‘n kontrak vir die grootste belegging in voertuigvervaardiging in Afrika die afgelope veertig jaar geteken. Die beleggingskontrak van R11 miljard is met die Chinese staatsbeheerde maatskappy Beijing Automobile International Corporation (BAIC) gesluit. Die fabriek sal nie ver van die Ngqura-diepwaterhawe opgerig word nie. Die minister van handel
Lees verder: Oos-Kaap kry groot belegging in voertuigvervaardiging
Krotoa, die feminis
Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal vandag ‘n monument by die Kasteel in Kaapstad onthul wat die lewe van die Khoi-vrou Krotoa uitbeeld. Die minister het in ‘n verklaring in geradbraakte Engels gesê Krotoa “het ‘n ingesteldheid vir tale gedemonstreer ” en “word beskou as een van die hoofargitekte van die Afrikaanse taal”. Sy
Mangaung-metro moet weer stem vir burgemeester en speaker
Die eerste amptelike vergadering van die nuwe Mangaung-metroraad moes Donderdagoggend vir ure vertraag word toe die verkiesingsproses vir die uitvoerende burgemeester en die speaker verkeerd uitgevoer is. Die vergadering was reeds in ‘n gevorderde stadium en die burgemeester, Olly Mlamleli, en speaker, Mxolisi Siyonzana, het reeds hul toesprake gelewer, toe DA-raadslid, Dulandi Leech, alles tot
Lees verder: Mangaung-metro moet weer stem vir burgemeester en speaker
