Die jongste navorsing toon dat bevolkingsaanwas buite beheer is, veral in Afrika. Selfs streng beperkings op geboortes, rampspoedige pandemies of ‘n derde wêreldoorlog sal nie Afrika se aanwas keer nie, sê navorsers. Volgens die navorsing sal ‘n derde wêreldoorlog, wat soveel lewens soos die vorige twee wêreldoorloë saam sou eis, geen verskil maak nie. Australiese navorsers se vooruitskattings voorspel
Derde swart sportster sterf
‘n Swart vrouebokser Phindile Mwelase is dood nadat sy vir twee weke in ‘n koma was, het die sport- en ontspanningsministerie Maandag gesê. Die professionele bokser Mwelase (31) is by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria Saterdag oorlede, het die ministerie in ‘n verklaring gesê. Die ligte weltergewigbokser is op 10 Oktober uitgeslaan in die stryd
Klaar met Afrika
Dit was hul tweede besoek aan Namibië, ’n wonderlike land wat hulle vertrou het. Maar nou is hulle klaar met Afrika. Hulle gaan ook hul vriende aanraai om weg te bly. So het die egpaar Josef en Johanna Stapfler Vrydag aan die Republikein gesê voordat hulle drie dae ná hul aankoms in Namibië weer op ’n
Baas van e.tv bedank na sy skorsing
Die uitvoerende hoof van e.tv en eNCA, Marcel Golding het bedank. Die TV-stasie het bevestig dat Golding sy bedanking ingedien het nadat hy ‘n aansoek in die Arbeidshof verloor het om sy skorsing ter syde gestel te kry. Die maatskappy wat die televisiestasie besit, Hosken Consolidated Investments (HCI), het hom verlede week geskors. Hy word daarvan
Matriek 2014: Eksamen begin vandag
Die matrieks van 2014 begin vandag met hul eindeksamen. Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het vanjaar se matrieks sterkte toegewens. Meer as 550 000 voltydse matrieks skryf vandag die eerste Engelse vraestel. Dit is die eerste vraestel wat matrieks onder die nuwe curriculum sal aflê.
Britse koerant hits twis aan tussen Bob se opvolgers
Grace Mugabe se ambisie om die volgende president van Zimbabwe te word, sal die regering in die land laat “skeur”, het die Guardian berig. Britse koerante en meningsvormers is gretig om dié verwikkeling aan te moedig en poog reeds maande lank om leiersfigure teen mekaar op te steek. Die Guardian beweer dat Grace, die vrou
Lees verder: Britse koerant hits twis aan tussen Bob se opvolgers
Hong Kong se opstand begin stoom verloor
Die sogenaamde “pro-demokratiese” opstand in Hong Kong begin stoom verloor. Leiers het pas het planne laat vaar om ‘n referendum te hou oor of hulle van die regering se toegewings moet aanvaar. Die betogers staar toenemende druk in die gesig. Die opstand, wat begin het op 28 September, is reeds in sy tweede maand en
Zuma nie na InnovaBRICS-beraad nie
President Jacob Zuma sal nie na die Verenigde Koninkryk reis vir die 3de Jaarlikse Konferensie van InnovaBRICS nie, het die presidensie gesê. Dié byeenkoms vind op 27 Oktober 2014 plaas. ‘n Diplomatieke herrie het tot die ontrekking van Zuma se besoek aan Londen gelei, het diplomatiek bronne gesê. Volgens ingeligte bronne was Zuma en sy
Bafana Bafana-doelwagter doodgeskiet
Die Bafana Bafana-doelwagter en kaptein, Senzo Meyiwa, 27, is doodgeskiet tydens ‘n rooftog by ‘n huis in Vosloorus, suid van Johannesburg. Die doelwagter het glo probeer om sy Afro-popsangeres en vriendin Kelly Khumalo, te beskerm. Volgens die polisie het twee mans die huis binnegeggaan terwyl ‘n derde buite gewag het, en Meyiwa se selfoon geëis.
Mandelabeeld verbrand
Het door kinderen gemaakte beeld van Nelson Mandela is afgelopen nacht afgebrand. Journalist Patrick Dorder plaatste er een foto van op zijn Facebookpagina. Het beeld was vrijdag in opspraak geraakt toen Iwan Leeuwin, fractievoorzitter van GroenLinks in Amsterdam Zuidoost, verontwaardigd de opening van het Nelson Mandelapark verliet omdat hij het beeld aanstootgevend vond. Volgens hem
