Die jongste navorsing toon dat bevolkingsaanwas buite beheer is, veral in Afrika.
Selfs streng beperkings op geboortes, rampspoedige pandemies of ‘n derde wêreldoorlog sal nie Afrika se aanwas keer nie, sê navorsers.
Volgens die navorsing sal ‘n derde wêreldoorlog, wat soveel lewens soos die vorige twee wêreldoorloë saam sou eis, geen verskil maak nie.
Australiese navorsers se vooruitskattings voorspel dat die wêreld se bevolking van sewe miljard tot tien miljard aan die einde van die eeu sal groei.
‘n Professor aan die Universiteit van Adelaide, Corey Bradshaw sê sulke getalle is nie volhoubaar nie en die klimaat en omgewing sal daaronder lei.
Die verminderde verbruik van natuurlike hulpbronne en verbeterde herwinning sal ‘n beter kans op doeltreffende volhoubaarheid in die volgende 85 jaar gee as ‘n derde wêreldoorlog, het die studie getoon.
Daar was nege scenario’s tot en met die jaar 2100.
Professor Barry Brook, wat mede-leier van die studie was, het gesê dat ‘n vyfjaarlange wêreldoorlog skaars geregistreer het as ‘n remskoen op die menslike bevolkingstrajek vir hierdie eeu.
Die Tweede Wêreldoorlog het tussen 50 miljoen en 85 miljoen burgerlike en militêre lewens gekos, meestal wit. Dit is die meeste ooit in die wêreld se geskiedenis.
Meer as 37 miljoen mense is vermoedelik in die Eerste Wêreldoorlog dood.
Die bevindinge is gepubliseer in die tydskrif Proceedings Of The National Academy Of Sciences.
Volgens die navorsers sal korttermynplanne om die bevolkingsaanwas te bekamp, eweneens onsuksesvol wees.

Teel aan soos konyne en hou dan die bakhandjie uit want hulle is “hongor” agv “wit rassisme”. Vir dom is daar net geen pille nie
Daar is ‘n pil, ‘n bloue en dit maak mens later blind
As hulle maar daardie pilletjies nodig gehad het!
Stem – aan die ander kant…, mens moet ook nie jou rooi pille vir die varke voer nie – want hulle sal dit vertrap, omdraai en jou verskeur… (Respekvol aangepas.)
(Ek wonder hoeveel besef – hoeveel Skrif daar is oor die “rooi/blou pil” onderwerp…?)
Hierdie is nie daaaai blou pilletjies nie. Dit is die sort vir mense wat wil maar nie kan nie.
Nou toe – moet nie weer dink ek het skurwe gedagtes nie! 😉 ( Ek het nog nooit een in my hand gehad nie – nie een van die “twee” nie. LMAA! )
So van “wil maar nie kan nie” gepraat… Dis soos ‘n uurglas vir my… As hy uitgeloop het, kan hy nie – al wil hy ook… En as jy dit omdraai en die sand vloei so vrolik? Is dit soos ek wil maar, ek kan nie. (Of is die omgekeerde ook waar? 😉
Soms, deur net jou perspektief te verander, lyk wat onmoontlik is net so moontlik as wat – na dese moontlik, onmoontlik is. En met ‘n bietjie inspanning word onmoontlik gemaklik moontlik.
Gepaardgaande met jou mening is Vigs ook besig om te eskaleer en reeds die hoogste voorkoms ter wereld.
Hier waar ek woon lyk vigs soos ‘n straatpraatjie… Die Swart en geel staan geiler as ooit… Ek hoop werklik jy is reg.
http://www.amfar.org/worldwide-aids-stats/
Sub-Saharan Africa
More than two-thirds (70%) of all people living with HIV, 24.7 million, live
in sub-Saharan Africa—including 91% of the world’s HIV-positive children.
In 2013, an estimated 1.5 million people in the region became newly infected.
An estimated 1.1 million adults and children died of AIDS, accounting for 73%
of the world’s AIDS deaths in 2013.
Dankies Susan – hulle moet nou regtig die behandeling daarvan staak. Want dit gee aan HIV ‘n goeie naam.
En as daar was, het Dom aan ‘n oordosis daarvan gesterf… (Wat verseker sy newe-effekte sal hê…) Want dom is soos ‘n spieël… Dis van in spieëls kyk dat mense hulself so vermink, mismaak en ander haat…
Dus, beskou dit as ‘n bedekte seën dat daar nog nie ‘n pille-kuur uit is vir dom nie. Dis oor Dwaas wie ek glad nie gerus is nie….
En as daar was, het Dom aan ‘n oordosis daarvan gesterf… (Wat verseker sy newe-effekte sal hê…) Want dom is soos ‘n spieël… Dis van in spieëls kyk dat mense hulself so vermink, mismaak en ander haat… (Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die mooiste me*d in die land…?)
Dus, beskou dit as ‘n bedekte seën dat daar nog nie ‘n pille-kuur uit is vir dom nie. Dis oor Dwaas wie ek glad nie gerus is nie….
ons het,…Taxi’s, ….Vigs,……moorde,…….binnekort…. E-bouwla, ……
“The decay and disintegration of this culture is astonishingly amusing if you are emotionally detached from it. I have always viewed it from a safe distance, knowing I don’t belong; it doesn’t include me, and it never has. no matter how you care to define it, I do not identify with the local group. Planet, species, race, nation, state, religion, party, union, club, association, neighborhood improvement committee; I have no interest in any of it. I love and treasure individuals as I meet them, I loathe and despise the groups they identify with and belong to.”
― George Carlin, Brain Droppings