‘n Swart vrouebokser Phindile Mwelase is dood nadat sy vir twee weke in ‘n koma was, het die sport- en ontspanningsministerie Maandag gesê.
Die professionele bokser Mwelase (31) is by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria Saterdag oorlede, het die ministerie in ‘n verklaring gesê.
Die ligte weltergewigbokser is op 10 Oktober uitgeslaan in die stryd teen Liz Butler in Pretoria.

“Minister Fikile Mbalula het weer van die afsterwe van nog ‘n belowende sport talent van hierdie land verneem nadat Mwelase die stryd verloor het weens haar ontydige dood op 25 Oktober,” het die ministerie gesê.
Volgens boxrec.com het Mwelase se loopbaan oor vier gevegte gestrek, waarin sy ‘n gelykopuitslag behaal het en drie verliese gely het (insluitende die uitklophou wat gelei tot die koma).
Haar dood het die aantal van sportsterftes op drie sedert Vrydag te staan gebring.
Die Olimpiese silwermedaljehouer vir 800m Mbulaeni Mulaudzi is dood in ‘n motorongeluk Vrydag.
Bafana Bafana se kaptein en doelwagter Senzo Meyiwa is doodgeskiet in Vosloorus Sondag.

Onthou ‘n debat of twee in die Volksraad waarin Chris Barnard se broer Marius (ook ‘n dokter), teen boks te velde getrek het en ook oor die gesondheidsrisiko’s (soos breinskade) van die sport. Skopboks is ‘n trappie erger. Marius Barnard was ‘n linkse (DP, hoewel hy soms baie simpatiek na die Kapees geluister het!). Hy was nog politikus in die dae van netjiese apartheidfshospitale met flinke en verantwoordelike en eerstewêreldse diens en dalk sou hy bloot op sterkte van die feit dat ‘n breinbeskadigde pasiënt behoorlik in die land versorg kon word verloor. Nou is dit ‘n perd van ‘n ander kleur en die onmiddellike vraag, het die pasiënt styfgeskop weens ‘n skop teen die kop of styfgeskop deurdat sy in ‘n post-apartheid-hospitaal beland het. Nie dat dit ‘n probleem in die invul van die doodsertifikaat sal skep nie. Iemand vertel my ‘n distriksgeneesheer skryf by al die doodsertifikate wat hy vir swartes uitskryf die letters “MT” in. Maar die dokter wil nie sê waavoor die “MT” staan nie. Maar die ou wat altyd by staan met die lykskouings sê hy kan sweer elke keer as die dokter die “MT” inskryf, hy “moer toe” prewel.
Ek het nog nooit boks verstaan nie. Hoe twee mense gewilliglik staan om getimmer te word gaan my verstand te bowe.
emmers is groot maat by Builders, hou so aan….. daar is n rooi een ook…
Mooi man! Dis nou een ding van (skop)boks – as jy jou opponent mis, skop jy dalk die emmer raak…
Jis!
‘n Afrikaanse vrou wat so hard kan slaan, sal ‘n man mos laat ekstra katvoet loop!!!
Wonder of die huidige regime dalk ‘n moordklagte teen Liz Butler oorweeg, na die lepel-innie-dak gestekery.