G7 val uitmekaar nadat Obama Rusland met oorlog dreig

Wêreldleiers van die G7 wat president Wladimir Poetin van Rusland uitsluit, het Woensdagaand in Brussel vergader te midde van aanduidings dat die sogenaamde Westerse koalisie besig is om uitmekaar te val. Die G8 wat oorspronklik Rusland ingesluit het, sou voorheen in Sochi na die Winterspele byeenkom, maar na die Amerikaans-gedrewe staatsgreep in die Oekraïene is

Lees verder: G7 val uitmekaar nadat Obama Rusland met oorlog dreig

Jeugliga hou optog na koerant-hoofkantoor

Die ANC Jeugliga gaan vandag ‘n optog hou na die kantore van die Mail en Guardian-koerant in Rosebank. Volgens die Liga is die koerant “een van die mediahuise wat bereid is om propaganda van ‘n teen-revolusie teen die ANC ter ondersteuning van die opposisie te bevorder”. Die koerant se redakteur Angela Quintal het in reaksie

Lees verder: Jeugliga hou optog na koerant-hoofkantoor

Onderwyser wat swartes glo demone noem, geskors

Die Nasionale Kunsskool in Braamfontein het bevestig dat ‘n onderwyseres wat van rassisme beskuldig word, geskors is, het RSG berig. Die Graad Agt geskiedenisonderwyseres het na bewering aan leerders gesê dat swartmense demone is, en dat die regering misluk omdat swartmense aan die hoof daarvan staan. Die skool se beheerliggaam sê sy sal nie weer

Lees verder: Onderwyser wat swartes glo demone noem, geskors

Onder DA word Wes-Kaap dwelmnes

Onder die DA-bewind in die Wes-Kaap is dwelmmisbruik kommerwekkend aan die toeneem en daarmee saam ook misdaad. Terwyl Kinderbeskermingsweek landwyd gevier word, het dit aan die lig gekom dat dwelms die provinsie instroom. Die Wes-Kaapse minister van Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het sy ernstige kommer uitgespreek oor die verspreiding van dwelmmisbruik onder kinders in kleiner gemeenskappe.

Lees verder: Onder DA word Wes-Kaap dwelmnes

Teksboodskappe verbode in SAR

Teksboodskappe word tans in die SAR as ‘n veiligheidsbedreiging beskou. Enige een wat ‘n teksboodskap in dié land probeer stuur, kry van Maandag af ‘n boodskap wat lui: “SMS verbode”. Die regering van die Sentraal-Afrikaanse Republiek het selfoon-teksboodskappe verbied in ‘n poging om die konflik-geteisterde land te stabiliseer. Volgens die telekommunikasie ministerie word teksboodskappe gebruik

Lees verder: Teksboodskappe verbode in SAR

SA dokter in Oz vermoor

’n Suid-Afrikaanse dokter wat sowat ses jaar gelede saam met haar gesin Australië toe geëmigreer het, is glo deur haar man, ook ‘n medikus, in haar bed vermoor. Haar twee tienerseuns het haar dood in haar bed in dié land aangetref, het Beeld berig. Dr. Leonie Geldenhuys (46) se seuns van 13 en 18 jaar

Lees verder: SA dokter in Oz vermoor

Tien brand dood in gru-ongeluk

Tien mense het Woensdagaand doodgebrand na ‘n botsing tussen ‘n bus, ‘n vragmotor en ‘n derde voertuig op die R40 naby Witrivier in Mpumalanga. ‘n Woordvoerder van die provinsie se Departement van Gemeenskapsveiligheid, Joseph Mabuza, sê tot dusver het die ondersoek daarop gedui dat die vragmotorbestuurder beheer oor sy voertuig verloor en teen ‘n bus

Lees verder: Tien brand dood in gru-ongeluk

Twee vermeende kinderverkragters vas

Die polisie op Beaufort-Wes het twee vermeende verkragters van twee minderjariges in hegtenis geneem. Die swart mans word verdink van die verkragting van ’n 10-jarige meisie en ’n 16-jarige seun. Hulle verskyn Donderdag in die hof. ’n Man van 20 en ’n tiener van 17 is Dinsdag in hegtenis geneem. Kapt. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder, het

Lees verder: Twee vermeende kinderverkragters vas

Nicholas Wade-boek bring rassedebat na hoofstroom

deur Dan Roodt Tot dusver is ras as ‘n besprekingsonderwerp beperk tot genetici, onverskrokke intellektuele dissidente, asook polities korrekte skrywers wat herhaaldelik beweer het dat ras ‘n “blote sosiale konstruk” is. Onder die minder intelligente deelnemers word beskuldigings van “rassisme” gewoonlik lustig rondgeslinger. ‘n Nuwe boek wat so pas deur Penguin in die VSA uitgegee

Lees verder: Nicholas Wade-boek bring rassedebat na hoofstroom

Massiewe wapenskandaal oopgevlek

‘n Massiewe vuurwapenskandaal waarby ‘n egpaar uit die Oekraïene betrokke is, is tans besig om in die Johannesburgse landdroshof te ontvou. Die skandaal sal na verwagting lei tot ‘n grootskaalse ondersoek na korrupte polisiemanne wat wapens en ammunisie aan misdadigers verskaf. Duisende wapens is tydens die vuurwapenamnestie van 2009 aan die polisie oorhandig en geoormerk

Lees verder: Massiewe wapenskandaal oopgevlek