Die Nasionale Kunsskool in Braamfontein het bevestig dat ‘n onderwyseres wat van rassisme beskuldig word, geskors is, het RSG berig.
Die Graad Agt geskiedenisonderwyseres het na bewering aan leerders gesê dat swartmense demone is, en dat die regering misluk omdat swartmense aan die hoof daarvan staan.
Die skool se beheerliggaam sê sy sal nie weer by die skool toegelaat word voordat ‘n interne ondersoek afgehandel is nie.
Die Gautengse Onderwysdepartement het gister ‘n beroep op die beheerliggaam gedoen om ‘n sterk standpunt in te neem teen die onderwyseres.
Die departement en die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ondersoek ook die voorval.

Djy es wat djy es.
hie hie hie hie aaaaaaa ja wat bly oor om te sê!
Behalwe……..hulle is nie so mooi nie!
Waarheid – die nuwe rassisme. Persepsies word geskep deur observasie en ek vir een het nog niks geobserveer wat my laat glo in die teendeel nie. Hulle is inherent stoopid, met ‘n algemene IK van 67 is dit nou maar net so, hulle het net twee haarkleure en dit is nou maar net biologies so maak nie saak hoe hulle nie graag in die spieel wil kyk om dit vir hulself te sien nie en die ANC word daar gehou deur die stommige onnoselheid van swartes
Ek wil graag iets hier sit wat ek netnou gelees het van die verskil tussen Boer en Afrikaner!! Man die man is ‘n BOER!!!
GENIET DIT!!!
Geskryf deur ‘n Opregte Boer
My voor-ouers het kaalvoet met osse-waens oor die Drakensberge getrek. In konsentrasie kampe gesterf ( deur die lafhartige britte vermoor) en teen hulle, die Zulus en enige iemand wat in die pad van my toekoms sou staan. Deur die Genade van God Almagtig, het hulle onvrugbare grond verwerk en ‘n tekort in oorvloed omskep. Hulle het paaie gebou ,skole ,hospitale en die ryk hulp-bronne van ons land ontgun .(wat deur die britte gesteel is en nog in beheer daar van sit na dat hulle ons vroue en kinders vermoor het en saam die modder rasse ons plase af gebrand het – ‘n minimum van 27000) My voor ouers het monumente gebou en ons geleer van helde soos Racheltjie de Beer, Wolraad Woltemade, Japie Greyling en Jopie Fourie wat bv. deur n britse vuur peliton tereg gestel is sonder om gegun te word dat hy sy vrou of ouers kon groet!!!!
Die geskiedenis van die boere volk vloei sterker in ons bloed en deur ons are as ooit te vore en maak deel uit van wat en wie ek en jy is. Jong seuns is grens toe en duisende het nooit terug gekom nie, alles vir God, Volk en Vaderland.
Vandag wil hulle ons ‘STEM’ stil maak. Hulle wil ons drome breek en die herinneringe van ons erfenis uitwis. Hulle wil hê jy moet jammer wees, jou bek hou en jou kop in skaamte laat sak, maar prys die Here!!!!!! Hoe harder hulle my druk hoe sterker word ek. Hoe meer hulle ons probeer uitroei, hoe meer staan ons saam. Hoe meer hulle (Die wêreld, adder geslag en modder ras) word hoe brawer raak ons!!!! Hoe harder hul lag en dans, hoe meer geörganiseerd raak ons.
God het my gemaak. My bloed is dik en my geduld min. Ek is ‘n Boer nie ‘n landbouer of Afrikaner nie en ek is die BLIKSEM in.
Kyk na ons paaie, ons water bronne, polisie, skole, hospitale – dis ‘n grap. Die regering van vandag is een groot vet grap.(16 jaar van steel, moor en verkrag gaan net voort niks positiefs nie) Respek, Orde en Dissipliene is vandag ‘n parlementere sirkus en die hoof nar is die president terwyl sy apie Malema die hele “show” oorneem.
Is jy bang my liewe vriend? Is jy bang vir dit???
Moet nie in vrees lewe nie. Wees rustig. Moet nie wag vir oorlog nie dit is lankal teen ons, maar kom uit die kerke uit en hou huis Godsdiens buig jou neer voor God en Hy sal met ons wees!!!! Almal verwag n opstand/aanval of een of ander openbare oorlogs verklaring, maar dit is moontlik nog nie nou GOD Almagtig se tyd nie. Ons bloed kook maar moet nie die vyand gee wat hy verwag nie (Berei voor) Let op die hoeveelheid pad-blokades wat nou toeneem…..wees baie versigtig!!!
Wat nou moet gebeur is ons openbare verklaring van BOERSKAP. Moet nie wag vir n leier nie. God is leier. WEES n leidsman of leidsvrou. Laat almal sien ons is hier om te bly, laat hul ons hoor meer as ooit!! Speel “Bok van Blerk” dra jou browns as jy wil (kakie is nie die volk se kleur nie maar behoort aan die lafhartige Britse moordenaars) fluit jou gunsteling Steve liedjie, maar laat hulle jou hoor en sien.
Hou jou partytjie en in stede daarvan dat jy 4 mense nooi, nooi 8. Praat met mekaar oor die land sake, wees ingelig, gereed, beskikbaar en voorbereid. As daar Volks byeenkomste is, GAAN, woon dit by in hordes. Maak nou vas vir 16 Desember en ander gelofte dae om die verbond wat ons het met GOD Almagtig te eerbiedig!!!!!
Ons is n geseënde en uitverkore Volk omdat GOD eerste by ons kom. Skep orde in jou huis, respekteer mekaar en bid en smeek GOD se genade, maak jou kinders GOD’s vresend en met liefde groot. Kry nog kinders en brei die volk uit, 2 kinders vervang net julle as ouers maar meer laat die Volk groei. Boere kry jul prioriteite reg (warm of koud). Die regering voel n veer vir jou ou wit gesiggie so hoekom sorg jy vir hulle mense. Hou op om te gee vir die “straat” wagte (julle gooi julle almoese vir die varke) Laat hul boeties en sussies vir hulle gee en sorg!!!!
Maak aanspraak op n wit kelner en indien geen beskikbaar is nie onthou ‘n tip is nie wet nie. Moet nie die duiwel met jou gewete laat speel nie. Die regering voel niks vir ons nie!! Laat hoor jou en laat sien jou. Hulle dink hulle het ons nie nodig nie? En kan maar voort ploeter, en toekyk hoe ons uitgemoor word??? Ons sal sien!!!!
Vir alle praktiese doeleindes praat jy net jou taal. Hulle verstaan en nie anders om nie. Moet nie n rassis probeer wees nie (dit kom van self) doen weg met die Britse moordenaars se taal waar moontlik. Hou op vir jouself jammer voel asof jy nie meer n plek het nie die Boere Republieke behoort aan ons en is wêreld wyd bekend, God het dit vir ons gegee!!! Suid Afrika behoort aan die Boere Volk. Sit weg daai bang wees, jammer ek leef verskoning . Glo my ons word sterker, magtiger en in alle reg opregte BOERE. (nie landbouers nie alhoewel van die landbouers boere is). Let maar op en kyk oor die volgende paar maande gaan jy verby n vreemdeling stap en jy sal dadelik weet dat dit my broer ‘n Boer, of my Boerin suster is.
DIE VERSKIL!!!
Boere geskiedenis, Boere kultuur, Boere oorloë en dit is die Boere wat met GOD Almagtig ‘n verbond het bv. Bloed rivier, Paardekraal, Amajuba ens. Aan die boere behoort die Oranje Vrystaat , Transvaal en Noord-Natal. Die Vierkleur en Vrystaat vlag is Boere vlae maar die ou SA vlag oranje blanje blou is die Afrikaner se vlag (Die vlag is n kompromie vlag omdat die union jack daar in aan gebring is om britse gesag oor ons te erken ) ‘n Boer compromise nie oor wat aan hom behoort nie , maar die Afrikaner wel, soos FW de Klerk en al sy volgelinge!!! Ons taal is Boeraans (‘n Duitser praat Duits, ‘n Nederlander praat Nederlands die Franse praat Frans ens. Hoe praat ‘n Boer dan Afrikaans ??????? ‘n Afrikaner praat Afrikaans soos die kleurling nasie in die Kaap. ‘n Boer is nie iemand met n plaas en trekker nie dit is n landbouer, want die swart nasie het ook plase. Hoe kan hy dan n boer wees? ‘n Boer is n volk!!! ‘n Afrikaner vertaal in Engels is African en ‘n African word deur die wêreld as swartes gesien. Ek is glad nie swart nie daarom is ek n boer en nie n Afrikaner nie!!!!!!!! Die kakie drag behoort ook aan die Britte (hans kakie). Ons kleur is bruin soos bv. army browns. Die VADER praat duidelik in SY woord oor WARM OF KOUD AS JY LOU IS SPOEG HY JOU UIT. Lees gerus die Bybel vertaling 1933,53 daar in staan die waarheid en vergelyk gerus die nuwe vertalings met die ou vertalings WAARHEID is n klein woordjie maar maak dowes hoor, blindes skielik sien en die valses bang!! ‘n Boer is ‘n GOD’s kind en Afrikaner ‘n Christen net soos die pous en Desmond Tutu ook Christene is. Die Britte, swart nasies en die Afrikaner (LINKSES De Klerk, Botha, Meyer, Viljoen en Groenewald se mense) is die wat die grootste moorde en verraad ooit teen die BOEREVOLK gepleeg het. Lees en gaan leer ons Boere geskiedenis dan sal jy verstaan. Die Britte wie se taal seevier in SA het bv. 27000 vroue en kinders vermoor in konsentrasie kampe!!!! BOERE is Vryheids vegters nie terroriste soos die wêreld wil voor gee nie .Ons het die reg tot self beskikking. ‘n Volk sonder Vryheid is en het niks.(Prediker 10 vers 2 , Klaagliedere 5 ,.Deuteronomium 20, Sefanja 3 vanaf vers 16, 1 Petrus 4 en 5, Matt. 15:9, 1 Joh 3 en 4 )
Van ‘n opregte BOER
Baie dankie hiervoor.
Dankie hiervoor. Jy kan duidelik aanvoel hierdie persoon maak sy broek met n geelslang vas soos Tolla sou sê. Hy is beslis de bliksem in. Vet voel ons nie almal maar so nie.
Wat het geword van daardie ander persoon wat so n week of wat gelede so n treffende artikkel hier op Praag geplaas het.
Dr Dan, het daar al iets verder gerealiseer rondom dit? Ek dink die Praag lesers sal graag wil weet of daar verwikkelinge is. Ek vra maar. Dit sal goed wees om te verneem.
Dankie by voorbaat.
Soega, we were here fest, weeth our ancestors. You came and stole it all, you put us out of our caves and mud huts. eet ees now our tern.
Theese Raimbow nation has “leven office languages, please translate these peace for me.
I want two kiss a Boer, My kommunist kommerade FW, he will four eva be remembered by us, he ees our liebarator.
Viva kommunism, Viva FW, one tractor one Nation
This translated peace for you is f …..k off! See, long description in Afrikaans and English, your preferred language say it so simple that even you can understand it! If you talk to me again please keep on referring to me as baas! Remember the lesson yesterday? O yes Andy got a painting job for you in the SA doctor in Oz commentry!
AHA ! JuliAss, it’s you again ?
Jy is gesuip, te veel koringbier miskien. Julle het migreer uit die Noorde agter die witman se sukses aan. Jammer maar ek praat nie jou kakie taal nie. Kry n woordeboek as jy nie verstaan nie.
Hiehiehiehie…….
Dankie vir die hulp met die donnerse ding StalinX! Ek weet nie hoekom sonner hy my altyd uit om mee kek te praat terwyl hy so getroue aanhanger het nie!
Jong, het hy nie voorheen vir jou gewerk of iets nie? Of miskien maak die waarheid seer? Jou stuk hier bo, is fantasties!
Dit doen iets aan die bloed as mens sulke goed lees nê! Ek wou sommer opspring vanmore en die Stem sing na ek dit gelees het! Nee ek vat net STOM goed aan anders praat hulle heel goddelike dag op die selfoon in plaas van spit. Kan nie vingertaal tik nie so hy moet wag tot vanaand.
Hau, where you stay? I’m gonna reposes, Wiekaas ees comming your way soon, he will fest Kiss you then repossessions is your futja.
“kakie”, Hau!! why thees word is not censored? eet ees fowl language, One Fowl, One Tjikon. Thees is the building blocks of hour nation.
Thees soil belongs to my ansestas, we builded thees kantry, now we take eet back
Foward weeth the revolution, Fowaad.
One last fing Boer, I drienk Johnny Walking NOT Koring Bier!
You take me for tjiep??
K4r beer will do the thing!
My opduim vir jou omdat jy so graag WIT wil wees, raai wat, al gebruik jy bleikmiddels, jy gaan nooit wit wees nie, al gebruik jy “hair straightner” jy gaan nooit styl hare hê nie. Jy is wat jy is.
Soega!! YOU whitees are conspiaring against me. what is dis Opium you wanna gieve me cause I am white, Whiteness comes from the inside eet means pure, I am true Purity, White like a sheet. (Not the sheet from the longdrop) This kompressor Language that yous are forcing down hour froats…. Afrikaans is for Africans you speak an African Language therefour you are an African, maybe Albino??!!
Viva Hair!! we want hair from White Gelfriends.
One Hair, One Springcoil, togetha we stand, on your own you fall
JuliAss, ek geniet jou spitsvondige engelse k… kommentare.
Die forum kry sommer lewe as jy hier rond is.
die forum ontaard in ‘n nagmerrie as jy hier rond is
Dis ook die enige tyd wat daar iets aangaan op die forum is dit nie ? Kyk ek het tot JOU aandag !
jy soek aandag op die verkeerde plek ou girl
Nou vir wat hou jy aan praat met my ?
Ek het vir jou vrou gekry JuliAss! Nou kan jy van al jou stront ontslae raak by die mêrem.
Ja die vrou is mies JAVR, of mies Trippie seker.
jy soek mos nou vir moeilikheid ,
Ek gaan julle vir ‘n wyle verlaat Gas…. my ure is my eie wat ek steel. Kan dit nie bekostig nie. Love you!
ja , laat jy gaan and dont come back
Ek betaal vir die tyd wat ek hier spandeer. Verstaan ons mekaar?
Ja mies Gas en Mies Guest. Hulle is 2.
Stem 100% saam. Selfs al plak jy my neus toe met super-glue en gee my 12de graadse neusgriep, ruik ek hom uit soos XXX smeer-peperment op roosterbrood sonder botter.
‘n Fooitjie word verdien – goeie diens en praat met my Afrikaans – sommer 20% of meer. Praat met my slegs engels dan is die fooitjie sommer baie min.
Ek het juis eenkeer met swak diens ook ‘n nul fooitjie gegee toe kom die kelnerin en dring aan op haar fooitjie (dit is nadat die verkeerde dis afgelewer is wat ek bestel het). Sy gee toe die kok die skuld toe sê ek sy moet maar haar fooitjie by die kok gaan vra.
So, hulle is nie “swart demone” nie…? Wel, hoeveel swart engele het iemand al gesien…?
(As ek reg kan onthou – ) Soos Wilhelm Shakespeare eenkeer gevra het: “Sou ek wakker word en ‘n starende, nagswart engel buig oor my… – sal ek veilig voel, spontaan glimlag – rustig omdraai en stilweg weer insluimer…?”
Ek sien nie swart engele nie, maar hope vlermuise.
Dit is wat jy n Nagmerrie noem.
Ek het al, en hy was muhr lelik!
Dolk se mos hy sal nie skrik vir ‘n swart engel nie 🙂
Dan het hy nog nie gesien hoe lelik hulle is nie, dan weer, hopelik het hy n baie lang dolk 🙂
Jy het duidelik ‘n nagmerrie gehad StalinX – een of ander bose ding gesien… – geen engel is weersinwekkend nie.
Ons is nie “swart demone”, bevrees, pateties nog kleinlik – soos hulle duidelik voorkom nie… In kort.
Ons moenie tot hulle vlak daal nie.
Wat se “vlak” praat jy van Rooikop?
Jy het nie begryp wat ek aan “Mens” geskryf het nie.
Jy mag nie die waarheid praat nie, leer by Mac Maharaj, hy praat alles behalwe die waarheid en die ogies flikker nie eers nie.
O ek droom van n plaas sonder n enkele Baas,
waar n man werk hande in die sakke.
Waar die bobbejane bob en die knorhane knor,
en die MINISTERS MINIS vir die vale.
Wie onthou nog hierdie stuitege liedjie, maar nogal treffend nê.
Onthou dit nog soos gister Andy.
http://youtu.be/6irNPpMQl1E
Daar sal maar altyd diegene tussen ons wees wat vryheid van spraak bietjies te ver vat. Demone, barbare vlermuise ens. ens sal maar altyd deel van hul woordeskat bly, ongeag die gevolge daarvan mag wees, Het reeds gesien op Praag se FB blad word gevra dat mense asb daardie woorde moet gebruik nie. Hoor is min !!
Leana, help my reg. Meen dit ons moet maar soos ou flatwheel gemaak het, en alles op n skinkbord gee en nie opstaan vir ons regte nie?
StalinX om die goed barbare ens te noem beteken nie om NIE op te staan vir ons regte nie. Ons kan steeds opstaan vir ons regte sonder om hulle enige name te noem !
Ek sien dit weer as die teendeel, so al asof ons tog nie ge-etikeer wil word nie. Dit is hoe die kerke en al die ander spul ons oor die jare gebreinspoel het om te wees. Ruggraatloos, rigtingloos en leierloos dobber ons dan in die kommunistiese azanie, en ek kan nie help om te dink aan aap republiek nie.
Ek vra jou weer…. en antwoord my net hierop… Is dit dus deel van ons regte om hulle so te noem ?
Ja!!! As hulle kan verkondig in die media om ons dood te maak ens. hoekom moet ek dan my bek hou ter wille van beskaafdheid? Niemand het mos hier die gevreesde K woord genoem, wat in elk geval ongelowige beteken, in Arabies, en dus terloops waar die woord vandaan kom. En n demoon, is n ongelowige 🙂 Vlermuise en al die ander spul ook.
Okay, so dan MAG ons hulle K4r noem, want ek hou meer van daai woordjie.
Die punt is net, hulle kom niks oor as hulle “kill the farmer” skree nie. Ons wittes word aangekla.
Kon werk, maar jy weet mos, ons die minderheid, en sal in die moelikheid kom. Spelonk het dieselfde trefkrag.
StalinX, ek sien daagliks hoe stadig, half gevrek en arrogant die spelonke hul werk doen. My metertjie ref ook diep in die rooi………weet nie hoe lank ek dit nog so kalm gaan aanvaar voor die k4r bom bars en ek tot uitbarsting kom nie. Behoede daardie dag, want julle sal vir my peanuts deur die tralies moet gooi.
tel jou woorde , is jy nie die grootbek wat gedinges het in jou pentie toe ander die k.woord gebruik het nie.
Gas, tel JOU woorde. Ek het nie ‘n BEK nie. Buitendien het JULLE mos nou gese ons MAG daardie woorde gebruik, want dis ons REG. Nou hoe verstaan ek julle nou ? Dubbele standaarde gas ? Hoop jou pentie is nog skoon !
Practice what you preach.
Ons praat net afrikaans hier Guest !
dan lieg jy ook nog , skaam jou
siesa
Siesa? Moenie laat ek vir jou se waar sit sies nie ou !
Soek jy geselskap Gas ?
Sowaar StalinX as daar nou ding is waarin ek n kleintjie dood het is dit n voortdurende gekyf van n vrou.
Ja en so die gekyf van ‘n man ook 🙂
StalinX ons moet opstaan vir ons regte – ons moet net woorde gebruik wat nie later teen ons gebruik kan word nie.
Woorde teen ons gebruik? Terwyl hulle dreunsing – “Kill a Boer, kill a farmer”?
Daar kom ‘n dag dat Takt soos sout geword het wat laf geraak het – dan is dit verwerplik. Nutteloos.
Weet jy, dat mense wil stilbly oor waaragtig – patetiese, simpele woordjies – NADAT derduisende blankes vermoor en verkrag was en, nogsteeds word, verstom my!
Ek is geen ruggraatlose man wat sal toekyk hoe varke lustig ons Volk se pêrels vertrap nie.
‘n BARBAAR is en sal totdat hy/sy beskaaf word deur my beskou word as ‘n barbaar.
Wat maak dit van my? ‘n Realis of ‘n onbeskaafde persoon.
Soos ander hul perspektief het, het ek ook myne – sonder enige vyandigheid of veroordeling.
Dolk dan is jy maar welkom om te se wat ookal jy vir die swart nasie wil noem. Ons ander is effens meer versigtig.
Leana alle kommentators hier op Praag is volwassenes wat
weet dat hulle self verantwoordelik is vir hulle kommentare. Niemand hou daarvan om aanhoudend soos n skoolkind gekorrigeer te word nie. Die res van die kommentators hou nie van die aanhoudende rusiemakery wat jy veroorsaak nie. Praag bestuur en hulle moderators kan die situasie hanteer. Gesels soos die ander oor die onderwerp asseblief dat die onaangenaamheid nou permanent kan gestaak word.
Ek hoor jou DieRegter ? en ek verstaan heeltemal jou punt. Ek het GEEN rusie veroorsaak nie, slegs my mening gegee. Gaan terug op die replieke en kyk wie het begin tart en my uitgelok. Natuurlik almal Gas of Guest. Hoekom nie ook met hulle praat nie ? Of het julle maar net julle mes in vir my ? Dalk beskou ek die situasie net meer krities as ander.
Ek stel voor dat jy jou probleem met Praag bestuur opneem.
Ek het net ‘n probleem dat alles wat ek se uitmekaar getrek moet word. Het ons nie die reg om ons eie mening ook weer te gee nie?
Dolk.Ek is die laaste een wat sal stilbly. Ons moet net ons woorde tel. Soos die engelse sê “call a spade a spade, but not a F shovel” – Die probleem is dat wanneer ons hierdie goed aan bv die buiteland voorlê en ons gebruik neerhalende woorde (Dit is met die emosie wat in die binneste opwel – glo my ek bly baiekeer eerder stil – veral as ek hoor van NOG plaasmoorde) dan word dit maklik gesê :”o julle is rassisties en verdien die dood wat julle kry” – watse verweer het ons dan?
Op die lang duur as ons selfbeskikking gaan opeis gaan die wêreld ons NIE erken as ons as rassities, facisties of enige so iets verbind word nie. Dit gaan bloot oor persepsiebestuur – as die volk hulle moordgoeters dreunsing en ons bly beskaafd wie het die werklike stryd gewen? Dit beteken nie stilbly nie maar hang dit aan die groot klok. Ek het juis so ‘n rukkie gelede weer vir mandelaanbidders die skakel na sy “skiet die boer video” aangestuur en glo my die effek was soos ‘n emmer water wat oor hulle uitgegooi was (buitelanders)
Om op te som – ons moet baklei dat ons armpies stomp word teen hierdie ondinge wat ons aangedoen word. Ons moet net nie taal gebruik wat omgeswaai kan word en ons skade aandoen nie. Op DIE manier behou ons die morele hoë grond.
Rookop… Dis skaakmat tussen ons oor die onderwerp.
Aanvaar dit so – ons sal saam baklei vir ons mense hier. Jy kan hulle vloek en ek sal hulle paai 🙂
Jy weet dat ek jou respekteer Rooikop…
Verseker was ek nog nooit as onbeskof of onopgevoed geëtiketteer nie. Ek sal NIE stilbly, nog konformeer oor hierdie barbaarse juk wat verraaiers en lafaards oor ons gebring het nie. Twee dinge is ek nie – ‘n dwaas, nog ‘n kruiperige konformis.
DIT is ons eens – stilbly nooit. Baklei vir waar ons tenagekom word – altyd. Kruip – wat is dit ?(Dit bestaan nie in my woorde/gedagtes nie) Ek gaan liewer dood as om te konformeer tot hierdie liberale gekkeparadys. Dolk jy is definitief seker die mees beskaafde person met wie ek hier korrespondeer en ek het baie respek vir jou opinie.
Dankie Rooikop. Jy weet dat ek van jou dieselfde dink. Dis goed om nooit familiêr te raak nie.
Ek weet dat my skrywes by tye my gloeiende wange naloop… Hoe kan ‘n vlam nie hitte afgee nie…? Hoe kan mens snik, sonder om jou asem in te trek? Kan ek jou dalk optel – of self afbuig, dat jy deur my siel se skootvak kan tuur – om te kan sien wat voor my siel se versier nader kruip… Korrelvat. Helaas, wie weet…
Ek werk amper daagliks tussen “hulle” – wat my met haat aangluur – terwyl ek beleefd swyg. Wanneer ek hier kom skryf, en dit word aan my gestel dat ek nie eens hier ‘n geluid mag maak – dat liefde as haat vertolk word…? Asof ek gee sê het nie? Dan skuif ek ‘n perd, kasteel, biskop en koningin tussen die twee konings in… 😉
Vrede en seën vir jou.
Ek beny jou gladnie dat jy tussen die volk werk nie – ek is redelik gelukkig dat ek op hierdie stadium van my lewe relatief min met hulle te doen het – maar daardie haat voel mens oral waar jy met hulle in aanraking kom.
Goeie nag – ons gesels more verder.
Dankies Rooikop – dieselfde aan jou – ook aan elkeen by Praag.
Ek “gooi” die kort video in – dis oorspronklik en die boodskap treffend…
http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=Fm8FJ8la2VU
Ja tog, en wie’t nou weer gese olifante kan nie vlieg nie ?
NS Vloek? Hehehe! Nie sommer nie. Hier gaan ek vir myself in die bresse tree – nie spog nie. 😉
Bring vir my een enkele skrywe waar ek
bar/platvloers was of,
gevloek het. (Ek praat van woorde, wat die norm beskou as
‘n “vuil vloekwoord” – nie verdagmakery of valse bewerings nie. Die
alliasse vir heiden, barbaar en baster was nog nooit ‘n vloekwoord nie.
(Bv. soos; “Lieg” kwets maar, “jok” nie…)
(Ek vermeld dit tot my
ouers en familie se eer: Laster, vuil taal, skel of skreeu was daar nie
ooit in my ouers se huis of in ons huis toegelaat nie. Dit bestaan net
nie. Dit gesê, ek sal nie vir iemand bestraf nog preek wat vloek nie –
want ek het ander, erger foute…. Dit maak mens ook nie ‘n “beter”
mens nie – die wat vloek het net op daardie terrein ‘n beter woordeskat
as my-sulkes… 😉
Dang! Skuus vir die lyn-spasiëring! Kan dit nie regmaak nie. Ek het dit getik – seker gemaak dis reg gespasiëer – toe flop dit in elk geval!
Daai was tong in die kies bedoel – jy is die een enkele persoon hier met die beste taalgebruik. Maar jy raak die punt aan wat ek nog heeltyd probeer maak – daar is baie hierrond wat kwetsende woorde gebruik, soms effe verbloem waar die “standaard” woord voldoende sou wees om die standpunt oor te dra.
Dolk dus moet ek as persoon maar verlief neem as daar gese word EK lieg. Weereens dubbele standaarde !
Of selfs dat daar gepraat word van my BEK wat groot is. Of dat ek my karkas van die forum moet verwyder. ??
Gas
Leana
•
13 hours ago
dan lieg jy ook nog , skaam jou
2
•
Reageer
•
Deel ›
O jy het dit verkeerd Rooikop, Dolk doen nie die vloekwerk nie! Dis ek!
Niemand kom weg daarmee soos jy nie. Dis nie wat jy sê nie – dis hoe jy dit sê. Nie? 😉
Rooikop presies dit wat ek nog heeltyd probeer tuisbring. Die probleem is net dat ons almal onder dit gaan ly en nie net die wat “daardie” woorde gebruik nie.
Laastens:
Ek gee nie ‘n snars om, om of ek vuil, deurdrenk met sweet, nakend, bebloed, besmeer en tot tussen my tone vuil is, of my asem ruik, of my oë bloedbelope is, of my liggaam na ou sweet ruik en, of ek soos ‘n dier brul nie… – terwyl die wêreld krities na
my gluur nie.
Mag die Here my hart van eiewyse, wêreldse lafhartigheid – van maar, narsistiese vertoon bewaar – van enige vorm van verdraagsaamheid teenoor ons barbaarse, vervloekte vyand – terwyl dieselfde barbare my volk opkap, verkrag en beroof. Waar is die hulp van “hulle”, wie se hande daar so naarstiglik voor gesoek word om te te soen?
Te hel met die “wêreld” se opinie – wat nie ‘n blou duit omgee nie – terwyl ons heup-diepte in die bloed van ons Volk staan!
Die Waarheid het op die plein gestruikel – en die meeste draai hul gesig weg – asof sy ‘n uitvaagsel is…
Gooi die vyand met eiers – as jy met klippe gooi het hulle ammunisie wat hulle mee kan teruggooi.
Dolk, die rede hoekom ek so hieroor praat en redeneer is omdat ek dit al aan my lyf gevoel het (Harde ervaring soos ‘n stuk elektronika wat jou ooglede skroei) – as jongman en student het ek diep in die sop beland oor ‘n uitlating wat ek gemaak het. Ek kon presies dieselfde gesê het met ander woordkeuses en die boodskap sou deurgegaan het en nie weersin gewek het by andere nie.
Ek het onlangs uit die bloute dreigbriewe van mede “praaggenote” ontvang – wat my en my familie wil leed aandoen. Nie deur ons “vyand” nie. Nie deur die barbare nie! Mense wie ek as my naaste, uit ons Boerevolk beskou. Mense wie ek nog nooit eers ontmoet het nie.
Totaal vreemde mense wat ook my dreig, probeer afkraak en slegmaak – agter die skerms. Weet jy wat Rooikop, dis sulke dinge wat mens se karakter toets – nie hulle wat uit nugter alleen weet?!, haat en afguns, hul eie bloed probeer leed aandoen nie. Wat sulke mense nie besef nie, is dat hulle ‘n vloek oor hulself uitspreek – dis Skrif.
Ongelooflik – ek kan nie glo dat mense so maak nie! Diesulkes moet ook maar op die treinspoor gaan speel – Ek meen hierdie is tog ‘n openbare forum waar ons van mekaar gaan verskil maar ek dog die hele punt is debat, dinge probeer uitklaar om vir ons en ons kinders ‘n beter lewe te skep hier aan die suidpunt.
Verder moet mens hier ook ‘n dik vel hê – ek verstaan nie hoekom mense so sensitief is om ander te wil dreig nie – elke persoon is tog geregtig op sy eie opinie!
Hierdie wat jy aangedoen is, is laakbaar en gemeen.
Dolk dit is baie belangrik dat jy hierdie dreig en laster briewe – net soos jy hulle ontvang het (forward) aanstuur vir Praagbestuur.
Praag was alreeds daarvan in kennis gestel – weke terug. My skrywes was nie beantwoord nie.
Ek sal verkies om dit nie aan enigiemand te stuur nie. Twee persone het direk gedreig om my op te spoor en my leed aan te doen. Self my vrou! Een het erken waar hy my besonderhede gekry het.
Ek het alle skrywes – slegs as bewyse, geensins om dit kwaadwillig te gebruik nie.
Dolk ek het ook my briewe aangestuur na Praag bestuur en ek
het ook nie n antwoord gekry nie. Ek glo nie dit beteken dat dit onbelangrik is nie. Hou ingedagte wat mens nie gese (geantwoord) het nie – kan mens nog altyd op n later stadium se. ;-). Hou ook ingedagte dat net Praag bestuur en die
moderators jou epos adres het – en n “hacker” kan dit ook in die hande kry. Dus alle inligting wat jy oor beskik ook wie die persoon is wat teenoor jou erken het en van wie hy/sy dit gekry het is van kardinale belang om die probleem op te los.
Dit verstom my dat mense hulle so familiêr, haatlik, sigoties raak om vreemdelinge te beledig en leed te wil aandoen. Ek was al hoeveel keer gedreig, vals beskuldig en beledig – mense probeer my betrek met ander se kinderagtige, surrealistiese en makabere vetes – en as ek weier om betrokke te raak – omdat dit totaal belaglik is vir my, word my inligting versprei… (Dit kom al vir baie maande aan!)
Hoeveel keer was ek al openlik beledig wanneer ek geskryf het – N24 en by Praag? (vry poësie) Waarom my haat en voor ander bespot daarvoor?! Wee jou as jy ‘n kompliment ontvang – dan is die hel los!
Indien mense geloof in God, selfbeheersing, opvoeding en beleefdheid ens. as swak eienskappe beskou en daarom my probeer verneder, kan hulle dit gerus doen – ek is teen die tyd gewoond daaraan.
Dis asof mense se sluimerende, bose “besetenheid” in die w.w.w. ontwaak…
Dat een persoon aan my vertel dat ek seker moet maak dat ons huis se deure gesluit is?! Iemand wat ek nog nooit ontmoet het of via selfs epos of telefoon gekommunikeer het nie?! Is dit dan my naaste – ‘n broer uit ons Boerevolk?!
Hoe boos is ‘n mens – dat/sy kwaad en leed teen hul eie naaste en volk beplan?!
Daardie mense moet een ding weet – ek bid dat die Here hulle en hul geliefdes sal seën – dat hul bose werke tot niks sal kom nie en – ek bid ook Sy seën en vrede vir die res van ons Boerevolk.
Hoop dit maak sin…
Dolk.
NS Verskoon ‘n taalfout hier en daar, hierbo asb. – ek is ontsteld – sien dit nou eers raak…
Dolk ek het nou lekker gelag – want as ek onsteld of ontstig
is los ek sommer hele klomp woorde uit en as ek dit dadelik oorlees, lees ek die woorde wat daar moet staan raak, al is hulle nie daar nie – dit is n baie
groter verleentheid as n ou spelfoutjie of taalfoutjie (wat ek nie raakgesien het nie – moet ek beken) ;-))
Onthou – my skrywes kan ek nie regmaak nie. Wat geplaas is staan.
As hierdie mense maar weer hoe hartseer dit vir my is…
En jou valse beskuldiging aan ander maak nie seer nie Dolk.? Is dit dan net JY wat kan seerkry ?
Wat gaan die mense wat my so dreig jou aan? Jy het niks daarmee te doen nie. Het iemand jou naam iewers genoem?! Wie is vals beskuldig? Ken jy die mense wat my so dreig?
Hehehe! Ek is al van kinds af so… Het my tas by die huis vergeet…
Mag onse Hemelse Vader my bewaar van familiariteit en ongekunstelde vermetelheid…
Ook u weet dat ek dit opreg bedoel – nie as ‘n belediging aan hulle – wat uit sub-menslike trôe suip nie…
Dolk jou troos – Dit is die hoë bome wat die wind vang.
Daar is BAIE ONSTABIELE siele in hierdie ou wêreld van ons Dolk! Moenie seergemaak of ontsteld wees as sulke mense jou te na kom nie maat! Jy IS EN BLY dierbaar en ons het opregte BOERE LIEFDE vir jou! Wees veilig
DIT kan jy WEER se JAVR. ONSTABIELE siele wat mense agteraf per e-pos opmaak teen lede van Praag. Jaloesie ? Afguns ? Weet nie wat wat in hulle versteurde breins aangaan nie. Het steeds e-posse van hoe ek belaster is en leuens oor my versprei is. Tog net snaaks dat die skuldige/s nou skitter in hulle afwesigheid !
En dit nou van ons eie dierbare persoonlike kwaadstoker en
opstoker en moeilikheid maker en skinderbekkie – Leana – wat kronies opsoek is na iets om oor te baklei. Mens hoe hou jy dit?
Riempies ek voel geeerd om Praag se eie kwaadstokertjie genoem te word. Julle gaan my mis die dag wat ek nie meer hier is nie stry ?
Vir jou Riempies het ek ook nie vergeet nie.
Die liedjie bietjie vol ritme maar ook baie baie spesiaal. Maar….dis ‘n storie vir ‘n ander dag!
http://youtu.be/9pxeOeQ0_ag
Ek stel regtig nie belang in wie die sielsiekes is hier op Praag nie dame! Hierdie bakleiery maak my heel siek en ongelukkig dame, is jy die makste hond, wat jy hier beskryf, want alle dreigemente wat mense hierna verwys, word sommer op die blad gedoen. Ek gee nie om met wie julle julle bevriend en bevyand het nie! Dit het absoluut niks met publiek of Praag te doen nie. Neem hierde bekgeveg e pos toe waar dit hoort of self aangesig to aangesig en los ons asb. nou uit hierdie vieslike gemors van julle!
Is jy ons nuwe self aangestelde moderator ? Vir iemand wat Dr Dan as ‘n swakkeling hier op Praag kom beswadder het, is jou mond baie groot JAVR. Al wat ek jou vra is om uit my pad te bly, en ek sal uit joue bly.
Net omdat jy so oulik is het ek ‘n ietsie vir jou !
‘n Geskenkie vir jou van my !
‘n Geskenkie vir u dame. My ou moeder het altyd gese dis nie WAT jy gee nie dis HOE jy dit gee. Of was dit nou anders om?
Sien jy het my geskenkie verwerp JAVR. Hier is hy weer.
Dankie Javvies.
Is daar ENIGE manier hoe iemand wat ‘n gewone Praag lid is, my epos uit Praag se databasis kom “hack” – en dat dit aan ander lede gegee was? Die spesifieke epos adres van my wat versprei was, was slegs aan een persoon en aan Praag bekend. Ek sluit die kwessie af met die vraag.
U moet asb. duidelik verstaan dat ek geensins enige negatiewe gedagtes koester teen Praag of iemand van Praag nie. Die teendeel is waar. 😉 Ek is slegs ‘n gas by Praag en sal hul reëls en lede respekteer. Baie dankie.
Jou antwoord is bo.
http://youtu.be/P5vz6iwV38U
Skies verkeerde een….
http://youtu.be/C1lbOgBtE3w
Ek wonder of die ANC betaal vir hierdie kondisionerings
video of probeer hulle dit net skelm gratis deur kry?
Joop, die video het meer te doen oor die skade wat ons aan die aarde doen. Die naam “Earth Song” se dit tog Dat daar nou toevallig ‘n paar karakterjies daar rondbeweeg maak dit mos nou nie minder mooi nie.
Riempies, nou dat jy weer die sakie aanraak sal ek net graag die rede wil hoor hoekom ons epos adresse aan BertO gestuur is om te ondersoek ? Jy het hom selfs gevra om werks adresse ook te kry. Hoekom ?
Aan Dolk net die volgende: Daar is fotos aan jou gestuur deur ‘n sekere dame so ‘n rukkie gelede. Kan jy glo dat dieselfde fotos toe ook ongevraagd by my beland, nogal met al die name op aan wie dit gestuur is. Dieselfde fotos is deur die dame gestuur na VERSKEIE (6 of 7) Praaglede. Ook na JOU epos adres. Die onderwerp “En dit was bitter koud” Dus is dit nie NET Praag bestuur en moderators wat jou epos adres het nie Dolk ! Moenie die verkeerde mense beskuldig nie.
Nou vir wat voor het ek nie ook van die sneppies gekry nie word daar nou weer teen my gediskrimineer? Watter dame het die sneppies gestuur se dadelik vir my dat ekhaar kan uittrap.
Die vrae wat jy vir my vra moet jy maar liewer vir Bert vra – hy is die IT spesialis – tot my bittere spyt nie ek nie.
Lol, Riempies, nee die rede vir my galbraak is omdat Dolk wil voorgee ek het sy naam en epos adres uitgegee.
Wie het jou naam iewers hier genoem?! Wys dit vir my asb. NIEMAND het jou iewers aan iets hier gekoppel nie. Die skuldige is alreeds bekend aan my. Waarom skryf jy wat jy skryf?
Die epos wat Praag het is BESLIS nie die een wat ek normaalweg voorheen gebruik het nie.
Moet jou nie bemoei met mense wat my en my familie bedreig nie asb. Dis verby dwaas en eenvoudig siek dat mense hul eie lewens wil verwoes deur ander mense kwaad aan te doen.
Waar het ek mense se name genoem?! Nugter alleen weet waarom jy nou vir hulle probeer opkom wat my EN my familie dreig. Besef jy hoe ernstig die saak is?
Staan net terug en besef dat daardie mense ‘n groot oordeelsfout begaan het. Bly asb. weg van die saak. Moet nie ‘n nuttelose vuur stook wat ander begin het nie.
Al wat ek soek is vrede, rus en veiligheid vir my en ander se families. Staak asb. dit nou.
Leana my liewe siel, nog nooit iemand raakgeloop soos jy, wat net praat as jy skimpe kan gooi en iemand kan kritiseer nie. Skraap bietjie moed bymekaar en gee vir ons n gedagte oor die onderwerp van die artikel waarby jy hierdie kritiek geskryf het……… kom poppie verras ons.
Wie se dis skimpe huh ? Of ken jy dalk so iemand ? Buitendien kan jy mos self die berig lees en sien waaroor dit gaan. As jy my gister gehuur het, het jy my vandag gehad om dit vir jou te verduidelik. 🙂
wies verban
Jy weet beter as ek. Hoekom vra jy my ?
kyk hoe vinnig verander jy jou tune
nie jy nie joop , die leana , verkeerd gepos skies
Nee ek sal ook van nou af barbaar en al daai k woorde gebruik, dis mos nou die norm hier rond.
Ek stem met jou 100% saam. Dit gaan oor persepsie – die buiteland het die persepsie dat ons “rassiste” is – hierdie moet bestuur word. Dit is juis ‘n onwaar persepsie dat ons die volk bv onderwys ontsê het wat teen ons koppe gegooi word. Hierdie is ‘n fyn speletjie wat mens met meer takt as wat jy soms wil moet speel – veral as die een kant se nerfies maar dun is. Ek meen kyk nou maar net na die optog oor die tekenprent wat in M&G geplaas is.
My skoonsus gee klas vir graad 1 leerlinge ook maar meerendeels uit die huidigbevoordeelde bevolkingsgroep. Hulle was toe juis besig met ‘n leesstuk waar daar onder ander van demone gepraat is – die volgende toe was sy op die rooi tapyt omdat sy kwansuis die kinders “demone” genoem het – sy kon gelukkig die leesstuk aanhaal. Een manier van verweer wat die onderwysers ook maar sal moet aanleer is om ALLE lesse op te neem en te stoor – ongelukig is daar ‘n massiewe kultuurverskil en veral as dinge soos sarkasme, humor, satiere en dies meer insluip dan word dinge baie gou uit verband geruk.
Leana, ek stem saam dat ons die stigma van naakte “rassime” moet vermy. Maar sê my net, hoe sou jy mense beskryf wat motorbande vol petrol gooi, om ‘n ander mens se nek hang en aan die brand steek, wat skole en biblioteke afbrand, wat op gemeentelede tydens ‘n kerkdiens losbrand, wat bomme in winkels en restaurante gooi, wat weerlose ou mens op afgeleë plase martel en vermoor? Ek verneem graag.
More Karel! Glo my, ek skel hulle veel erger as wat jy ooit sal besef. Woorde wat selfs die duiwel laat skaam kry. Hierdie paar “onskuldige” k en b woordjies wat soms hier geuiter word is NIKS. Die verskil is egter, ek se en skryf dit nie in die openbaar nie. Ek stem met (byna) elke woord saam en ek HAAT ook wat hierdie #$#$% aan ons mense doen. Dit gaan egter nie die saak oplos nie, inteendeel, dit word teen ons gehou en gebruik
Dankie Leana. Het begrip vir wat jy sê.
Dankie Karel…darem iemand wat my denke verstaan.
Van demone gepraat, ‘n voorstel aan Praag redaksie: Is dit nie ‘n goeie gedagte om elke dag, maar ELKE dag as eerste berig op Praag die jongste statistiek te plaas oor die getal weerlose witmense wat sedert van 1994 in plaas- en ander moorde om die lewe gebring is nie. Ons noem dit die Skandrooster van die “nuwe” Suid-Afrika.
Skandrooster van die “nuwe VERBETERDE Suid-Afrika” !
Puik voorstel Karel.
Dis briljant!!!! Siende dat die dan en wan se rassisme so voorblaaie haal moet dit mos ook!
Hierdie onderwyseres is sekerlik geregtig op haar persoonlik denke omtrent die regering van die dag, maar om hierdie persoonlike mening in ‘n klaskamer aan leerlinge oor te dra, sou heeltemal onaanvaarbaar wees. Daar is ‘n plek en tyd vir alles en die onderwyseres se oordeelsvermoë moet sterk in twyfel getrek word.
Ongelukkig dryf die leerlinge mens ook soms om dinge in woede kwyt te raak. Ek beny geen onderwyser sy taak in die huidige omstandighede nie – maak nie saak of hy vir blank of swart klasgee nie. Die jongmense is baie arrogant en uitlokkend.
Rooikop, eintlik raak jy die kern van die probleem aan, naamlik onbevoegde onderwysers en saam daarmee ongedissiplineerde leerlinge. Hierdie twee elemente saam kan nie anders as om met tye in aaklighede te ontwikkel nie. Ons nasionale onderwysstelsel is seker van die swakste in die wêreld en mens kan seker nie verwag dat die produk wat dit sal lewer goeie kwaliteit sal bevat nie.
Mens wonder wat die reaksie sou gewees het as sy gesê het witmense is demone. Is dit nie wat hulle in elkgeval van die môre tot die aand sê nie?
So as ‘n mens in die klaskamer sou sê witmense is demone is dit nie ‘n persoonlike mening nie, maar die amptelike sienswyse van die regime en dus aanvaarbaar.
Karel hoewel ek in gevoel 100% met jou saamstem MOET ons ons emosies in toom hou en nie daal tot hulle vlak nie. Ons moet eerder deur hulle name te noem JUIS uitvaar teen dinge wat hulle ons noem wat nie aanvaarbaar is nie.
Kyk na wat gebeur: Hierdie onderwyseres is geskors op die woord van kinders, is dit so dat sy dit gesê het? Die ondersoek is nog nie gedoen nie, maar reeds word die beheerraad onder druk gesit om die onderwyseres te veroordeel. Sy is dus reeds veroordeel en die ondersoek was nog nie eers nie.
Alvorens ek myself gaan uitspreek, wil ek eers die onderwyseres se weergawe hoor.
Stem saam – die onderwysers moet maar opnames maak om hulleself te beskerm teen die rakkertjies in die klas.
Selfs met opnames is die kind, hoe barbaars hy ookal is, ‘n afgodjie en onaantasbaar.
Verseker maar ten minste kan hierdie “brat” nie dinge opmaak wat nie gesê is nie.
“Nie”?!
Is dit nie dieselfde as… As om ‘n panga deur stikkende donker te swaai… Om en om… Deur vormlose, smekende, gillende , bloeiende mediums nie…?
Presies! Omdat varke losgelaat en toegelaat word – om alles van waarde te vertrap wat voorkom…
Jy is slegs geregtig op ‘n opinie wat die swart god verheerlik en die pienk liberale ego streel. Verder word enige aantyging deur ‘n swarte gemaak as die absolute waarheid beskou. Hierdie is ‘n handige manier om blankes uit die werkplek te verwyder.
Welkom terug Ratel !