Trump stel oud-Suid-Afrikaner Lana Marks as VS-ambassadrise in Pretoria aan

Die liberale media in sowel die VSA as Suid-Afrika is boos omdat president Donald Trump ‘n oud-Suid-Afrikaanse vrou, Lana Marks, as Amerikaanse ambassadrise in Pretoria aangestel het. Marks is boonop ‘n blanke en ‘n entrepreneur en wat tot dusver ‘n geslaagde onderneming in die luuksegoederebedryf bestuur het. Sowel Associated Press as Reuters het haar neerhalend

Lees verder: Trump stel oud-Suid-Afrikaner Lana Marks as VS-ambassadrise in Pretoria aan

Leon Lemmer: Sierra Leone: Nasiebou so moeilik soos staatsbou

Ek het die logika van bruin mense probeer karakteriseer (Praag 4 en 12 Augustus 2018), waaruit blyk dat veral wat die benadering tot Afrikaans betref daar ‘n groot kulturele gaping tussen die bruin elite en blankes is. Polities en demografies is die karakterisering van swart logika van veel groter belang. Waarby ek eintlik wil uitkom,

Lees verder: Leon Lemmer: Sierra Leone: Nasiebou so moeilik soos staatsbou

‘Bloedige chaos in Suid-Afrika’ – Europarlementslid

Ná haar besoek aan Suid-Afrika, het die bekende Europarlementslid, Janice Atkinson, die situasie in ons getipeer as “die reënboognasie wat in bloedige chaos verval”.  Sy het in Kaapstad met verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus en TLU SA samesprekings gevoer. Volgens Atkinson is die Europarlementêre groep, Europa van Nasies en Vryheid (ENV) besig om “bewustheid te

Lees verder: ‘Bloedige chaos in Suid-Afrika’ – Europarlementslid

Leon Lemmer: ‘n Manifes vir blanke etniese nasionaliste

Daar is veral twee behoudende, of konserwatiewe, hedendaagse Amerikaanse outeurs wat met hulle skrywes uitmuntende bydraes lewer. Ek verwys na Jared Taylor en Greg Johnson. Dit is asof hulle in boek na boek daarin slaag om hulle insigte te verfyn en dat hulle hulle idees al hoe duideliker formuleer. Van albei is daar ‘n hele

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Manifes vir blanke etniese nasionaliste

Dan Roodt: En sê nou ons vervang SA Engelse met Europeërs?

Tydens my onlangse Europese reise het ek heelwat tyd gehad om te dink. Dikwels was ek alleen, wagtend op ‘n stasie of lughawe, of besig om iewers op die Franse platteland vir my aandete te voor te berei met slegs die TV as geselskap met berigte oor suiwer Franse aangeleenthede waarin die res van die

Lees verder: Dan Roodt: En sê nou ons vervang SA Engelse met Europeërs?

Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die NG Kerk’

Jean Oosthuizen is ‘n joernalis wat by die Perskor-koerante en die SABC gewerk het voordat hy in 2002 Kerkbode se nuusredakteur geword het. Hy is in 2013 ontslaan. Die volgende boek van hom is op 1 Oktober gepubliseer: Die opkoms en ondergang van die NG Kerk (Kaapstad: Penguin Books, 2018, 245p, R260; Amazon Kindle $14).

Lees verder: Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die NG Kerk’

Leon Lemmer: ‘n Lofrede vir Nelson Mandela uit Stellenbosch

“Die veroordeling van Afrikaans as ‘n struikelblok vir die US [Universiteit Stellenbosch] het teen 1995 uit Afrikaanse geledere op Stellenbosch momentum gekry. Willie Esterhuyse het in ‘n artikel getiteld ‘Can South Africa afford five Afrikaans universities’ [The Times Higher Education Supplement, 24.02.1995] Afrikaanse onderrig aan Stellenbosch bestempel as ‘n struikelblok om swart studente te trek”

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Lofrede vir Nelson Mandela uit Stellenbosch

Thys Human: ‘n Aweregse lewensgeskiedenis van Pik Botha

Lofliedere wemel op die radio en TV oor Pik Botha en sy rol in die totstandkoming van die Nuwe SA, maar in my boek staan daar ‘n heel ander verhaal opgeteken – ‘n verhaal van jare lange ondergrawing en ondermyning van die Afrikaner se bestaan en sy politieke beleid. Ek sal so kort moontlik probeer

Lees verder: Thys Human: ‘n Aweregse lewensgeskiedenis van Pik Botha

Leon Lemmer: Kulturele trauma en die Afrikanerdom

Trauma, die Griekse woord vir wond, beteken die verwonding van die mens se gees. Trauma is die gevolg van gebeurtenisse wat geestelike letsels gelaat het. Die HAT definieer trauma as: “Blywende geestelike steurnis veroorsaak deur hewige geestelike of emosionele spanning of fisiese besering.” Die fisieke of liggaamlike aspek kom egter net in die prentjie in

Lees verder: Leon Lemmer: Kulturele trauma en die Afrikanerdom

Video: Dan Roodt oor grondgryp by Krugerdagberaad

By die beraad wat deur ToekomsVonk op 10 Oktober (Krugerdag) georganiseer is, het dr. Dan Roodt van PRAAG die gehoor daaraan herinner dat daar reeds 200 jaar ‘n konflik in Suid-Afrika woed. ‘n Minderheid radikale Engelssprekendes (“Britse marxiste”) in Johannesburg en Kaapstad voer bykans ‘n etniese uitwissingsoorlog teen Afrikaners, waarvan grondgryp bloot die jongste strategie

Lees verder: Video: Dan Roodt oor grondgryp by Krugerdagberaad