Leon Lemmer: Die ontaarding van grondonteiening in Indië

Grondonteiening sonder vergoeding sal plaaslik heel moontlik een van die belangrikste nuustemas in 2020 wees. Die ANC-regime is vasbeslote om ontwikkelde plase in die besit van blankes sonder vergoeding “terug te neem” en dit dan (gratis) aan swartes beskikbaar te stel. Die valse veronderstelling waarvan uitgegaan word, is dat die grond voorheen sonder vergoeding van

Lees verder: Leon Lemmer: Die ontaarding van grondonteiening in Indië

Roger Scruton se vriend: ‘Hy het ons hoop gegee’

Die konserwatiewe filosoof Roger Scruton is dood. Hy is op 12 Januarie aan kanker oorlede. Scruton is in 2016 vereer, maar is verlede jaar aan ‘n ongenaakbare smeerveldtog deur die hoofstroommedia onderwerp en was aan die einde van sy lewe persona non grata onder die establishment. Toe die dood op hande was, het Scruton aan

Lees verder: Roger Scruton se vriend: ‘Hy het ons hoop gegee’

Leon Lemmer: Die ondermyning van kragdadigheid

In die goeie ou dae het mense geweet waaraan hulle glo, wat hulle waardes is en dit uitgeleef. Daar was ‘n vastigheid in die lewe wat nie deur relativering ondergrawe is nie. Afrikaners het geweet waarvandaan hulle kom, wat hulle bereik het en was met reg trots daarop. Afrikaans was ‘n kleinood wat vertroetel is.

Lees verder: Leon Lemmer: Die ondermyning van kragdadigheid

Dan Roodt: Finne en Afrikaners: gemaal tussen twee groot klippe

‘n Mexikaanse president uit die negentiende eeu, José de la Cruz Porfirio Díaz Mori, het op ‘n keer die beroemde woorde gespreek: “Arme Meksiko, so ver van God en so naby aan die Verenigde State!” Net so kan ‘n mens seker uitroep: “Die arme Afrikaner, so ver van God en so naby aan die Engelse

Lees verder: Dan Roodt: Finne en Afrikaners: gemaal tussen twee groot klippe

Leon Lemmer: Wannie Carstens oor Die storie van Afrikaans

‘Afrikaans is nie ‘n kreoolse taal nie. Dit is onbetwisbaar ‘n Indo-Europese taal. Dit is wesenlik anders as die Afrikatale van die swartes. In daardie sin is dit opportunisties en valse propaganda om dit as ‘n Afrikataal te loof,’ sê Leon Lemmer. JC (Jaap) Steyn (gebore in 1938) is moontlik die verdienstelikste taalyweraar vir Afrikaans.

Lees verder: Leon Lemmer: Wannie Carstens oor Die storie van Afrikaans

Leon Lemmer: Heimat, ontheemding, nostalgie en Afrikaans as ‘n tuiste

Namate ‘n mens bejaard word, is jy geneig om eerder terug as vorentoe te kyk. Dit is so omdat die verlede oor meer jare strek as wat die toekoms inhou. In die verlede was daar goeie tye waarna jy verlang, terwyl die toekoms vir jou rampspoedig gaan wees. Jou gedagtes word al hoe meer eerder

Lees verder: Leon Lemmer: Heimat, ontheemding, nostalgie en Afrikaans as ‘n tuiste

Leon Lemmer: Oor imperialisme en kolonialisme

Volgens die ANC/SAKP se siening het kolonialisme nie in 1910 plaaslik tot ‘n einde gekom nie. Omdat hierdie kamerade kolonialisme met blanke heerskappy assosieer, was Suid-Afrika van 1910 tot 1994 na bewering onder die juk van ‘n spesiale soort kolonialisme. Dit is, soos so baie van die ANC/SAKP-ideologie, rasgebaseerd; indien nie rassisties nie. Anders as

Lees verder: Leon Lemmer: Oor imperialisme en kolonialisme

Sydney Gregan: Ons woon in ‘n marxisties-kommunistiese staat. Besef u dit?

Volgens oorlewering (onder meer uit Homerus se Ilias) het die inwoners van Troje gedink dat die Griekse houtperd in hulle midde die gode se seën op Troje beteken. Die waarheid was gans anders, dit het Troje se ondergang bewerk. Toe die tyd geleë is, in die nag, het die vyand letterlik uit die houtperd gestroom

Lees verder: Sydney Gregan: Ons woon in ‘n marxisties-kommunistiese staat. Besef u dit?

Leon Lemmer: Om verskoning te vra en lewendig begrawe te word

Amy Biehl (1967-1993) was ‘n Amerikaanse anti-apartheidsaktivis en ‘n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Op 25 Augustus 1993 het sy ‘n aantal van haar mede-UWK-studente in haar motor na hulle tuiste in Gugulethu geneem. Omdat sy die enigste blanke in die motor was, is sy in Gugulethu met messe aangeval en gestenig. Sommige besittings

Lees verder: Leon Lemmer: Om verskoning te vra en lewendig begrawe te word

Karel Combrinck: Sowetokoors

In een van haar eerste amptelike optredes het die nuut aangewese president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, onlangs ‘n portefeulje (agentskap of ministerie) geskep “om die Europese lewenswyse te beskerm”, ‘n maatreël wat plaasvind binne die raamwerk van immigrasiebestuur. In die eerste plek is dit duidelik dat as sy haar hiervoor beywer,

Lees verder: Karel Combrinck: Sowetokoors