’n ANC-wyksraadslid van Middelburg laai glo niksvermoedende vroue langs die pad op om hulle met ‘n vuurwapen af te dreig en te beroof. Die ANC-lid en haar man verskyn volgende week in die hof op aanklagte van aanranding en gewapende roof, het die City Press berig. Hulle word daarvan aangekla dat hulle vroulike rylopers geleenthede
Rusland ingegrawe in die Krim
Rusland het nie gereageer op die gebeure in die Oekraïene tydens die Olimpiese Spele in Sochi nie. Soos verwag is, het die magswisseling in Kiëf plaasgevind by die afsluiting van die Spele. Westerlinge, grootliks oningelig vanweë hul mediamonopolieë, het die indruk van ‘n pro-Europese revolusie wat daar afgespeel het. Maar die uitlek van ‘n telefoniese gesprek
Swartmag-manna in Potchefstroom
deur Leon Lemmer Nelson Mandela is op Donderdag, 5 Desember, dood. Op Vrydag, 13 Desember, toe die Mandela-histerie op sy hoogtepunt was, is ‘n rubriek deur Hannelie Booyens gepubliseer. Ek het daaroor soos volg geskryf: “Van die bedenklikste teks wat die afgelope tyd in Die Burger (en Beeld) gepubliseer is, is afkomstig van Hannelie Booyens,
McBride is Opod se nuwe hoof
Die uiters omstrede voormalige bomplanter Robert McBride is as die nuwe hoof van die Polisie se Onafhanklike Ondersoekdirektoraat (Opod) aangestel. Die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê McBride sal eerskomende Maandag in sy nuwe pos instap. McBride was destyds deel van ‘n groep van Umkhonto we Sizwe wat twee restaurante in Durban in 1986 opgeblaas
Malema onskuldig op aanklag van roeklose bestuur
Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema is in die Vanderbijlparkse Landdroshof onskuldig bevind op aanklagte van roekelose bestuur. Malema het erken dat hy te vinnig gery het, maar hy sê hy het uit “sy foute geleer”. Malema is op 23 Desember in die Vaaldriehoek in hegtenis geneem nadat hy glo teen 215 kilometer per
Lees verder: Malema onskuldig op aanklag van roeklose bestuur
Waterkloof 2 terug tronk toe na Beeld flink stemming maak
Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste die Waterkloof 2 se paroolkansellasie verwelkom. Die voorsitter, Vincent Smith, sê die beslissing sal ‘n boodskap stuur dat onwettige optrede nie in tronke geduld sal word nie. Dit is nie bekend of die bewaarders wat die twee gehelp het, aangekla is nie. Sonder “hulp” sou die twee nie
Lees verder: Waterkloof 2 terug tronk toe na Beeld flink stemming maak
Beeld-joernalis en KykNET-aanbiedster verdedig aanval op Pukke
Die Beeld-joernaliste en KykNET-aanbiedster Elma Smit het die besluit van Adriaan Basson om ‘n grootskaalse veldtog teen die Potchefstroomkampus van die Noordwes-universiteit te loods só op Facebook verdedig: Ek weet hierdie gaan ‘n ongewilde post wees, maar ek voel ek moet dit sê: die Sieg Heil-saluut in Potch IS nuuswaardig. Nes die gebrek aan motief
Lees verder: Beeld-joernalis en KykNET-aanbiedster verdedig aanval op Pukke
Nuwe petisie oor Clive Derby-Lewis na aanval op hom en Walusz
Die nuwe politieke party, Front Nasionaal, het ‘n petisie vir die vrylating van Clive-Derby Lewis op parool geloods. Dít kom ná die aanval deur ‘n swart gevangene op Derby-Lewis,78, en sy medegevangene Janus Walusz waarin Derby-Lewis se linkerarm gebreek is. Derby-Lewis het met sy arm die steekslae van sy aanvallers probeer keer. Hulle is van
Lees verder: Nuwe petisie oor Clive Derby-Lewis na aanval op hom en Walusz
Polisie stuit Kaapse oproeriges in hul spore
Polisiebeamptes het Donderdag daarop aangedring dat die betogers in Kaapstad in hul spore omdraai. Die dooiepunt is uiteindelik gebreek toe die polisie ‘n waterkanon en skokgranate ingespan het om die skare uiteen te jaag . Teen hierdie tyd ‘n paar betogers het reeds wegbeweeg van die belangrikste groep langs Nelson Mandela-boulevard. Betogers het ook die
Vrou van Tsjeggiese mafiabaas vas
Katerina Krejcirova, die vrou van die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir, is by die Palm Ridge-landdroshof in hegtenis geneem Vrydagoggend, in verband met ‘n gesteelde motor en ‘n bedrogskema. Sy is reeds in haar land van oorsprong aangekla omdat sy saam met haar man sy inkomste uit misdaad geniet het. Sy word eweneens deur Tsjeggië as
