Rusland nie geïsoleer oor Krim nie

Die Verenigde Nasies se algemene vergadering het ‘n nie-bindende resolusie goedgekeur wat die Russiese-gesteunde referendum in die Krimskiereiland in die Oekraïne onwettig verklaar. Die Russiese afgevaardigde, Witali Tsjoerkin, het gesê die uitslag wys duidelik dar Rusland nie geïsoleer is nie. Hy het bygevoeg dat die Weste ongekende druk op lande geplaas het voor die stemmery

Lees verder: Rusland nie geïsoleer oor Krim nie

Zuma loods Fase II van Britse Bantoestan-waterskema

Die Lesotho Hooglandwaterprojek ( LHWP ) is ‘n “wen-wen meganisme” vir daardie land en Suid-Afrika, het president Jacob Zuma Donderdag gesê. Hy het in Maseru amptelik die tweede fase van die R15.4 miljard LHWP geloods, en gesê dat dit aan Suid-Afrika broodnodige water verskaf, en aan Lesotho infrastruktuur en hidro-elektriese krag. Lesotho is ‘n Sotho-tuisland wat

Lees verder: Zuma loods Fase II van Britse Bantoestan-waterskema

Bodem boek II, 15: Die knerspunt

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 14. Dit staan bekend as direkte vuur. Dit is waarvoor vuurwapens ontwerp is: Om onder gewone omstandighede te skiet wat jy kan sien. As jy jou vyand nie kan sien nie, moet jy maneuvreer totdat jy kan. Die komplikasie is: As

Lees verder: Bodem boek II, 15: Die knerspunt

Rentekoerse dalk onveranderd uit vrees vir vakbonde

Die Reserwebank sal na verwagting rentekoerse dieselfde hou op Donderdag se beleidsvergadering van die monetêre komitee. Volgens Reuters meen verskeie ekonome dat die stygings dalk later vanjaar aangekondig mag word aangesien inflasiedruk kommerwekkend is. Hulle meen ‘n verhoging in rentekoerse voor die verkiesing sal invloedryke vakbondvennote van die ANC vervreem en die drieparty-alliansie daardeur verswak.

Lees verder: Rentekoerse dalk onveranderd uit vrees vir vakbonde

Amcu-optog ontwrig verkeer in Johannesburg

Die metropolisie het motoriste Donderdag aangeraai om Oxfordweg in Rosebank, Johannesburg as alternatief te gebruik. Verkeer in Rosebank en Illovo gaan vanoggend ontwrig word wanneer lede van die vakbond Amcu byeenkom om ‘n optog te hou na die mynhoofkantoor. Die Amcu-staking in die platinumbedryf duur reeds twee maande en het die myne al miljarde aan

Lees verder: Amcu-optog ontwrig verkeer in Johannesburg

Grace moet saam of Zim boikot EU-beraad

Die Zimbabwiese regering eis dat ‘n visum aan president Robert Mugabe se vrou, Grace, toegestaan word om na België te reis. Zimbabwe dreig om aanstaande week se beraad in Brussel tussen die Europese Unie en die Afrika Unie te boikot indien ‘n visum nie aan die president se vrou uitgereik word om hom te vergesel nie.

Lees verder: Grace moet saam of Zim boikot EU-beraad

Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval

Clive Derby-Lewis het ʼn operasie ondergaan wat sy lewe gered het, nadat hy vir ʼn tweede keer in die Kgosi Mampuru-Sentraal-gevangenis aangeval is, volgens sy regsverteenwoordiger Marius Coertze. Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Coertze se verklaring ontken en gesê Derby-Lewis (78) was slegs hospitaal toe vir ʼn “roetine besoek”. Die DKD sê die

Lees verder: Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval

Egpaar oorleef jongste plaasaanval

Dave en Cheryl Biggs het die jongste plaasaanval in Ixopo, KwaZulu-Natal, oorleef. Hul dogter Liane Ashton meen dit is omdat hulle onderdanig en gehoorsaam was tydens die aanval dat hul lewens gespaar gebly het, Die egpaar is op 21 Maart op hul plaas, Kings Grant, deur vier gewapende swartes aangeval in hul huis terwyl hulle televisie

Lees verder: Egpaar oorleef jongste plaasaanval

Clive Derby-Lewis verkeer in doodsgevaar

Die hoofstroommedia in Suid-Afrika probeer met alles waartoe hulle in staat is, die tweede aanval op mnr. Clive Derby-Lewis af te maak asof dit nou maar weer ’n toevalligheid is. Hierdie keer word dit voorgehou dat die aanvaller ’n jong lid van ’n bende is wat sy lidmaatskap moet bewys en regverdig deur iemand belangrik

Lees verder: Clive Derby-Lewis verkeer in doodsgevaar

Front Nasionaal eis optrede van minister oor plaasaanvalle

Oor die afgelope 12 ure het Boere Krisis Aksie berig van 3 plaasaanvalle: een elk by Doornkraal, Cullinan, by St Francisbaai in die Oos-Kaap en by Morningside. Daar bestaan geen betroubare statistiek oor die aantal mense wat reeds in plaasaanvalle die lewe gelaat het nie, aangesien minister Nathi Mthetwa reeds in 2009 opdrag gegee het

Lees verder: Front Nasionaal eis optrede van minister oor plaasaanvalle