Die Mpumalanga Departement van Gesondheid sê hulle sal ondersoek instel nadat die Embhuleni-hospitaal, naby Badplaas, glo die afgelope week vrot vleis aan pasiënte bedien het. Daar word beweer dat die yskas waarin vleis gehou word, verlede week gebreek het. Die hospitaal is nie skaam vir omstredenheid nie. Vroeër hierdie maand, was personeel wat by die hospitaal inwoon vir
Motorkapingvideo-verdagte vra borg
Een van die vier mans wat betrek word by ‘n motorkaping in die Johannesburgse middestad, wat op kringtelevisiekamera vasgelê is, sal Maandag om borgtog aansoek doen. Siphelele Mdlalose (29), Khanyisani Ngubane (24), Mhlonishwa Mchunu (36) en Ntobeko Hlatshwayo (29) is Donderdag in hegtenis geneem. Die polisie het op ʼn Rav4 en ʼn Toyota Corolla beslag
‘Heks’ gejag na Moloto-ongeluk
Die polisie in Mpumalanga moes ‘n bejaarde swartvrou na veiligheid bring om haar te beskerm teen ‘n woedende skare. Inwoners van Waterval het gedreig om haar lewendig te verbrand. Hulle sê die vrou is ‘n heks en verantwoordelik vir die tragiese busongeluk op die Molotopad twee weke gelede. Dertig mense is dood in die ongeluk met
Groot geheimhouding om Krejcir
Die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg het uitspraak voorbehou in ‘n dringende hofaansoek wat deur die Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir se prokureurs gebring is om hul kliënt vir mediese behandeling te laat neem. Die hof het tot in die vroeë oggendure betoë van die staat aangehoor waarom die aansoek nie toegestaan moet word nie, het RSG
Mitsubishi ASX is ‘n verfynde sportnuts
Die Mitsubishi ASX is nie ‘n motor nie, maar word as ‘n “aktiewe sportnutsvoertuig” geklassifiseer. Dit is ontwerp om stelling in te neem teenoor voertuie soos die Nissan Qashqai. Alhoewel die ASX en die Qashqai dimensioneel soortgelyk is, troef die ASX die Nissan met ruimte. Mitsubishi het die ASX op presies dieselfde as afstand as
Suid-Afrika is ‘n zombie-apokalips-in-wording
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Rekenaarspeletjies en Hollywood het die tema van die zombie-apokalips gewild gemaak. Vanjaar is een van die groot Hollywood-films met Brad Pitt in die hoofrol, World War Z, vrygestel, na die gelyknamige roman deur Max Brooks. Daarin verander die grootste deel van
Iran, VSA bereik kernooreenkoms
Iran en ses wêreldmoondhede het ‘n ooreenkoms bereik oor Teheran se omstrede kernprogram, na vyf dae van intensiewe onderhandelinge in Geneve in Switserland. Die doel van die samesprekings was om ‘n tussentydse ooreenkoms vir ses maande op te stel, om alle partye tyd te gee om te onderhandel vir ‘n volledige skikking. Israel het die
Was sluipmoorde op JFK en Verwoerd werk van dieselfde skadu-groep?
Verskeie meningsopnames wat vrygestel is hierdie week met die 50ste herdenking van die sluipmoord op president John F. Kennedy, toon dat die meerderheid Amerikaners nog steeds nie glo dat Lee Harvey Oswald die enigste sluipmoordenaar was nie en dat daar ‘n wyer sameswering was. Byna tweederdes glo dat Oswald nie alleen opgetree het nie, en minder
Lees verder: Was sluipmoorde op JFK en Verwoerd werk van dieselfde skadu-groep?
Regse word streekspresident in Slowakye
In ‘n verrassende wending gister (Saterdag), is ‘n regse politikus tot president van een van Slowakye se selfregerende streke verkies, het verkiesingsbeammptes gesê. Marian Kotleba, wat vir sy agitasie teen die Roma-minderheid bekend is, asook vir sy verskyning in uniforms wat op die fascistiese model geskoei is, het die sittende Sosiaal-Demokraat in die Banka Bystrica-streek
Kaal mynwerkers beoefen rituele op vooraand van Marikana-slagting
deur Jonisayi Maromo en Gavin Emmanuel ‘n Groot groep kaal mynwerkers het die dag voor die Marikana-skietery rituele op ‘n koppie beoefen, het die Farlam-kommissie Vrydag aangehoor. Brigadier Adriaan Calitz van die polisie het getuig dat ‘n wit Toyota-bakkie op 15 Augustus verlede jaar emmers by ‘n koppie naby die Nkaneng-plakkerskamp in Marikana naby Rustenburg
Lees verder: Kaal mynwerkers beoefen rituele op vooraand van Marikana-slagting
