Soedan se eerste visepresident, Bakri Hassan Saleh, het Maandag aangedui dat die vonnisse, insluitende die doodsvonnis van gewapende rebelle, opgeskort kan word. Die aanbod is aanvanklik vir die duur van die samesprekings vir nasionale versoening geldig. Die samesprekings is ’n hernude poging deur die regering om ’n einde aan gevegte te maak waarin die land
Lees verder: Al-Basjir skort doodsvonnisse op in vredespoging
