Daar heers kommer oor die buitensporige las wat salarisse op die begroting van die Stad Kaapstad plaas. Salarisse beloop tans sowat ‘n derde van die stad se begroting en daarbenewens is ‘n gemiddelde salarisverhoging van 6.84% nou ook goedgekeur, sê mnr. André Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid vir Kaapstad. Volgens mnr. Fourie is die besluit om salarisse
Lees verder: Kommer oor Stad Kaapstad se buitensporige salarisverhogings
