Die internet-rewolusie gaan die manier waarop ondernemings sake doen, binne enkele jare ingrypend verander, meen kenners. Baie daarvanis kwessies wat sagteware-ontwikkelaars en stelselingenieurs sal fassineer, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings vir 2015 is: 1. Jy gaan oral aanlyn wees Kenners reken dit gaan al hoe belangriker word om in die behoeftes
Amerikaanse polisiegeweld lei tot wit skuld-orgie
Kort nadat ‘n besluit van die groot jurie bekend geword het om nie ’n polisiebeampte te vervolg vir die dood van Eric Garner in Julie vanjaar nie, het honderde betogers by die Rockefeller-sentrum en in New York se Times Square byeengekom en die slagspreuk “Geen geregtigheid, geen vrede” begin skree. Dit was ook die slagspreuk
Lees verder: Amerikaanse polisiegeweld lei tot wit skuld-orgie
Regse Swede bring regering tot ‘n val
Swede sal in Maart 2015 sy eerste blitsverkiesing in meer as ’n halfeeu hou nadat ‘n regse party, die Sweedse Demokrate, die linkse minderheidsregering tot ‘n val gebring het. Die regse anti-immigrasieparty het die regering se eerste begroting Woensdag in die parlement teengestaan. Die regering is in September gevorm na die voorafgaande verkiesing die magsbalans
Zuma se geopolitieke sukses is reusagtig
President Zuma het die afgelope dekade onverpoos en doelbewus groeiende bande met Rooi China gesmee. Onder Jacob Zuma het ‘n sterk China die grootste vennoot en politieke vriend met handelsbande, van Suid-Afrika geword. Jacob Zuma en Nkosazana Dlamini-Zuma se aksies in Afrika en die Afrika-Unie word ook sterk deur China ondersteun, insluitend die Zuma’s se aandrang
Ope brief van Oom Paul aan Afrikaners
Geagte volksgenote, Jare lank al lê ek hier in my graf in die Heldeakker te Pretoria en hou u doen en late met liefde, belangstelling en sorg dop. Deesdae met toenemende sorg, moet ek sê. Daarom het ek dit goedgedink om hierdie brief vanuit die graf, outre-tombe, om nou saam met Chateaubriand te praat, aan
Verdere pogings om Afrikaans te ondermyn
Hoekom word Engels opgedomkrag tot dieselfde status as Afrikaans?
Hoekom word Engels opgedomkrag tot dieselfde status as Afrikaans?
Franse filosoof oor nuwe anti-Semitisme
Volgens Finkielkraut is Westerse intellektuele in die greep van ‘n “internasionalistiese pogromisme” waardeur hulle alle groepe wat hul etniese identiteit wil behou, stigmatiseer as “die enigste ware rassiste”.
Volgens Finkielkraut is Westerse intellektuele in die greep van ‘n “internasionalistiese pogromisme” waardeur hulle alle groepe wat hul etniese identiteit wil behou, stigmatiseer as “die enigste ware rassiste”.
Naspersprokureur pleit dat Dan Roodt tronkstraf kry
‘n Vreemde toneel het hom vanoggend weereens by die Randburgse Landdroshof afgespeel toe ‘n prokureur, Adelé Le Roux, ‘n betoog gevoer het dat dr. Dan Roodt vir “minagting van die hof” tronk toe gestuur moet word. Le Roux tree vir die Naspers-filiaal, Paarl Media op. In haar betooghoofde wat sy aan die hof voorgelê het,
Lees verder: Naspersprokureur pleit dat Dan Roodt tronkstraf kry
Reserwebank se swart uitnemendheid gevier
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank voorsien nie die risiko van ‘n verdere afgradering vir Afrika se mees ontwikkelde ekonomie nie het die nuwe Reserwebankgoewerneur Lesetja Kganyago gesê. Kganyago het die stelling vroeër gemaak na aanleiding van die vrystelling van die bank se Desember monetêre beleidsoorsig. Moody’s het Suid-Afrika se kredietgradering in November afwaarts aangepas, met verwysing na
Kaapse prokureur vas oor dwelms
‘n Prokureur van Kaapstad het Donderdag in die Mitchellsplein-landdroshof verskyn nadat sy die vorige dag in dieselfde hof in hegtenis geneem is. Eric Ntabazalila, woordoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het gesê Ursula Vreugde is Woensdag in die Mitchellsplein-landdroshof in hegtenis geneem nadat sy glo 30 pakkies tik aan haar kliënt gegee het. Ivan Jacobs,
