Volgens berigte is ‘n hoofman by Carolina in die Oos-Transvaal besig om erwe teen R100 elk aan plakkers te verkoop nadat hy landbougrond deur middel van ‘n grondeis bekom het. Die kaptein van die Mhlongo-stam, Reuben Ndlovu Dlangamandla, wat nou glo “met mense boer”, is besig om gewone boerdery in die omgewing geweldig te ontwrig
Lees verder: Hoofman verhuur erwe teen R100 aan plakkers ná geslaagde grondeis
