Met Engeland wat die All Blacks oortuigend met 19-7 in Jokohama verslaan het, is alle oë nou gerig op môre se wedstryd tussen Wallis en die Springbokke. Wallis was eintlik gelukkig om teen die Franse te wen en hoewel die Britse sportskrywers so te sê klaar Suid-Afrika afgeskryf het, is die kanse goed dat hulle
Leon Lemmer: Rina Venter oor die oorgang na swart meerderheidsregering
Rina Venter (gebore in 1938) was die minister van gesondheid (1989-1994) in FW de Klerk se kabinet. Sy het in 1963 met ‘n geneesheer getrou en in 1973 ‘n doktorsgraad in maatskaplike werk verwerf. In die vroeë jare negentig was sy moontlik die eerste en (feitlik) enigste politikus van die Nasionale Party (NP) wat alarm
Lees verder: Leon Lemmer: Rina Venter oor die oorgang na swart meerderheidsregering
Suidpunt: Hoe dr. Hennie Terblanche die Engelse makgemaak het
Diegene nou in hul laat-30’s en 40’s wat hul kinderjare en tienerjare in die 1980’s deurgebring het, en die politieke oorgangstydperk van Suid-Afrika meegemaak het in die 1990’s, ervaar miskien dieselfde verlies as hul ouers. Wat vandag nog ‘n rotsvaste gegewe en sekerheid is, bestaan môre net nie meer nie. Afrikaans het kort voor die
Lees verder: Suidpunt: Hoe dr. Hennie Terblanche die Engelse makgemaak het
Karel Combrinck: Wil jy of wil jy nie — ‘n Engelse tameletjie
Binne enkele weke breek die oomblik uiteindelik aan vir Brittanje om die Europese Unie te verlaat. Of liewer, so lyk dit, want op daardie eilandjie is niks meer seker nie. Selfs in hierdie laat stadium is finaliteit oor die vorm wat hierdie uittrede moet aanneem, nog steeds nie in sig nie. Die huwelik tussen Brittanje
Lees verder: Karel Combrinck: Wil jy of wil jy nie — ‘n Engelse tameletjie
Leon Lemmer: Van die sagte realisme van Edward Hopper tot die beperkte verbeelding van Michel Houellebecq
Die Ierse skryfster, Christine Dwyer Hickey (gebore in 1960), is die outeur van tien fiksieboeke. Haar jongste boek is The Narrow Land (London: Atlantic Books, 2019, 384p, R228 (loot); Amazon Kindle $12,64). “The Narrow Land – that’s what we call this part of Cape Cod” (Kindle 429). In The Irish Times (8.10.2019) vertel Hickey hoe
Nobelpryse beklemtoon manlike wetenskaplike prestasies
Oor die afgelope week, soos elke jaar, is die Nobelpryswenners aangekondig. Die wenners in die kategorieë fisika, chemie en medisyne is, soos in baie jare tevore, uitsluitlik manlik. In die algemeen was die pryswenners in die natuurwetenskappe sedert 1901 meer as 95 persent manlik. Verlede jaar het Donna Strickland die Nobelprys vir fisika in 2018
Lees verder: Nobelpryse beklemtoon manlike wetenskaplike prestasies
Leon Lemmer: Afrikaans ‘so heerlik als die geluid van die eerste reendruppels na ‘n langdurige droogte’
Al hoe minder nie-fiksie boeke verskyn in Afrikaans. Afrikaanssprekende akademici verkies deesdae om eerder in Engels te publiseer. Nuwe boeke oor Afrikaans het skaars geword. Uitgewerye soos Naspers/Media24, vir wie dit voorheen ‘n prestige-saak was om boeke oor Afrikaans te publiseer, stel skynbaar glad nie meer belang nie. Dit is daarom te verwelkom dat ‘n
Soweto skuld Eskom meer as R17 miljard, ontvang steeds gratis krag
Luidens ʼn verslag van die Gautengse departement van samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) wat aan die Gauteng-wetgewer se CoGTA-komitee voorgelê is, skuld Soweto Eskom meer as R17 miljard wat die helfte van die land se skuld aan Eskom beloop. Die inligting het verlede maand aan die lig gekom toe ‘n woordvoerder van die VF
Lees verder: Soweto skuld Eskom meer as R17 miljard, ontvang steeds gratis krag
Dan Roodt: NG-belhamels wil nie teen gays, maar teen heteroseksuele mans diskrimineer
Die oorweldigende getuienis van samespanning tussen die media, die universiteite en ‘n klein groepie ekstreemlinkse Afrikaners waar dit Afrikaanse kwessies raak, kan ‘n mens laat glo dat ons hele kultuur tans vanuit ‘n korrupte kantoortjie van die nasionale intelligensiediens bestuur word. Op hierdie Sondag 6 Oktober is daar weer ‘n stortvloed propaganda in Media24 waarin
Lees verder: Dan Roodt: NG-belhamels wil nie teen gays, maar teen heteroseksuele mans diskrimineer
Leon Lemmer: Grade van verligtheid
‘n Resensie het onlangs die bestaan van die volgende boek onder my aandag gebring: Anelia Schutte (gebore in 1978), For the people: A story of small-town apartheid (London: HarperCollins, 2014, 384p, R240; Amazon Kindle $5,98). Op die buitebladsy staan: “A small town’s struggle for freedom against apartheid.” Die dorp waarna verwys word, is Knysna. In
