As ‘n mens na ons geskiedenis kyk, is dit helder dat Suid-Afrika sonder Engelse veel beter daaraan toe sou gewees het. Sonder liberale en/of kommunistiese Engelse wat konstant die swartes teen ons opsweep, sou ons en die diverse stamme rondom ons baie goed klaargekom het. Dit hou selfs vandag nog aan: skakel net soggens Radio
Lees verder: Dan Roodt: Verontengelsing: om aan die Afrikaner se Engelse probleem te ontkom
