‘n Span van 20 Russiese kernfisici het vandeesweek met 50 Suid-Afrikaanse amptenare in die Drakensberg vergader, volgens ‘n berig in die Johannesburgse dagblad Beeld. Die groepie vergader blykbaar by die Champagne Sports Resort, wat as ‘n “luukse oord” beskryf word. Die Suid-Afrikaanse groepering word aangevoer deur Zizamele Mbambo, adjunk-direkteur-generaal van energie, terwyl die Russiese span
Lees verder: Russiese kernfisici vergader met SA amptenare in Drakensberg
