Die Durbanse hawekrisis bedreig Suid-Afrikaanse vervaardigers en uitvoerders. Terwyl skepe dae lank wag, ontstaan ernstige vrae oor Transnet se meerderheidsbelang en die werklike onafhanklikheid van die private hawe-operateur ICTSI.
Lees verder: Durbanse hawekrisis: Miljarde se private belegging, maar skepe wag steeds dae lank
