Té simplisties om net Heyneke Meyer te verkwalik

Saterdagmiddag se treurmare in Brighton gaan ongetwyfeld vir weke nog die hoofpunt van bespreking onder rugbygeesdriftiges in Suid-Afrika wees. Die eens magtige Bok word soesji, afgeslag deur die Japannese. Veral een akteur in die Japannese tragedie staan vierkantig in die beskuldigdebank: Heyneke Meyer. Al wat ‘n cliché is word aangewend om hom mee te beswadder.

Lees verder: Té simplisties om net Heyneke Meyer te verkwalik

Spesiale aanbod: Bekom ‘n eksemplaar van ‘Omsingel die laer van die heiliges’ deur Jean Raspail

Hierdie roman deur Jean Raspail, wat reeds in 1973 in Frans verskyn het, bied ‘n profetiese blik op Frankryk en die res van die Weste wat deur ongewapende Derdewêreldimmigrante binnegeval en verower word, presies soos wat nou in Europa met die sogenaamde “migrante” gebeur. PRAAG het die laaste 30 eksemplare van die 1990- Afrikaanse uitgawe

Lees verder: Spesiale aanbod: Bekom ‘n eksemplaar van ‘Omsingel die laer van die heiliges’ deur Jean Raspail

Dapper Bloeisels klits die Floubokke

Suid-Afrika speel Saterdag in sy tweede wedstryd teen Samoa wat Amerika vroeër met 25-16 geklop het. Die Minister van Sport, Fikile Mbalula, het die Springbokke oor die kole gehaal en gesê hulle vertoning in die wedstryd teen Japan was teleurstellend. Die Bokke het met 34-32 verloor in die Wêreldbeker rugbytoernooi in Engeland. Kritici meen dit

Lees verder: Dapper Bloeisels klits die Floubokke

Verdagte in Vredefort-moorde aangekeer

‘n Vyftigjarige man en twee kinders is Sondagaand doodgeskiet op ‘n plaas by Vredefort in die Vrystaat. Volgens polisiewoordvoerder Masilela Langa het plaasvoorman Hansie Raadt na bewering ‘n swartman, wat aan hom bekend is, en ses kinders by ‘n vulstasie op die dorp opgelaai en saam met hulle op die plaas Palmietkuil gaan eet. Die

Lees verder: Verdagte in Vredefort-moorde aangekeer

Hongarye dryf migrante met waterkanonne terug

Hongaarse onlustepolisie moes waterkanonne gebruik om fortuinsoekers terug te dryf in Horgos, ’n grensdorp tussen Hongarye en Serwië. Europa se 20 jaar lange paspoortvrye Schengen-sone loop die gevaar om in duie te stort, met Duitsland wat grensbeheer by sy grens met Frankryk verskerp het. Moslems wat desperaat is om ’n weg om Hongarye se grens­heining

Lees verder: Hongarye dryf migrante met waterkanonne terug

Dan Roodt: Eurokaner en kreool

PRAAG was vyftien tot twintig jaar gelede ‘n stem roepende in die woestyn sover dit die taalkwessie aanbetref. Deesdae word daar meer oor die lot van Afrikaans, veral aan universiteite, geskryf, maar het ons werklik vordering gemaak? Eerder as wat dit verflou het, het die argument vir volslae verengelsing toegeneem. Soos ek onlangs aangedui het,

Lees verder: Dan Roodt: Eurokaner en kreool

Trump loop los voor in benoemingstryd

Die voorloper onder Republi­keinse aanspraakmakers op die party se nominasie as presidentskandidaat, Donald Trump, voormalige goewerneur Jeb Bush, en die oud-sakevrou Carly Fiorina en ander voornemende presidentskandidate het in Woensdag se TV-debat mekaar gekarnuffel. Die debat, wat veronderstel was om die kandidate se mening oor belangrike standpunte uit te lig, is hoofsaaklik deur Trump oorheers.

Lees verder: Trump loop los voor in benoemingstryd

Tsoenami-waarskuwing na aardbewing by Chile

Drie mense is dood toe ’n aardbewing wat 8.3 op die Richter-skaal gemeet het, neffens die kus van Chili aangeteken is. Geboue in die hoofstad Santiago het geruk en tsoenami-waarskuwings is uitgereik aan Chili, Peru, Frans-Polinesië en die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Die president van Chili, Michelle Bachelet, het aangekondig dat sy die gebiede sal besoek

Lees verder: Tsoenami-waarskuwing na aardbewing by Chile

Staatsgreeppoging in Burkina Fasso dalk ontlont

Daar is luidens berigte aanduidings dat ‘n ooreenkoms in Burkina Faso bereik is en dat die mag weer aan die burgery oorhandig gaan word na ‘n staatsgreep. Leiers van Benin en Senegal het blykbaar daarin geslaag om die politieke krisis in hul buurland te ontlont. Volgens die ooreenkoms sal Burkina Faso se verkiesing, wat op

Lees verder: Staatsgreeppoging in Burkina Fasso dalk ontlont

Leon Lemmer: Jerzy Koch oor die geskiedenis van Afrikaans

Jerzy Koch is ‘n dosent in die departement vir Nederlandse en Suid-Afrikaanse studies aan die Universiteit Adam Mickiewicz in Poznań, Poland. Hy spesialiseer in veral Nederlandse koloniale geskrifte en het hom mettertyd ook in die Suid-Afrikaanse literatuur geïnteresseer. Die volgende boek van hom is onlangs gepubliseer: A History of South African Literature: Afrikaans Literature; Part

Lees verder: Leon Lemmer: Jerzy Koch oor die geskiedenis van Afrikaans