’n Organisasie wat jihadistiese webtuistes monitor, berig dat Al-Kaïda se tak in Noord-Afrika aanvoer dat die ekstremistiese groep, Ansar Dine, barakke in die noorde van Mali aangeval het. Die aanval was in die stad, Nione in die Segou-streek, volgens die nuusagentskap AP. Verskeie soldate is dood, ander is gewond en die aanvallers het wapens gesteel.
Tornado verniel Sydney
’n Tornado het Sydney Woensdagoggend getref en groot skade aangerig. Vernietigende winde van tot 200 kilometer per uur en hael so groot soos krieketballe het bome en kragpale laat omval, dakke afgeruk en mure ineen laat stort. Verskeie internasionale en binnelandse vlugte moes na ander stede herlei word. ’n Winkelsentrum in Sydney se oostelike voorstede
Geen versteekte Nazi-trein gevind nie
Poolse geologie-deskundiges het Dinsdag gesê hulle kon geen teken vind op die plek waar ’n Nazi-trein glo gedurende die Tweede Wêreldoorlog versteek is nie. Volgens plaaslike oorleweringe is dié trein vol goud in ’n geheime tonnel in die omgewing versteek toe die Nazi’s in 1945 voor die Russiese weermag gevlug het, het AP berig. Deskundiges
Trump vermorsel Jeb Bush met Bin Laden-onthulling
Die voormalige goewerneur van Florida, Jeb Bush, het Dinsdag vir oulaas tevergeefs probeer om die Republikeinse voorloper in die presidentsnominasiestryd, Donald Trump, in ’n regstreekse televisiedebat aan te vat, het Reuters berig. Die meeste ander aanspraakmakers op die nominasie was egter katvoet vir die vurige miljardêr. Hul versigtigheid was ’n erkenning van Trump se vermoë
Lees verder: Trump vermorsel Jeb Bush met Bin Laden-onthulling
Islamitiese front teen Iran met min entoesiasme begroet
Saoedi-Arabië het glo ‘n militêre koalisie op die been gebring wat uit 34 lande bestaan met vae beloftes om “terrorisme” te bekamp. Die alliansie se hoofkantoor sal in Riaad wees om militêre operasies te koördineer en te ondersteun, het die Saoedi-Arabiese nuusagentskap berig. Intussen het belangrike “deelnemers” Pakistan, Maleisië, Libanon en Indonesië aangedui dat hulle
Lees verder: Islamitiese front teen Iran met min entoesiasme begroet
Nie genoeg mense daag op vir anti-Zuma-veldtog nie
As ongewildheid ‘n maatstaf vir presidente is om hul bedankings te oorweeg, moes verskeie Europese presidente al die handdoek ingegooi het. Francois Hollande van Frankryk se steun is af na 10%. Volgens berigte het slegs sowat seweduisend mense, die meeste wit en Engelssprekend, landwyd die optogte bygewoon om druk op president Jacob Zuma uit te
Lees verder: Nie genoeg mense daag op vir anti-Zuma-veldtog nie
Aanval op Franse onderwyser as terreurdaad bestempel
‘n Kleuterskoolonderwyser naby Parys, Frankryk met ‘n mes aangeval deur ‘n man wat beweer dat hy namens die Islamitiese Staat (ISIS) optree. Die voorval het Maandagoggend op die skoolgronde van ‘n skool in Aubervilliers, in die buitewyke van Parys, gebeur, het Reuters berig. Volgens wetstoepassers het die verdagte die onderwyser in sy nek gesteek en
Lees verder: Aanval op Franse onderwyser as terreurdaad bestempel
Drie bejaardes slagoffers van swart aanvallers
‘n Bejaarde inwoner van Hoopstad, Adri Maree (67), is Saterdagmiddag vir dood agtergelaat nadat sy in haar motorhuis deur swartes oorval is. Sy is eers Sondagoggend deur ‘n kennis ontdek en is na ‘n hospitaal in Bloemfontein gehaas. Maree het veelvuldige kopbeserings opgedoen, en haar gesig is erg vermink. Sy verkeer tans onder swaar verdowing.
SA se kernplanne glo reeds goedgekeur
Die dagblad Business Day het Maandag berig dat die kabinet verlede Woensdag in die geheim die kernkragplanne goedgekeur het. Suid-Afrika beplan om tussen 6 en 8 kernkragreaktors van 9 600 MW op te rig teen ‘n geraamde koste van tussen R500 miljard en R1 000 miljard wat sowat ‘n kwart van die land se krag
Gambië nou ‘n Islamitiese staat
President Yahya Jammeh het verklaar dat Gambië ‘n “Islamitiese staat” geword het, maar Kersfees bly. “President Yahya Jammeh se uitspraak of verklaring is ongrondwetlik, dit bevat geen grondwetlike basis nie en… dit is ‘n onwettige verklaring,” het Ousainou Darboe, die sekretaris-generaal van die vernaamste opposisieparty, die United Democratic Party, aan AFP gesê. “Dit is steeds
