‘n Gemaskerde aanvaller is deur die Duitse polisie doodgeskiet nadat hy in ‘n rolprentteaterkompleks in die dorp Viernheim naby Frankfurt op mense losgebrand het. Die gewapende man het ‘n springstofgordel en handgranaat langs hom gehad. Hy het “gebroke Duits” gepraat. Die owerhede het ‘n nuusstilte oor die besonderhede van die skieter aangekondig. Talle mense is
Pretoria-opstand: Familie blameer ANC vir dood van hul seun
Die familie van ‘n 19-jarige swarte, Thabiso Daniel wat Dinsdagnag in Mamelodi doodgeskiet is, het die skuld vir die geweld voor die deur van die regering gelê, nadat die dodetal tot ses gestyg het. Hulle sê indien die regte prosedures gevolg is met die aankondiging van die burgemeesterskandidaat, sou die geweld nie uitgebreek het nie.
Lees verder: Pretoria-opstand: Familie blameer ANC vir dood van hul seun
Tuks-staking: Rektor ontvang meer as R3m per jaar
In ‘n stakingsbrief wat deur vakbonde aan die Universiteit Pretoria vrygestel is, word die vergoedingspakket van die huidige rektor, prof. Cheryl de la Rey, onder wie se leierskap die universiteit finaal verengels word, onthul. Sy ontvang altesaam meer as 3 miljoen rand, waaronder R2,2m aan salaris en R850 000 aan ‘n bonus, plus ander byvoordele.
Lees verder: Tuks-staking: Rektor ontvang meer as R3m per jaar
Ontvoerde Suid-Afrikaner in Nigerië se lot onbekend
‘n Suid-Afrikaner, twee Australiërs en twee Nigerië is volgens AFP in Akpabyuo, Nigerië ontvoer. Hulle werk almal vir ‘n Australiese myn- en ingenieursmaatskappy. Twee van die buitelanders wat in Nigerië ontvoer is, het intussen daarin geslaag om te ontsnap. ‘n Voormalige Suid-Afrikaner wat nou in Nieu-Seeland woon, twee Australiërs en twee Nigeriërs is ontvoer nadat
Lees verder: Ontvoerde Suid-Afrikaner in Nigerië se lot onbekend
Afriforum sê US-besluit teen Afrikaans is ongrondwetlik
Die besluit deur die raad van die Universiteit van Stellenbosch om in 2017 ‘n taalbeleid te aanvaar waarvolgens Engels die enigste primêre onderrigtaal van die universiteit sal wees, is deur AfriForum as “ongrondwetlik” beskryf. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum (foto hierbo) het bygevoeg dat “die bevordering van private tersiêre onderrig in Afrikaans” toenemend
Lees verder: Afriforum sê US-besluit teen Afrikaans is ongrondwetlik
Britte stem vandag oor Brexit
Jeremy Corbyn, die leier van Brittanje se opposisie Arbeidersparty, het by ‘n byeenkoms in Manchester weer sy steun vir die veldtog om Brittanje in die Europese te hou, toegesê. Corbyn en premier David Cameron wil albei hê dat Brittanje in die EU bly, maar Corbyn het onlangs van plan verander nadat hy jare lank gesê
Varkpes in SA tref uitvoer
Die grense van buurlande is vroeër vandeesmaand gesluit vir die invoer van lewende varke en varkvleis uit Suid-Afrika nadat Afrika-varkpes uitgebreek het. Honderde varke het reeds weens die siekte gevrek wat deur ‘n virus tussen varke oorgedra word. Geen behandeling of inenting teen die siekte bestaan nie en diere vrek eenvoudig daarvan. Daar het al
Tuks kapituleer voor EFF en radikale groepe oor Afrikaans
Die Universiteit van Pretoria het gisteraand voor radikale drukgroepe soos die “EFF-studenteweermag” gekapituleer en slegs Engels as onderrig- en voertaal aanvaar. In ‘n verklaring wat die universiteit uitgereik het, aanvaar die instelling Engels as “primêre taal van onderrig en assessering” en veklaar dat “die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal geleidelik uitgefaseer word”: Die Raad van
Lees verder: Tuks kapituleer voor EFF en radikale groepe oor Afrikaans
Dan Roodt: Tyd om op te staan vir Afrikaans!
Die nuus wat elders berig word, dat sowel Maties as Tukkies van Afrikaans ontslae raak op ‘n swart dag vir Afrikaans, stel Afrikaners voor ‘n onverbiddelike keuse: óf ons moet voortgesette politieke, kulturele en talige oorheersing aanvaar, óf ons moet daarteen in opstand kom. Soos die filosoof Carl Schmitt gesê het: “Sê my wie jou
Ergste opstand sedert einde van Apartheid duur voort
Die Verkiesingskommissie het die politieke geweld in dele van die land in die aanloop tot die munisipale verkiesing op 3 Augustus, veroordeel. Die voorsitter van die kommissie, Glen Mashinini sê die verkiesing kan nie as vry en regverdig verklaar word indien huidige toestande so voortduur nie, maar die ANC weier steeds om die ongewilde burgemeesterskandidaat
Lees verder: Ergste opstand sedert einde van Apartheid duur voort
