‘n Gemaskerde aanvaller is deur die Duitse polisie doodgeskiet nadat hy in ‘n rolprentteaterkompleks in die dorp Viernheim naby Frankfurt op mense losgebrand het.
Die gewapende man het ‘n springstofgordel en handgranaat langs hom gehad. Hy het “gebroke Duits” gepraat. Die owerhede het ‘n nuusstilte oor die besonderhede van die skieter aangekondig.
Talle mense is gewond terwyl ‘n elite reaksie-eenheid Spezialeinsatzkommando (SEK) na die toneel gehaas het. Die hospitaal in Darmstad het ‘n noodtoestand afgekondig.
Volgens die Duitse media het die aanvaller fliekgangers gyselaar gehou en die polisie moes geweld gebruik om in die gebou in te breek. Hy is glo na ‘n geveg met wetstoepassers doodgeskiet.
Ooggetuies sê tussen 50 en ‘n 100 beamptes het op die kompleks toegesak.
Die minister van binnelandse sake van die deelstaat Hessen, Peter Beuth, sê die Duitse polisie se spesiale reaksie-eenheid het die gebied rondom die teaterkompleks kort ná die begin van die voorval afgesper.
‘n Polisiewoordvoerder Bernd Hochstädter het gesê die polisie se operasie het ongeveer drie ure geduur.
Christiane Kobus, ‘n Duitse polisiewoordvoerder, het bevestig dat ‘n “bedreigingsituasie” ontvou het maar geen verdere besonderhede is gegee nie.
Plaaslike mediaverslae sê ‘n gewapende man ten minste een skoot afgevuur, maar volgens die Guardian is vier skote gehoor.
Aanvanklik was daar berigte in die media dat tot 50 mense beseer is tydens die aanval, moontlik weens traangas.
Volgens die nuusagentskap dpa, het die polisie gesê dit is die “individu is deurmekaar”.
Hochstädter het aan die koerant Die Welt gesê: “Ons het geen aanduidings wat die motief kon gewees het nie.”
Duitsland het een van die hoogste hoeveelheid wapens per kop in die wêreld, maar ook een van die laagste geweldsmisdaadkoerse in Europa: ‘n Sterftesyfer van 0,05 per 1000 mense, in vergelyking met 3,34 in die VSA.
Die terreurgroep ISIS het reeds herhaaldelik gewaarsku dat hulle aanvalle in Duitsland beplan.

Ja und eben sagte eine Polizeisprecherin, dass über die Identität noch nichts bekannt sei. (N24)
So ein Schwachsinn. Jetzt sollten wir alle wissen, dass er ein Islamist war. Er hat auch mit einem Gewehr mehrmals in die Luft geschossen, nix mit Gaspistole. Das Gas kam 100% von der Polizei.
More Rutger,
ja dit is nogal opvallend dat niks oor die aanvaller se identityd gesê word nie.
Die weerhouding daarvan glo ek is genoeg bewys . No news is “good” news.
Hull gaan natuurlik wag tot na die brexit stem voor hulle die mense laat weet dis alweer islam aan die werk.
Janee, hierdie aanval kom net dae nadat die minister van buitelandse sake Walter Steinmeier Navo gekritiseer het. http://www.reuters.com/article/us-ukraine-crisis-germany-steinmeier-idUSKCN0Z50AI
Heil Hitler ! En ek bedoel dit ! Die grootste ramp wat die mensdom in die vorige eeu getref het was dat die hoogs intelligente, hoogsbeskaafde, hoogsopgevoede, hoogsgeskoolde, hoogsgedissiplineerde en uitersregverdige Duitsers die 2e Wêreld Oorlog verloor het. (Moet u nie deur angelsaksiese propaganda en yankie flieks aan die neus laat lei nie)
‘As’, en ek weet ‘as’ is verbrande dinges, die Duitsers die oorlog gewen het sou daar vandag nie internasionele terrorisme gewees het nie. Die
Yankie-tiep van angelsakser sou nie die “arabieselente” kon orkestreer nie – dus nie ‘n vlugtelingkrises in Europa nie. Onsself sou nie onderwerp geword het aan oorheersing deur die onkapabele Afrika agtergeblewenis nie. Ons sou nie die muishond van die wêreld gewees het nie. Rusland sou nie die nuwe muishond wees nie en dus nie uit die Olimpiesespele gekroek word nie. Die Springbokke sou nog steeds ‘n bende wees waarop mens trots kon wees. My kleinkinders sou kon fietsry skooltoe ipv aangery word en aan die hand begelei te word tot binne die “relatiewe veiligheid” van die skool.
Excetera, excetera, excetera !