Die BRICS-groepering se posisie teenoor korporatiewe mag, het gelei tot die jongste skermutseling tussen die VSA en BRICS. By die vierde BRICS-byeenkoms in Durban het lede gesê gesonde kompetisie is ‘n voorvereiste vir ekonomiese groei. Dit is bo-aan die agenda in Durban om onmededingende gedrag in die onderskeie lande te oorkom. Die groep sê hulle
Waterkrisis: miljoene mag sterf agv giftige bakterieë in SA se varswater
Die droogte en hitte wat Suid-Afrika tans teister, is die minste van die land se waterprobleme, want onlangse gegewens dui daarop dat 75% van die land se varswaterbronne reeds vergiftig is met mikrosistien, bakterieë wat gevorm word wanneer onbehandelde riool in riviere en damme beland. Volgens die waterkenner, dr. Anthony Turton, is dié krisis regstreeks
Lees verder: Waterkrisis: miljoene mag sterf agv giftige bakterieë in SA se varswater
Obama bel Zuma oor geweld in Burundi
‘n Konsep-resolusie wat glo geweld in Burundi wil verhoed, is voorgelê aan die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad deur Frankryk. Frankryk het die mosie Maandag voorgelê om wat hulle bestempel as ‘n dreigende etniese burgeroorlog die hoof te bied, maar Westerse lande het ‘n beperkte ekonomiese belang in Burundi. China het reeds aangedui dat hulle skenkings
Rektor gebruik Open Stellenbosch om Afrikaans te wil afskaf
Engels sal Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch vervang as kommunikasie- en administrasietaal. Dié verwikkeling is Donderdag op ’n spesiale senaatsvergadering bekend gemaak. Koshuise sal ook voortaan slegs Engels by huisvergaderings en amptelike geleenthede mag gebruik as die voorstelle aanvaar word. Die US se huidige taalbeleid, wat in 2014 deur die raad aanvaar is, gee
Lees verder: Rektor gebruik Open Stellenbosch om Afrikaans te wil afskaf
Ramaphosa weier om vrae oor Marikana te beantwoord
Adjunk-president Cyril Ramaphosa kon nie vrae oor Marikana in die parlement beantwoord nie, nadat ‘n dagvaarding teen hom uitgereik is oor sy aandeel in die slagting. Gebeure in Marikana in Augustus 2012 het daartoe aanleding gegee dat die families van 34 mynwerkers wat deur die polisie doodgeskiet is, Ramaphosa weens aandadigheid aan hul dood dagvaar.
Lees verder: Ramaphosa weier om vrae oor Marikana te beantwoord
Wapeneienaars moet lisensies vroegtydig hernu
Wapeneienaars word daaraan herinner dat hulle hul vuurwapenlisensies vroegtydig moet hernu. Die vergunning om laat aansoekers te akkomodeer, is pas deur die polisie se hoofkantoor ingekort en daar gaan glo streng teen opgetree word teen diegene wat nie betyds hul aansoeke indien nie. Dit is volgens die polisie se Ethel Linström, en volg na sekere
Polisie ondersoek moord op NWU-student
Die polisie in Potchefstroom ondersoek ‘n moordsaak nadat ‘n student aan die Noordwes-Universiteit se liggaam Dinsdag in sy woonplek in Wilgenstraat gevind is. DIe 35-jarige Bobby Motlatla is skynbaar met ‘n mes doodgesteek. Volgens polisiewoordvoerder, Kelebogile Moleko, het ‘n kennis van Motlatla die polisie Dinsdag gekontak omdat hulle die derdejaar musiekstudent verlede Vrydag laas gesien
Karel Combrinck: Afrikanerhaat
Hierdie kan saamgelees word met die stuk van dr Sydney Gregan getiteld ‘n Negatiewe toekomsverwagting, asook met dr Roodt se video oor rassisme. Dis ‘n somber onderwerp wat ‘n mens met huiwering aandurf. Tog is dit ‘n werklikheid wat ons onder die oë moet sien. Linksdekadentes gaan daagliks tekere oor haat en haatspraak. Soos gebruiklik
Beurtwater ingestel
Die munisipaliteit Moqhaka – wat Kroonstad, Steynsrus en Viljoenskroon insluit – het die eerste munisipaliteit geword om beurtwater te implementeer. Volgens ‘n verklaring deur die munisipaliteit sal water nie deurlopend aan inwoners beskikbaar wees nie en sal hulle daagliks slegs sekere tye water in hul krane te wagte kan wees. Inwoners word ook nie toegelaat
Skoolgeld gaan skerp styg waarsku Fedsas
Die federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole (Fedsas) sê die meeste skole gaan waarskynlik aanstaande jaar hul skoolgeld met baie meer as inflasie verhoog. Paul Colditz, Fedsas se uitvoerende hoof, sê munispale tariewe, wat oor die laaste vyf jaar met 18% gestyg het, die inflasiekoers en salarisverhogings plaas groot druk op skoolbeheerliggame om hulle begrotings
