Die federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole (Fedsas) sê die meeste skole gaan waarskynlik aanstaande jaar hul skoolgeld met baie meer as inflasie verhoog.
Paul Colditz, Fedsas se uitvoerende hoof, sê munispale tariewe, wat oor die laaste vyf jaar met 18% gestyg het, die inflasiekoers en salarisverhogings plaas groot druk op skoolbeheerliggame om hulle begrotings aan te pas.
Colditz sê verder die staat se bydrae tot skole dek nie eers die water– en elektristeitsrekeninge nie.

Het u al gedink wat gaan gebeur as groot Sipho een van ons kleintjies aanrand in sy strewe na ‘free scholing’ soos in 94 deur sy politikusse belowe was?
Groot Sipho doen begerol tot hy 16 is. Dan steel hy. Sipho se slim broer wat matriek het is besig om die universiteite af te brand want hy soek alles. Ek dink ten minste is ons laerskole veilig vir nou
Wat van Sipho se ‘struggle veteran’ pa en ma,dit is hulle wat die vloedgolf mobiliseer om by ons skole die Voordeel opvoeding te ontvang,.Hy is nie welaf genoeg vir n privaat skool nie so teiken hy dan ons skole,in die proses verander hy sommer die taalbeleid ook.
Binnekort hoef Colditz nie enige slaap te verloor oor die staat se bydrae wat nie eens water- en elektrisiteit dek nie. Tussen hierdie twee uitdagings, afwesige onnies en boeke wat verlore raak wonder ek wat is die punt dan om die arme arm hongor benadeeldes so vroeg wakker te maak?
Onnies wat verlore raak – dit gebeur gewoonlik net by skole waar daar geen of baie min skoolfonds betaal word.
Met meer as inflasie want die inflasiesyfers is gekook. (Verder koop die president nuwe vliegtuie)
Daar word vertel die huidige politici is sterk ingestel op persoonlike higiëne . As die prez oorsee vlieg , stort hy drie keer tydens die vlug ?
Ek maak snaakse afleidings hiervan. mmmm
Wat altyd gebeur wanneer skoolgeld skerp styg = nie-betalers raak vinniger meer.