Veertien skole sluit weens bendegeweld in Kaapstad

Veertien skole in Manenberg, Kaapstad, sal gesluit word vir die volgende twee dae as gevolg van bendegewelddreigemente, het die LUR vir onderwys, Donald Grant, gesê. “Ongelukkig word die veiligheid van ons leerders en opvoeders voortdurend bedreig in Manenberg. Sommige van ons opvoeders het na berig word by [die] sentrale dienskantoor vir diens aangemeld in plaas

Lees verder: Veertien skole sluit weens bendegeweld in Kaapstad

Johannesburg een van goedkoopste stede

Johannesburg is een van die goedkoopste stede in die wêreld, het ‘n studie deur die Switserse Welvaart-bestuursmaatskappy, UBS bevind. Volgens dié studie wat in 2012 gedoen is en waarin talle items se pryse en inkomstevlakke tussen beroepe in 72 stede wêreldwyd met mekaar vergelyk is, is ook bevind dat Oslo en Zürich die twee duurste

Lees verder: Johannesburg een van goedkoopste stede

Pakistanse beleggers wil One Time koop

‘n Groep Pakistanse beleggers wat in Suid-Afrika woon, het R15 miljoen aangebied aan OneTime Holdings om die genoteerde maatskappy te koop. Pak Africa Aviation sê hulle beplan om die lugdiens weer in bedryf te stel met ‘n streeksdiens wat in Harare in Zimbabwe gesetel sal wees. Die maatskappy het sy sakeplan aan die JSE oorhandig.

Lees verder: Pakistanse beleggers wil One Time koop

Afrikaans kort Quebecse wette

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandag is 14 Augustus, oftewel GRA-dag. Elke jaar op dié datum probeer ek besin oor die stand van ons taal, ter herinnering aan die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners op dié dag in 1875. Van kleins af het ek grootgeword

Lees verder: Afrikaans kort Quebecse wette

Waarom Oom Kosie nie sukkel in Afrika nie

deur Joseph Secrève Dit is met ’n vreemde verbasing dat ek gelees het oor Naspers se hoofsweep Koos Bekker se enorme kapitaal. Soos hierdie artikel beweer het Bekker ’n neseiertjie van so 17 miljard rand vergaar. Dit is nou 17 duisend miljoen een Rand munte op mekaar gestapel. Sonder om nou te preek oor moralismes

Lees verder: Waarom Oom Kosie nie sukkel in Afrika nie

Bekende Afrikanerargitek oorlede

Die Afrikanerargitek dr. Irma Vermeulen (89) is Sondag in Pretoria oorlede. Vermeulen was die dogter van Gerhard Moerdyk wat onder meer die Voortrekkermonument asook die presidentswoning Libertas en die indrukwekkende NG-Kerk Pretoria-Oos ontwerp het. Libertas staan deesdae bekend as Mahlamba ndlopfu. ’n Gedenkdiens vir die ontslape pionier sal Vrydag 11:00 vanuit die NG kerk Pretoria-Oos gehou word. Vermeulen

Lees verder: Bekende Afrikanerargitek oorlede

Byna tweederdes ry sonder motorversekering

Al hoe meer Suid-Afrikaners kanselleer hul motorversekering na aanleiding van die hoër brandstofprys. ‘n Versekeringskenner, Christelle Fourie waarsku egter dat dit nie wys is nie, aangesien ‘n motor een van die grootste bates is wat ‘n mens besit. Sy sê mense moet eerder probeer om hul premies te verlaag. Na haar raming is meer as

Lees verder: Byna tweederdes ry sonder motorversekering

Kerry spook om vredesproses op koers te hou

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, John Kerry sê hy het ‘n openhartige gesprek met die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu gehad oor nuwe omstredenheid rakende Israelse vestings. Kerry is werp alles in die stryd om sy inisiatief vir vrede in die Midde-Ooste op koers te hou. Samesprekings word vandag in Jerusalem hervat. Kerry sê

Lees verder: Kerry spook om vredesproses op koers te hou

Nege polisie sleepdood-verdagtes kry borg

Die nege polisiebeamptes wat van die moord op die Mosambiekse taxibestuurder Mido Macia beskuldig word, het Dinsdag in die Benoni-landdroshof borgtog gekry. Die nege beamptes het weer om borg aansoek gedoen nadat hul regsverteenwoordigers aan die hof gesê hulle beskik oor nuwe bewyse. Die hof het vroeër borgtog aan die beamptes geweier. Macia is op

Lees verder: Nege polisie sleepdood-verdagtes kry borg

Drie plaasaanvallers vas

Drie mans wat van die moord op ’n boer van Newcastle beskuldig word, is Dinsdagoggend in hegtenis geneem, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê. Kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, het gesê die mans sal Woensdag in die Newcastle-landdroshof verskyn. Die drie staan tereg op aanklagte van moord, huisbraak, diefstal en die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen

Lees verder: Drie plaasaanvallers vas